1 / 35

Ek het gelees….

Ek het gelees…. …uit Jeremia, en gewonder, maar nie bekommer nie…. Die profete kan moeilike leesstof wees om te verteer….dit help om bietjie perspektief te hê…. Adam tydlyn. 1&2 Kron. Psalms/ Spreuke/ Prediker/ Hooglied. Exodus. Rigters / Rut. Josua. 1&2 Kon. Baie besige tyd

aimee
Download Presentation

Ek het gelees….

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Ek het gelees…. …uit Jeremia, en gewonder, maar nie bekommer nie…

  2. Die profete kan moeilike leesstof wees om te verteer….dit help om bietjie perspektief te hê….

  3. Adam tydlyn 1&2 Kron Psalms/ Spreuke/ Prediker/ Hooglied Exodus Rigters / Rut Josua 1&2 Kon Baie besige tyd - Israel koninkryke - 1&2 Sam Gen/Num/Deut Ester 4000 vC 3000 vC 2000 vC 1000 vC 1000 nC 2000 nC 0 Ons is hier (2009nC) Geboorte van Jahshua (0) Noag vloed (2348 vC) Adam geskape (4004vC) Rigters (1410vC – 1050vC) Saul / Dawid / Salomo 12 stamme (1030vC – 930vC) Abraham / Isak / Jakob (2018vC – 1711vC) Israel Koninkryk10 stamme (930vC – 722vC) Juda Koninkryk 2 stamme (930vC – 587vC)

  4. Vergrootglas op Israel tydlyn Jesaja Jeremia Esegiël Daniël Openbaring Mat / Mar / Luk / Joh Amos Habakuk Miga Nahum Sendbriewe Joël Obadja Maleagi Sefanja Haggai Sagaria Ester Esra Hosea Jona 1000 vC 500 vC 0 Geboorte van Jahshua (0) Saul / Dawid / Salomo 12 stamme (1030vC – 930vC) Juda Koninkryk 2 stamme (930vC – 587vC) Israel Koninkryk10 stamme (930vC – 722vC) Tempelgebou 960vC Tempelvernietig 585vC Tempelherbou 515vC Tempelvernietig 70nC

  5. Perspektief Elemente van Juda en Israel keer terug van Babilon na Judea, lewe in relatiewe vrede vir +/- 515 jaar Jesaja Jeremia Esegiël Daniël Openbaring Mat / Mar / Luk / Joh Amos Habakuk Miga Nahum Joël Sendbriewe Obadja Sagaria Maleagi Hosea Sefanja Haggai Ester Esra Jona Jerusalem finaal vernietig – almalverstrooi 1000 vC 2000 nC 1000 nC 0 Ons is hier (2009nC) Blank SuidAfrikabestaanvir +/- 360 jaar Geboorte van Jahshua (0) Jerusalem eerste keer vernietig – almal verstrooi Blank SA (1652nC – 1992nC) Saul / Dawid / Salomo 12 stamme (1030vC – 930vC) Juda Koninkryk 2 stamme (930vC – 587vC) Israel Koninkryk10 stamme (930vC – 722vC) • Israel: • bestaan as 12 stamme reik vir +/- 120 jaar • 10 stamme reik oorleef verdere +/- 208 jaar • 2 stamme reik oorleef nog +/- 136 jaar (totaal 344 jaar) • Totale bestaan van Israel as uitkenbare volk - +/- 443 jaar

  6. Tydperk vergelykings +/- 1947 jaar +/- 505 jaar +/- 463 jaar +/- 464 jaar +/- 515 jaar Gen / Num / Deut / Lev Ex / Rig / Rut / Jos Sam / Kon / Ps / Hoogl / Pred / Spr / Obad / Joël / Amos / Jona / Hos / Miga / Jes / Jer / Nah / Sef / Hab / Dan / Eseg / Hag Neh / Sag / Maleagi / Esra / Ester Periode waar elemente van Juda en Israel in Palestina woon tot Jahshua Exodus tot begin van Israel Koninkryk onder Saul Volle bestaan van Israel se koninkryke Tot wegvoering Abraham tot Exodus

