1 / 16

SPONDILOLISTESE

SPONDILOLISTESE. Uitkomste. Moet vertroud wees met die definisie van Spondilolistes . Moet vertroud wees met die patologie van ‘n tipiese Spondilolistese . Moet vertroud wees met die tipes Spondilolisteses .

lemuel
Download Presentation

SPONDILOLISTESE

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. SPONDILOLISTESE

  2. Uitkomste • Moet vertroudwees met die definisie van Spondilolistes. • Moet vertroudwees met die patologie van ‘n tipieseSpondilolistese. • Moet vertroudwees met die tipes Spondilolisteses. • Moet vertroudwees met die kliniesetekens van ‘n tipiesepasiënt met Spondilolistese. • Moet vertroudwees met die met die algemeenste fisioterapeutiesebehandelingsprotokolvir ‘n pasiënt met tipieseSpondilolistese. • Moet instaatweesomtoepaslikeadviesaan ‘n pasiëntteverskaf met Spondilolistese.

  3. Definisie • Anterior verplasing (antero-listese) van ‘n vertebraleliggaam op die onderstevertebraleliggaam • Komgewoonlikvoortussen L4-L5 of tussen L5-S1 • Komalgemeen in families voor • Posterior verplasing: retro-listese

  4. Spondilolistese

  5. Patologie • In staandeposisie is daar ‘n konstanteafwaartse en vorentoekrag op die laerlumbalewerwels • Liggaamsgewig en normalebewegingkandusaanleiding gee to spondilolistese • Die anatomiesestruktuur van die lumbo-sakralegedeelte van die werwelkolom word aangetas

  6. Patologie • Mate van vorentoeverplasing word in GraadI tot IV uiteengesit • Hierdie grade is elk ‘n kwart van die oppervlakte van die onderstewerwelliggaam • Graad I en II word konserwatiefbehandel • Graad III en IV moet ‘n fusieondergaan

  7. Vyftipes • Kongenitalespondilolistese (L5/S1) – meeralgemeen in dogters en somsgeassosieerd met spina bifida. • Spondilolitiesespondilolistese (L5) – a.g.v. bilateralespondiloliese • Traumatiesespondilolistese – a.g.vfraktuur van die pars interarticularibvvalskermspring

  8. Vyftipes • Degeneratiewespondilolistese (L4) – komniealgemeenvoor, voor die ouderdom van 50 jaarnie • Patologiesespondilolistese – nalokale of algemenebeensiektesoostumore en infeksies

  9. X-strale

  10. Tekens en simptome • Rug- of beenpyn • Rug voelswak • Somslumbaleskoliose en verhoogdelordose • Trappie word in die rug gevoel • Unilaterale en somsbilateraleworteldrukking met pyn in die bene • Segmenteleonstabiliteit • Stywerugekstensore, hamstringe en m psoas – pogingom pelvis testabiliseer

  11. Tekens en simptome • Ekstensie is meesalgemenebeperkteomvang • Pynverergertydensstaanveral met hoëhakskoene, afdraende loop, maaglê en anderekstensieaktiwiteite • Vindditmoeilikomvanuitfleksietekom, moet met hande op bo-benedruk • Ekstensie is pynlik en beperk • RBO is beperk • Vindverligting van pyngedurende sit, ruglê en haaklê (stabieleposisies)

  12. Behandeling • Asimptomaties: Geenbehandeling • Simptomaties: Ergegevalle – bedrus statiesetraksie lokalehitte analgetika Stabielegevalle – verligting van simptome stabilisering verbeterhouding tuisraad

  13. Verligting van simptome • Maitland mobilisasietegnieke (geensterktegnieke) • Rotasie tot Gr IV- • Longitudinale in fleksie • Palpasietegniekenieverder as Gr II (weesuitersversigtig) • Statiesetraksie (27,5 kg – 35 kg)

  14. Verligting van simptome • Snellerpunte • Neuralemobilisasie • Strekvan rugekstensore en m psoas • Versterking van rompstabiliseerders, m gluteus en m quadriceps • Heropleiding van houding

  15. Raad • Sit is beter as staan • Vermyhardloop, spring, perdry en anderrukkerigebewegings • Swem en fietsry is goeieoefeninge • Geenkontaksport

  16. Raad • Vermyoorgewig • Drakorset met pynlikeaktiwiteite • Huisvroumoettrolliegebruiktydensinkopies • Behouabdominalestabilisering ten alletye • Gemaksposisie is gewoonlik met ‘n kussingonderbene

More Related