1 / 11

“ Julle sal my getuies wees ”

“ Julle sal my getuies wees ”. hoe Christus ons deur die Heilige Gees roep , toerus en deel maak van sy werk …. Twee dele van die boek …. Christus doen Self sy werk – maar maak ons ook deel daarvan Hand 1:8 – “ Julle sal My getuies wees ”

arama
Download Presentation

“ Julle sal my getuies wees ”

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. “Jullesal my getuieswees” • hoe Christusonsdeur die Heilige Gees roep, toerus en deelmaak van sywerk…

  2. Twee dele van die boek… • Christusdoen Self sywerk • – maarmaakonsookdeeldaarvan • Hand 1:8 – “Jullesal My getuieswees” • Matt 28:19 – “Gaanna al die nasies toe, maakhulle my dissipels… en leer hulle…” • Joh 20:21 – “Soos die Vader My gestuur het, stuurekjulle” • Here se plan: Efes 3:10 – “Maarnou het God die rykeverskeidenheid van sywysheiddeur die kerkbekendlaat word aanelkemag en gesag in die hemelruim” • Derdedeel/stroom van Drie-eenheid se werk

  3. Moet vrahoekom God onsinskakel? • Regteantwoord: onsweetniedoodsekernie • Twee dingewatonswelweet • Dit is niedatHyditniesonderonskandoennie • SkynbaarwilHyditniesonderonsdoennie God se wil tot gemeenskap en sybehae in en liefde vir mense Hebreers 2: onskindskap van God nietotaalanders as die van Jesus nie; vglookDoop

  4. Watmoetonsdoen as onsingeskakel is? • Ampte van profeet, priesteren koningook op onsoorgedra • Vglindeling van Wainwright: driedelingkan op vyfvlakketoegepas word: • Op die persoon van Christus • Op die werk van Christus • Op die roeping en werk van die kerk • Op die taak van die ampte • Op die taak en roeping van gewonegelowiges (Doop is “ordening” in amp van die gelowige)

  5. Wiepresies is die “ons”? • Nie in die eersteplek • Individuelegelowiges • Of die ampte (ons as predikante!) nie • Maar die kerk! • Skotse Kerk oordrievlakke van bediening • NT oor die kerk: Ef 3:10Paulusoorkerk as liggaam van Christus…Gemeentes as primeredraers van die waarheid • Gemeente as profeet, priester en koning (VglMiga 6)

  6. Onstaak as leraars …? • Weliswaarderdeordebediening… • …Maarnieonbelangriknie (hou die sleutels!) • En `n ongelooflikevoorreg (Efes 3:1-12)! • Opbou en uitbou van gemeente (Efes 4:11)…deuronswerk • as profete • as priester • en as dienendeleiers • Purvesoor die vierbedienings van die leraar • Ministry of the Presence of God • Ministry of the Word of God (Christus se Lig op ons en onslewens) • Ministry of the Reign of God • Ministry of the Love and Grace of God

  7. Die geheim agter die plan – die uitstorting van die Gees! • Weetonssalditnooit op eiekandoennie… • Daarom gee Hy die Gees aanons…uitgestort op mense! • Watdoen die Gees? • Maakonsoeoop vir Christus – omHomte ken… • VerbindonsaanChristus – verankerons in die liefdesodatsykrag in en deuronskanvloei (Efes 1:18) • Help onsomChristus se gawesteontvang… • Gee aanons `n nuwenaam en identiteit… • veranderonsharte en onslewensalmeerna die Beeld van Christus

  8. Die kern van die saak … • Ditgaanoor Jesus…. • LesslieNewbigin • Rowan Williams… • Dirkie Smit oorOpstanding

  9. Lesslie Newbigin on his calling… As I lay awake that night a vision came to my mind…It was a vision of the cross, but it was the cross spanning the space between heaven and earth, between ideals and present realities – with arms that embraced the whole world.I saw it as something that reached down to the most hopeless (situations) of human misery and yet promised life and victory.I was sure that night, in a way I had never been before, that this was the clue that I must follow if I were to make any sense of the world. From that moment I would always know how to take bearings when I was lost…

  10. Christ as Prophet, Priest and King

  11. Ons word geroep om profete, priesters en konings te wees • profete wat Jesus en sy wil vir ons lewens helder sien en mense aanmoedig om Hom te volg • priesters wat soos Jesus omgee en liefhet en daarom nie skroom om in nood in te gaan en ander te dien nie • koningskinders wat die Here vertrou, gehoorsaam en navolg – al kos dit `n prys

More Related