  7. Profetiese boeke - tydlyn 1050 vC 930 vC 722 vC 586 vC 516 vC Maleagi 420 - 400 Nehemia 450 - 432 Esra 536 - 456 Sagaria 520 - 480 Haggai 515 Daniël 586 - 550 Esegiël 584 Jeremia 626 - 580 Habakuk 608 - 605 Sefanja 640 - 609 Nahum 640 - 620 Jesaja 740 - 696 Miga 740 - 700 Amos 760 Hosea 765 - 725 Jona 780 - 740 Joël 830 - 750 Obadja 840 - 830 Psalms 1000 - 930 300vC 1100vC 1000vC 900vC 800vC 700vC 600vC 500vC 400vC 10 stamme in Noordelike ryk 12 stamme onder Saul, Dawid en Salomo Wegvoering na Assirië 2 stamme en Israel vlugtelinge in Suidelike ryk Na Babel 208 jaar 206 jaar Oorblyfesel (+/- 10%) terug na Jerusalem 120 jaar 344 jaar 70 jaar

  8. Ons lees bietjie uit Jeremia Jeremia Openbaring • Israel (Samaria)is al 136 jaar weggevoer • Jerusalem is op die punt om te val • Die einde van Juda is in sig Mat / Mar / Luk / Joh Sendbriewe 1000 vC 500 vC 0 Geboorte van Jahshua (0) Saul / Dawid / Salomo 12 stamme (1030vC – 930vC) Juda Koninkryk 2 stamme (930vC – 587vC) Israel Koninkryk10 stamme (930vC – 722vC) Tempelgebou 960vC Tempelvernietig 585vC Tempelherbou 515vC Tempelvernietig 70nC

  9. Jeremia: Israel en Juda die gordel om JHWH se heupe Jer 13:1 So het JAHWEH vir my gesê: Gaan koop vir jou 'n linnegord en bind dit om jou heupe; maar laat dit nie in die water kom nie. Jer 13:2 En ek het die gord gekoop volgens die woord van JAHWEH en dit om my heupe gebind. Jer 13:3 Toe het die woord van JAHWEH vir die tweede keer tot my gekom en gesê: Jer 13:4 Neem die gord wat jy gekoop het, wat om jou heupe is, en maak klaar, gaan na die Eufraat en steek dit daar weg in 'n klipskeur. Jer 13:5 Daarop het ek gegaan en dit weggesteek by die Eufraat, soos JAHWEH my beveel het. Jer 13:6 En ná verloop van baie dae het JAHWEH vir my gesê: Maak klaar, gaan na die Eufraat en haal die gord daarvandaan wat Ek jou beveel het om daar weg te steek. Jer 13:7 Daarop het ek na die Eufraat gegaan en gegrawe en die gord geneem van die plek af waar ek dit weggesteek het; en kyk, die gord het bederf, dit was waardeloos. Jer 13:8 Toe het die woord van JAHWEH tot my gekom en gesê: Jer 13:9 So spreek JAHWEH: So sal Ek laat bederwe die hoogmoed van Juda en dié van Jerusalem, wat so groot is. Jer 13:10 Hierdie goddelose volk wat weier om na my woorde te luister, wat wandel in die verharding van hulle hart en agter ander gode aan loop om hulle te dien en hul daarvoor neer te buig--hulle moet word soos hierdie gord wat waardeloos is. Jer 13:11Want soos die gord kleef aan die heupe van 'n man, so het Ek die hele huis van Israel (10 stamme – al weggevoer) en die hele huis van Juda (2 stamme – nog in Jerusalem) aan My laat klewe, spreek JAHWEH, om vir My te wees 'n volk en 'n roem en 'n lof en 'n sieraad; maar hulle het nie geluister nie. Jer 13:27Jou owerspel en jou gerunnik, jou skandelike hoerery--op die heuwels in die veld het Ek jou verfoeisels gesien. Wee jou, Jerusalem!Hoe lank sal dit nog duur voordat jy rein word?

  10. Weggesteek in ‘n skeur by die Eufraat

  11. Wat sê die profesie? • Beide die 2 en 10 stamme reik was ‘n gordel om JHWH se heupe • Dat die 2 stamme reik (want die 10 stamme reik is reeds weg) by die Eufraat weggesteek gaan word • Na baie dae sal hul weer uit die “skeur” gaan haal word – maar hulle sal waardeloos en vuil wees wanneer hul gevind word. • Dit sal nog lank wees voor Jerusalem sal rein word (skoon gewas met water), en geskik vir ‘n koning om weer om sy heupe te dra.

