1 / 15

PERSOONLIKE DIEET

PERSOONLIKE DIEET. Algemene riglyne vir ‘n gebalanseerde dieet. Eet 'n verskeidenheid van verskillende kosse Eet die regte hoeveelheid kos om 'n gesonde gewig te wees Eet baie voedsel ryk aan stysel en vessel Eet baie vrugte en groente

luella
Download Presentation

PERSOONLIKE DIEET

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. PERSOONLIKE DIEET

  2. Algemeneriglynevir ‘n gebalanseerdedieet Eet 'n verskeidenheid van verskillendekosse Eet die regtehoeveelheidkosom 'n gesondegewigtewees Eetbaievoedselrykaanstysel en vessel Eetbaievrugte en groente Moenieteveelvoedselwatbaie vet bevateetnie Moeniesoetkos en drankiestedikwelseetnie Drink 8 - 10 glase water per dag

  3. Faktorewat ‘n mens se dieetbeinvloed • Ekologiese invloede • Ekonomiese invloede • Sosiale invloede • Kulturele invloede • Politiese invloede

  4. Ekologieseinvloede • Die deel van die land waar jy bly bepaal soms wat jou stapelvoedsel is, bv. Die mense by die see eet meer vis en skulpvis • Kos word geproduseer om langer te hou en mooier te lyk, en verloor so soms van hul nutriente en vitamienes

  5. Ekonomieseinvloede • Arm mense het nie 'n wye verskeidenheid om van te kies nie en hul dieet bestaan meestal uit  brood, mieliemeel en soms 'n stukkie vleis

  6. Sosialeinvloede • 'n Persoon se dieet kan ook bepaal word deur sosiale faktore, bv. jong mense is geneig om ander kos te eet as ouer mense.  • In sommige skole word dit geag as "un-cool"  om gesonde toebroodjies vir pouse te bring.  • Mense van verskillende sosiale agtergronde is ook geneig om verskillende dieete te hê.  • Stads mense eet verwerkte voedsel en kitskos, terwyl die mense van die platteland natuurlike voedsel soos groente en vrugte eet.

  7. Kultureleinvloede • Verskillende kultuurgroepe verkies om verskillende voedselsoorte te eet en alhoewel hulle dieselfde vleis en groente gebruik, het hulle verskillende maniere van voorbereiding

  8. Politieseinvloede • Ons eie land kan kos van 'n ​​lae gehalte van 'n ander land af invoer en dit dan hier verkoop ten koste van die gesondheid van ons eie mense • In tye van politieke onrus is dit moeilik om genoeg kos te kry. • In tye van politieke  voortrekkery kan sommige mense verbied word om  meer  voedselvoorrade  te kry as volgelinge van die politieke party 

  9. Wanvoeding Baie mense in die wêreld het nie genoeg kos nie. Sommige is ondervoed omdat hulle nie die voedingstowwe  wat nodig is vir groei en gesondheid kry nie. Ander sterf van die honger. Mense kan ook ondervoed wees, selfs al het hulle genoeg kos om te eet, as hulle kos nie genoeg van die verskillende voedingstowwe het wat hul liggame nodig het nie.

  10. Wat is die oorsake van wanvoeding? • Ekologiesefaktore: • Natuurlikerampe • Oorgebruik en misbruik van natuurlikehulpbronne • Besoedeling • Vinnigebevolkingsgroei • Skaarsvoedselreserwes • Politieke en ekonomiesefaktore: • Uitvoer-invoerwanbalanse • Gebrek van voedselhulp van skenker-lande • Onderontwikkeling • Oorloë en burgerlikeonrus • Armoede • Sosiale en kulturelefaktore: • Kulturelebevooroordeeld van kos • Niegenoegnavorsing in wetenskap en tegnologienie • Gebrekaankennis van die basiesevoeding • Ongelyketoegang tot hulpbronne • Die manierwaaropkos, dieete, giere en voeding in die media gewys word

  11. Eetversteurings Dit is enigeafwyking van 'n normaleeetpatroon en normalekalorieinname. Menseeet of te min, of teveel of hulleraakontslae van die kosdeurdit op te bring Wat is die hoof oorsake: Stres Kultureleinvloede Jyvoeljy is nikswerdnie Onsgaan van twee eetversteurings leer nl.: a) Anorexia en b) Bulimie.

  12. ANOREXIA Definisie van Anorexia Mensewataan Anorexia lei het 'n intense vreesom vet tewees. Hullesalhulselfuithonger en nikseetnie. Die menseweierom ‘n normalegewigtehandhaaf en is baiemaer. Die mense dink gewoonlikhulle is vetter as wathulle is en komnieagterhulle is doodmaernie. Kenmerke van iemand met Anorexia: • Hulle is baiemaer (meer as 15% maerder as wathulmoetwees). • Hullekomnieagterhulle is so maernie, al lykhullesoos 'n geraamte. • Die eetversteuringkommeervoor by adolessentemeisies. • Sulkemensesalmaak of hulleeetomandermensetekuldeur met hulkostespeel. • Hullesalmeer as 3 menstruelesiklusseoorgeslaan het. • Die mense begin hart, lewer en nier-problemekry. • Hulhartklopkan so laagsoos 25 kloppe per minuutwees

  13. BULIMIE Definisie van Bulimie Bulimie is 'n eetversteuringwatgekenmerk word deur 'n vinnigeopname van groothoeveelhedekos (ooreet) dan braking. Die persooneetgroothoeveelhedekos en gooidandaarnaweer op. Somsgaansulkepersonena die badkamerom op tegooielkekeer as hullekosgee'et het. Kenmerke van iemand met Bulimie: • Die mense dink ookhulle is vetter as wathulregtig is. • Sulkemense is ook bang omgewig op te tel. • Hulle is somsbewus van huleetprobleem en voelbaieskaamdaaroor. • Hullesal die hele dag nikseetnie en dan in die aand of middagooreet, totdathullenaar word. • Ongeveer 2% mense het die versteuring. • Die mensekanselfsmaagwerkpille drink om van hulkosontslaeteraak. • Die mense met Bulimie het baie hoe stresvlakke, en soms help dit as hullehulselfvergrypaankos. • As die Bulimie al lank aanhousalhultande begin geel word en vrot. • Die mense het 'n fluktuasie in hullegewig, hulle is maerdan vet en danweermaer.

  14. Waarkanjyhulpkry? Indienjy dink jy het een van die eetversteurings is ditbelangrikdatjyhulpkry. Mense met eetversteuringssukkelomemosies en strestehanteer en hulmoethulpkrysodathullehulselfkan help. Plekkewaarjykanhulpkry: • Onderwysers (LO onderwysers, graadhoofde, Afrigters) • Organisasiessoos Lifeline. • Sommigekerke het mensewaarmeejykanpraat (LewendeWoord). • Jououers (Somskanjy met jououerspraat).

More Related