1 / 10

Eph 4:20 Maar julle het die Messias nie so leer ken nie,

Die Woord Hebrew beteken “Cross Over - to the other side” wat kom van die Aramese woord Abar Na laasweek se ontdekkings van geheimenisse en verborge rykdom het ons ‘n “ Brug ” nodig vanaf die ou denkpatrone na die Nuwe !!.

skule
Download Presentation

Eph 4:20 Maar julle het die Messias nie so leer ken nie,

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Die Woord Hebrew beteken “Cross Over - to the other side” watkom van die AramesewoordAbar Na laasweek se ontdekkings van geheimenisse en verborgerykdom het ons ‘n “Brug” nodigvanaf die oudenkpatronena die Nuwe!!

  2. Eph 4:20 Maar julle het die Messias nie so leer ken nie, Eph 4:21 as julle ten minste van Hom gehoor het en in Hom onderrig is soos die waarheid is in יהושע : 22 dat julle, wat die vorige lewenswandel betref die oue mens moet aflê wat deur die begeerlikhede van die verleiding te gronde gaan, 23 en dat julle vernuwe moet word in die gees van julle gemoed 24 en julle met die nuwe mens moet beklee wat na Elohiem geskape is in ware geregtigheid en afgesonderdheid. Rom 12:2 En word nie aan hierdie wêreld gelykvormig nie, maar word verander deur die vernuwing van julle gemoed, sodat julle kan beproef wat die goeie en welgevallige en volmaakte wil van God is.

  3. DitbetekenLetterlikom in Gees Siel en Liggaam van die eenplekna die anderplektebeweeg

  4. Hierdie reis sal altyd bestaan uit Wonderwerke en Storms

  5. Die voorafgaande skrifte gaan oor die een wonderwerk op die ander!! Mat 8:18 En toe Jesus groot menigtes rondom Hom sien, het Hy bevel gegee om te vertrek na die oorkant. 19 En ‘n sekere skrifgeleerde het gekom en vir Hom gesê: Meester, ek sal U volg waar U ook al mag gaan. 20 En Jesus sê vir hom: Die jakkalse het gate en die voëls van die hemel neste, maar die Seun van die mens het geen plek waar Hy sy hoof kan neerlê nie. 21 En ‘n ander een van sy dissipels het vir Hom gesê: Here, laat my toe om eers te gaan en my vader te begrawe. 22 Maar Jesus sê vir hom: Volg My, en laat die dooies hul eie dooies begrawe. 23 En toe Hy in die skuit klim, het sy dissipels Hom gevolg. 24 En daar het ‘n groot storm op die see gekom, sodat die skuit toe was onder die golwe; maar Hy was aan die slaap. 25 Daarop kom sy dissipels en maak Hom wakker en sê: Here, red ons, ons vergaan!

  6. Y’shua het so pas duisende gevoed met 5 brode en 2 vissies!! Mat 14:22 En Jesus het dadelik sy dissipels gedwing om in die skuit te gaan en voor Hom uit te vaar na die oorkant, terwyl Hy die skare wegstuur. Mat 14:23 En nadat Hy die skare weggestuur het, klim Hy op die berg om in die eensaamheid te bid. En toe dit aand geword het, was Hy daar alleen. Mat 14:24 En die skuit was al in die middel van die see, geteister deur die golwe; want die wind was teen hulle. Mat 14:25 Maar in die vierde nagwaak het Jesus na hulle gekom, al wandelende op die see. Mat 14:26 En toe die dissipels Hom op die see sien loop, word hulle ontsteld en sê: Dit is ‘n spook! En hulle het geskreeu van vrees. (herken Hom i.d. Storms ook?) Mat 14:27 Maar Jesus het dadelik met hulle gespreek en gesê: Hou goeie moed, dit is Ek! Moenie vrees nie.

  7. Jer 6:16 So spreek die HERE: Staan op die weë, en kyk en vra na die ou paaie, waar tog die goeie weg is, en wandel daarin; en julle sal rus vind vir julle siel. Maar hulle het gesê: Ons wil daarin nie wandel nie. Jer 6:17 Ek het ook wagte oor julle gestel en gesê: Luister na die geluid van die basuin. Maar hulle het geantwoord: Ons wil nie luister nie. Jer 6:18 Daarom, hoor, o nasies! En weet, o vergadering, wat onder hulle is! Jer 6:19 Hoor, aarde! Kyk, Ek bring onheil oor hierdie volk, die vrug van hulle planne; want na my woorde het hulle nie geluister nie, en my wet, dié het hulle verwerp.

  8. Dan 7:25 En hy sal woorde praat teen die Allerhoogste en die afgesonderdes van die Allerhoogste mishandel; en hy sal probeer om tye en wet te verander, en hulle sal in sy hand oorgegee word gedurende 'n tyd en tye en die helfte van 'n tyd. . Rev 21:3 En ek het ‘n groot stem uit die hemel hoor sê: Kyk, die tabernakel van God is by die mense, en Hy sal by hulle woon, en hulle sal sy volk wees; en God self sal by hulle wees as hulle God.

  9. Gen 1:26 Kom ons herstel die planne wat Vader van die begin af gehad het met Sy bruid i.d. palm van Sy hand!!

More Related