  12. Jeremia: Juda word weggeslinger – Israel word gaan soek Jer 16:13 Daarom sal Ek julle (huidige inwoners van die land – Juda & kie) wegslinger uit hierdie land na 'n land wat julle nie geken het, julle en julle vaders nie; en daar sal julle ander gode dien dag en nag, omdat Ek julle geen genade sal bewys nie. Jer 16:14 Daarom, kyk, daar kom dae, spreek JAHWEH, dat daar nie meer gesê sal word: So waar as JAHWEH leef, wat die kinders van Israel uit Egipteland laat optrek het nie (want daar sal ‘n groter wonderwerk kom vir Israel);Jer 16:15 maar: So waar as JAHWEH leef, wat die kinders van Israel laat optrek het uit die Noordland en uit al die lande waarheen Hy hulle verdryf het. Ja, Ek sal hulle terugbring in hulle land wat Ek aan hulle vaders gegee het. Jer 16:16Kyk, Ek stuur baie vissers, spreek JAHWEH, wat hulle sal vang, en daarna sal Ek baie jagters stuur wat hulle sal opjaag, van elke berg en van elke heuwel en uit die klipskeure. Jer 16:17 Want my oë is op al hulle weë, dit is nie voor my aangesig bedek nie, en hulle ongeregtigheid is nie voor my oë verborge nie. Jer 16:18 Daarom sal Ek eers hulle ongeregtigheid en hulle sonde dubbel vergelde, omdat hulle my land ontheilig het met die lyke van hulle verfoeisels en my erfenis gevul het met hulle gruwels. Jer 16:19 o HERE, my sterkte en my beskutting en my toevlug in die dag van benoudheid, tot U sal volke van die eindes van die aarde af kom en sê: Net leuens het ons vaders geërwe, nietige afgode, en daaronder was niks wat voordeel kon bring nie.Jer 16:20 Sal 'n mens vir hom gode maak wat tog geen gode is nie? Jer 16:21Daarom, kyk, Ek laat hulle hierdie keer voel, voel my hand en my mag; en hulle sal weet dat my Naam HERE is.

  13. Dit lui mos ‘n klokkie Jer 16:16 Kyk, Ek stuur baie vissers, spreek JAHWEH, wat hulle sal vang, en daarna sal Ek baie jagters stuur wat hulle sal opjaag, van elke berg en van elke heuwel en uit die klipskeure Mat 4:17 Van toe af het Jahshua begin om te preek en te sê: Bekeer julle, want die koninkryk van die hemele het naby gekom. Mat 4:18 En terwyl Jahshua langs die see van Galiléa loop, sien Hy twee broers, Simon wat genoem word Petrus, en Andréas, sy broer, besig om 'n net in die see uit te gooi; want hulle was vissers. Mat 4:19 En Hy sê vir hulle: Kom agter My aan, en Ek sal julle vissers van mense maak. Mat 4:20 En hulle het dadelik die nette laat staan en Hom gevolg.

  14. Wat sê die profesie? • Die inwoners van die 2 stamme reik word uitgeruk en weggegooi • Daar nou vele skeure is waar weggesteektes woon, van waar hul uitgejaag, gesoek en aangebring moet word. • Die grootheid van die versamel en aanbring proses sal sodanig wees dat dit die optrek uit Egipte in die skadu van die verlede sal stel • Die wat opgejaag / gevind / gebring word sal as vele volke nader kom en die leuens ge-erf van hul vaders mbt hul gode en die vals gelowe van die nasies verwerp in ruil vir die versoening met JHWH.

