1 / 22

ONSTABILITEIT / TRAUMATIESE SINDROO M

ONSTABILITEIT / TRAUMATIESE SINDROO M. Uitkomste. Om vertroud te wees met die meganisme van ‘n onstabiliteit / traumatiese sindroom . Om vertroud te wees met die kliniese beeld van ‘n tipiese pasiënt met ‘n akute onstabiliteit sindroom .

Download Presentation

ONSTABILITEIT / TRAUMATIESE SINDROO M

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. ONSTABILITEIT / TRAUMATIESE SINDROOM

  2. Uitkomste • Om vertroudtewees met die meganisme van ‘n onstabiliteit / traumatiesesindroom. • Om vertroudtewees met die kliniesebeeld van ‘n tipiesepasiënt met ‘n akuteonstabiliteitsindroom. • Om vertroudtewees met die algemeenstemediesesowel as fisioterapeutiesebehandelingsprotokolvir ‘n pasiënt met ‘n tipieseakute / sub-akute en kronieseonstabiliteitsindroom. • Om vertroudtewees met die moontlikepatologieseveranderingewatgeassosieer word met ‘n onstabiliteitsindroom.

  3. Uitkomste • Om vertroudtewees met die kliniesevoorkoms van ‘n tipiesepasiënt met ‘n onstabiliteitsindroom. • Om vertroudtewees met die geassossieerdesimptomewatervaarkan word deur ‘n pasiënt met ‘n tipiese onstabiliteitsindroom.

  4. Oorsake • Trauma a.g.v. motorongeluk of sportbesering • Degeneratief in die gewrig-kompleks • Lei tot onreëlmatigepatrone van vergelykbaretekens en verskeidenheid van tekens en simptome

  5. Hiperekstensie-besering • Versnelling as ‘n motor van agtergestamp word • Sitplek met onderlyfversnelnavore • Nek is onstabiel en kanniebeweging van kop beheernie • Nek gaan in skielikeekstensie – reflekssametrekking van fleksorelaatnek in fleksiegaan

  6. Hiperfleksie-besering • Vertraging as ‘n motor tot stilstandgedwing word na ‘n botsing • Kop en nekbeweeg steeds navore en veroorsaakhiperfleksietotdat ken op bors stamp • Reflekssametrekking van ekstensore van nekveroorsaakekstensie

  7. Algemeen • Indiennekgeroteer is tydensbotsingsaldaarookoormatigelateralefleksie en rotasieplaasvind • Normalefisiologieseomvang van beweging word oortref en gee aanleiding tot skade and anatomieseveranderings van die sagteweefsel

  8. Strukturewatbeseer word • Ligamente • Intervertebralediskus • Fasetgewrigte • Omliggendespiere • Hematome van veral m sternocleidomastoïd

  9. Simptome • Pyntydensrusveral as strukture op strekgeplaas word • Pyndeurvolleomvang van beweging • Spiere is pynliktydensstrek en sametrekking • Ligamente is pynlik as op strekgeplaas word (behalweinterspineuse ligament watpynlik is tydensekstensie)

  10. Behandeling: Akuut • Totalebedrusvireerste 2-3 dae • Ondersteunende, sagtestut (wanneerpasiëntregop is) • Ys vireerste 24 uur • Hitte is teenindikasievireerste 48 uur (Daarnaklamhitte) • Anti-inflammatoriesemiddels en spierverslappers • Versigtige, aktiewenie-gewigdraendeoefeninge (behalwerotasie en lateralefleksie) • Sagtemassering

  11. Behandeling: Sub-Akuut • Simptomeraakmeerspesifiek • Speenvanafnekstut – gebruikstutnog in motor of as nekmoegvoel • UKG en klamhitte/ys • Mobilisasies – kort van pyn • Versigtigeisometrieseoefeninge • Vermeerderaktieweoefeninge (bring fleksie en ekstensieoefeninge in program) • Begin PNF patroneindienpyndittoelaat • Begin versigtig met distaleneuralemobilisasies

  12. Behandeling: Kronies • Behandelvolgenstekens en simptome • Pynaaneinde van omvang van beweging (6-8 wekenabesering) • Speentotaalvanafnekstut • Isometrieseoefeninge word geprogresseer tot in staan • Evalueerspierwanbalans en behandeldaarvolgens • Maakgebruik van gekombineerdebewegings en neuralemobilisasietegniekevir finale rehabilitasie

  13. Moontlikepatologieseveranderinge • Ligament beserings: Anterior longitudinaal Posterior longitudinaal Interspineus • Diskusherniasie • Fraktuur : Spineuseproses Werwelliggame • Skeur van kapsel van fasetgewrig met akutesinovitis • Skeur van nekspiere

  14. Moontlikepatologieseveranderinge(vervolg) • Tempromandibulêregewrigsbeserings • Retrofaringealehematome • Esofagealebloeding • Simpatiesekettingbeserings • Konkussie en minor kopbeserings • Vertebralearterieskade • Torakaleuitlaatsindroom

  15. Kliniesebeeld • Pyn en drukteerheidooraangetastestrukture • Verwysdepyn - irritasie van senuweewortel miofascialesnellerpunte skleretoomverwysing(diepbrandpynwatvoel of dit in die been self is) • Nekspierspasma • Hoofpyne (gevoel van diepdrukking met klopping, naarheid, braking en fotofobie) • Beperking van normaleomvang van beweging

  16. Kliniesebeeld(vervolg) • Disfagie met heesheid in die akutefase • Simpatiesetekens: Intermitterendeswakvisie Hoofpyn Horner se sindroom • Duiseligheid: Vertebralearterietekens Middeloorbeserings

  17. Horner se sindroom • Miose (konstruksie van pupil) • Pitose (drooping eye) • Enolftalmose (sunken eye) • Anidose (verlies van sweet aan die eenkant van die gesig)

  18. Kliniesebeeld(vervolg) • Anterior borskaspyn: presenteersoos angina vererger met oefening teer anterior gevoel van naarheid slaapsleg vererger met hoes/nies • Edeem

  19. Geassosieerdesimptome • Torakaleuitlaatsindroom • Laerugpyn • Hoofbeseringssooskonkussie • Tempomandibulêregewrigsbesering • Fibromialgie (kroniesepyn en styfheid in spiere met lokaleteerheid) • Psigoses • Depressie • Moeilikeaanvaarding

  20. Geassosieerdesimptome(vervolg) • Angs • Woede • Frustrasie (finansieël en familie) • Persoonlikheidsveranderinge en inmenging in ADL • Post traumatiesestressindroom

  21. Behandeling • Analgetika • Anti-depressante • Chirurgie • Psigiatriesebehandeling

More Related