1 / 32

SENUWEEWORTELPYN

SENUWEEWORTELPYN. Uitkomste. Moet vertroud wees met die patologie van ‘n tipiese senuweewortelpyn . Moet vertroud wees met die oorsake van senuweewortel simptome . Moet vertroud wees met die kliniese beeld van ‘n senuweewortel irritasie , senuweewortel drukking ,

zagiri
Download Presentation

SENUWEEWORTELPYN

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. SENUWEEWORTELPYN

  2. Uitkomste Moet vertroudwees met die patologie van ‘n tipiesesenuweewortelpyn. Moet vertroudwees met die oorsake van senuweewortelsimptome. Moet vertroudwees met die kliniesebeeld van ‘n senuweewortelirritasie, senuweeworteldrukking, drukking op die spinaalkoord en drukking op die caudaequina. Moet vertroudwees met die kenmerkende eienskappe van senuweewortelpyn.

  3. Uitkomste Moet vertroudwees met die algemeenste fisioterapeutiesebehandelingsprotokolvir ‘n pasiënt met tipieseergesenuweewortelpyn. Moet vertroudwees met die algemeenste fisioterapeutiesebehandelingsprotokolvir ‘n pasiënt met servikale, lumbale, kroniese en intermitterendesenuweewortelpyn. Moet vertroudwees met die kliniesebeeld van ‘n tipiesepasiënt met senuweewortelpyn.

  4. Uitkomste Moet vertroudwees met die diepspinale spierewatsenuweewortelsimptomekan simuleer.

  5. Senuweewortelpyn Druk van die senuweewortelveroorsaakpyn Die pynkomnievanaf die senuwee self nie, maarontstaana.g.vveneusestuwing Eersteteken is naalde en spelde in distale gedeelte van die geaffekteerdedermatoom Die pynverskerp en arteriëlebloedsomloop word ingekort Senuwee se geleidingstaak en daarontstaan tekens van senuweeuitval

  6. Graad van aantasting Sterkte van die aanvanklikeprikkel Tydsduur van die abnormaledrukking (hoe langer – hoe erger)

  7. Oorsake Diskusprolaps Diskusuitstulping Osteofiete Traksie-besering Swelling in die intervertebralekanaal of foramen Laksligamentumflavum Hipertrofeerdekapsel

  8. Oorsake Stenose Adhesies Diepgeleëspierspasma / snellerpunte Onstabiliteit van die bewegingsegment

  9. Senuweewortel-irritasie Verhoogdereflekse Paraestesie / abnormalesensasie

  10. Senuweewortel-drukking Verlaagdereflekse Verminderde of geensensasie Spierswakheid – langtermynspieratrofie

  11. Drukking op spinaalkoord Loopversteurings / lompheid Bilateralenaalde en spelde Blaaswanfunksie Verhoogdereflekseonder die vlak van die letsel + klonus + Babinski

  12. Drukking op CaudaEquina Saalanaestesie Uriene-retensie

  13. Kenmerke van senuweewortelpyn Area Aard Beweging Deformiteite

  14. Area Goedgedefinieerddwarsdeur die dermatoom of Oorheers die distalegedeelte van die dermatoom Kan in streke van die dermatoomwees

  15. Aard Ergepyn – pasiëntlykasofhybaiepyn verduur, somstotaleverlies van vermoëns Pynmag latent wees, dikwelsgolwend van aard en bou op Soms ‘n skerp, skietpynwattotaalverlam In akutefase is pynkonstant en erg In subakute en kroniesefase is pyn intermitterend

  16. Latentepyn Verergernaaktiwiteite Ergeraan die einde van die dag Verergertydensvolgehoueposisies

  17. Cloward Area’s Dreigendesenuweewortelpyn van C7 verwys na die medialegrens van die skapula met servikalebewegings S1 verwysdiepna die medialeboud

  18. Beweging By ondersoeksalgevind word datbewegings of distalepyn of latentepynveroorsaak in die distale segment Hoe meerdistalepynveroorsaak word, hoe versigtigermoet die pasiënthanteer word

  19. Deformiteite Beskermendedeformiteitkomvoor Pasiëntstaan op een been met die teenoorgestelde been gebuig en tone watrus op die grond

  20. Algemenebehandeling Ergesenuweewortelpyn is moeilikomte behandel Pasiëntereageerstadig Pynneem lank omteverdwyn Duurongeveer 2 wekevoorverbeterings gemerk word

  21. Ergesenuweewortelpyn Hospitaal of buitepasiënttraksie Neurologieseondersoek is ‘n ABSOLUTE VOORVEREISTE virtraksie Met traksiemoetondergeenomstandighede onmiddelike TOTALE verligtingverkry word nie Totaleverligtingkanoor ‘n ergeverskerping veroorsaak Traksieneemongeveer 4 daeom ‘n effektetoon en effekkanaanvanklikminimaalwees Palpasietegnieke is ‘n kontra-indikasie

  22. Ergesenuweewortelpyn Sodrasimptomeverbeter het kanmobilisasie tegniekenlGr IV- by die traksiegevoeg word Word daagliksvir 3 wekebehandel Daarnaintermitterendvir tot 6 weke Behandeling word gewoonlikgestaakna 85% beterskap Indienplatobereik word na 2 wekemoet behandelinggestaak word – slegs behandelingspynmoetnogverdwyn

  23. Spesifiekebehandeling Servikalewortelpyn Neurologieseevaluering Konstantetraksie Kraag as stukombewegingtebeperk – speen so goumooontlik Adviesoorslaapposisie (midposisie) Later rotasie en longitudinaal In geval van OA voegsentrale en unilaterale PA by

  24. Spesifiekebehandeling Lumbalewortelpyn Neurologieseevaluering Volledigebedrus Konstantetraksie Advies Later rotasie en direktemobilisasie met OA Neemlangeromtereageer op behandeling

  25. Kroniesesenuweewortelpyn Geskiedenis van langdurigepyn in die rug en been Geenspesifiekeinsident

  26. Kroniesesenuweewortelpyn Tekens Lang geskiedenis Stadigeprogressie Redelikestabieletoestand Simptomevarieerbaie min Aktiwiteitemaak min verskilaan die pyn

  27. Kroniesesenuweewortelpyn Objektief Somsgeenvergelykbareteken Maakgebruik van differensiasietoetse Bewegingaaneinde van omvangveroorsaak somslokalerugpyn Geenlatentepyn Volgehoueposisies (veralkwadrant) soms positief

  28. Kroniesesenuweewortelpyn Behandeling Behandeldeursterktegnieke Voegdaaglikseentegniek by Traksie en RBO Reageer min op traksie RBO werkgoed Hanteerbaiesoos OA pasiënte

  29. Kroniesesenuweewortelpyn Diepspinalespiere : m quadratuslumborum m serratus post inf m piriformis m quadratusfemoris kansenuweewortelsimptomesimuleer – gee altydaandagaanhierdiespieretydensbehandeling

  30. Intermitterendesenuweewortelpyn Pyn is dikwelsslegs in eendermatoom Langtermynprobleem Lokaleverdikking en drukteerheid van die interspineuse ligament Bewegingskomstyfvoor Vinnigeaktiewetoetse en palpasietegnieke reproduseerniesimptomenie

  31. Intermitterendesenuweewortelpyn Behandeling Palpasietegniekeaanvanklik Snellerpunte Neuralemobilisasie Dwarsfriksies Ultraklankomverdikte ligament tebehandel “Dry needling”

More Related