  15. Jeremia: Juda sal geen genade ontvang Jer 15:1 Maar JAHWEH het vir my gesê: Al staan Moses en Samuel voor my aangesig, my siel wil niks van hierdie volk weet nie; dryf hulle van my aangesig af weg, en laat hulle heengaan. Jer 15:2 En as hulle jou vra: Waar moet ons heengaan? sê dan vir hulle: So spreek JAHWEH: Wie vir die pes bestem is, na die pes; en wie vir die swaard, na die swaard; en wie vir die hongersnood, na die hongersnood; en wie vir die gevangenskap, na die gevangenskap. Jer 15:3 En Ek sal oor hulle vier soorte besoekinge doen, spreek JAHWEH: die swaard om dood te maak en die honde om weg te sleep en die voëls van die hemel en die wilde diere van die aarde om op te eet en te vernietig. Jer 17:1 Die sonde van Juda is geskrywe met 'n ystergriffel, met 'n diamantpunt; dit is gegrif op die tafel van hulle hart en op die horings van julle altare-- Jer 17:2 telkens as hulle kinders aan hulle altare dink en aan hulle heilige boomstamme by die groen bome, op die hoë heuwels. Jer 17:3 My berg in die veld, jou rykdom, al jou skatte sal Ek as buit gee saam met jou hoogtes, weens die sonde in jou hele grondgebied. Jer 17:4 En jy sal uitval--en dit deur jouself--uit jou erfenis wat Ek jou gegee het, en Ek sal jou jou vyande laat dien in 'n land wat jy nie ken nie; want julle het 'n vuur aangesteek in my toorn, tot in ewigheid sal dit brand. Jer 19:10 Dan moet jy die kruik breek voor die oë van die manne wat saam met jou gegaan het, Jer 19:11 en vir hulle sê: So spreek JAHWEH van die leërskare: Net so sal Ek hierdie volk en hierdie stad verbreek, soos 'n mens 'n erdepot breek, wat nie meer heelgemaak kan word nie; en hulle sal in Tofet begrawe, omdat daar geen plek sal wees om te begrawe nie.

  16. Jeremia: Israel (die reeds weggevoerde) het meer kans as Juda Jer 23:13 Ek het wel by die profete van Samaría aanstootlike dinge gesien: hulle profeteer deur Baäl en verlei my volk Israel; Jer 23:14 maar by die profete van Jerusalem het Ek gesien wat afskuwelik is: hulle bedryf owerspel en gaan om met leuens, en hulle versterk die hande van die kwaaddoeners, sodat hulle hul nie bekeer elkeen van sy boosheid nie. Hulle het almal vir My geword soos Sodom, en sy inwoners soos Gomorra.

  17. Klokkies lui Mat 10:5 Jahshua het hierdie twaalf uitgestuur en hulle bevel gegee en gesê: Moenie gaan op pad na die heidene nie, en moenie ingaan in 'n stad van die Samaritane nie; Mat 10:6 maar gaan liewer na die verlore skape van die huis van Israel. Mat 10:7 En gaan preek en sê: Die koninkryk van die hemele het naby gekom. Mat 10:8 Maak siekes gesond, reinig melaatses, wek dooies op, dryf duiwels uit. Julle het dit verniet ontvang, verniet moet julle dit gee. Mat 10:9 Moenie vir julle goud of silwer of koper in julle beurse aanskaf nie; Mat 10:10 geen reissak vir die pad of twee kledingstukke of skoene of 'n stok nie; want die arbeider is sy voedsel werd. Mat 10:11 En in watter stad of dorp julle ook al mag ingaan, ondersoek wie daarin waardig is, en bly dáár totdat julle vertrek. Mat 10:12 En as julle die huis ingaan, groet dit; Mat 10:13 en as die huis dit waardig is, laat julle vrede daarop kom, maar as dit nie waardig is nie, laat julle vrede na julle terugkeer. Mat 10:14En as iemand julle nie ontvang nie en na julle woorde nie luister nie, gaan uit daardie huis of daardie stad uit en skud die stof van julle voete af.Mat 10:15Voorwaar Ek sê vir julle, dit sal vir die land van Sodom en Gomorra verdraagliker wees in die oordeelsdag as vir daardie stad. Mar 4:9 En Hy sê vir hulle: Wie ore het om te hoor, laat hom hoor. Mar 4:10 En toe Hy alleen was, het die wat saam met die twaalf rondom Hom was, Hom na die gelykenis gevra. Mar 4:11 En Hy sê vir hulle: Aan julle is dit gegee om die verborgenheid van die koninkryk van God te ken, maar vir hulle wat buite is, kom alles deur gelykenisse, Mar 4:12sodat hulle kan kyk en kyk, en nie sien nie; en hoor en hoor, en nie verstaan nie, dat hulle hul nie miskien bekeer en die sondes hulle vergewe word nie. Mar 4:13 En Hy sê vir hulle: Begryp julle nie hierdie gelykenis nie? En hoe sal julle al die gelykenisse verstaan?

  18. Jeremia: Van Juda sal maar min begenadig word– die res is verwerp Jer 24:1 Die HERE het my laat sien, en daar was twee mandjies met vye, reggesit voor die tempel van JAHWEH--nadat Nebukadrésar, die koning van Babel, Jegónja, die seun van Jójakim, die koning van Juda, en die vorste van Juda en die smede en die slotmakers uit Jerusalem in ballingskap weggevoer en hulle in Babel gebring het. Jer 24:2 In die een mandjie was baie goeie vye soos die voorvye; maar in die ander mandjie was baie slegte vye, te sleg om te eet. Jer 24:3 En JAHWEH het vir my gesê: Wat sien jy, Jeremia? En ek het geantwoord: Vye; die goeie vye is baie goed en die slegtes baie sleg, te sleg om te eet. Jer 24:4 Toe het die woord van JAHWEH tot my gekom en gesê: Jer 24:5 So spreek JAHWEH, die God van Israel: Soos hierdie goeie vye, so sal Ek ten goede aansien die ballinge van Juda wat Ek uit hierdie plek na die land van die Chaldeërs weggestuur het; Jer 24:6 en Ek sal my oog op hulle slaan ten goede en hulle terugbring in hierdie land; en Ek sal hulle bou en nie afbreek nie, en hulle plant en nie uitruk nie. Jer 24:7 En Ek sal hulle 'n hart gee om My te ken, dat Ek JAHWEH is; en hulle sal vir My 'n volk wees, en Ek sal vir hulle 'n God wees, want hulle sal na My terugkeer met hul hele hart. Jer 24:8 En soos die slegte vye wat te sleg is om te eet--waarlik, so sê JAHWEH--só sal Ek Sedekía, die koning van Juda, maak en sy vorste en die oorblyfsel van Jerusalem wat in hierdie land oorgebly het en die wat in Egipteland woon; Jer 24:9 en Ek sal hulle 'n skrikbeeld maak, 'n onheil vir al die koninkryke van die aarde, 'n smaad en 'n spreekwoord, 'n spot en 'n vervloeking in al die plekke waarheen Ek hulle verdrywe; Jer 24:10 en Ek sal onder hulle stuur die swaard, die hongersnood en die pes, totdat hulle omgekom het uit die land wat Ek aan hulle en hul vaders gegee het.

  19. Nog ‘n klokkie lui. Rom 11:1 Ek vra dan: Het God miskien sy volk verstoot? Nee, stellig nie! Want ek is ook 'n Israeliet uit die nageslag van Abraham, van die stam van Benjamin. Rom 11:2God het sy volk wat Hy vantevore geken het, nie verstoot nie. Of weet julle nie wat die Skrif in die gedeelte oor Elía sê nie? hoe hy by God optree teen Israel en sê: Rom 11:3 Here, hulle het u profete gedood en u altare het hulle afgebreek, en ek het alleen oorgebly, en hulle soek my lewe! Rom 11:4 Maar wat sê die Godspraak aan hom? Ek het vir Myself sewe duisend manne laat oorbly wat die knie voor Baäl nie gebuig het nie. Rom 11:5Net so is daar dan ook in die teenwoordige tyd 'n oorblyfsel, ooreenkomstig die verkiesing van die genade. Rom 11:7 Wat dan? Wat Israel soek, dit het hy nie verkry nie; maar die uitverkorenes het dit verkry en die ander is verhard. Rom 11:8 Soos geskrywe is: God het hulle gegee 'n gees van diepe slaap, oë om nie te sien nie en ore om nie te hoor nie, tot vandag toe.

  20. Jeremia: Maar daar is dinge wat verborge sal bly tot dit ontvou aan die einde van die tye…. Jer 23:20 Die toorn van JAHWEH sal nie afgewend word nie, totdat Hy uitgevoer en tot stand gebring het die raadslae van sy hart; aan die einde van die dae sal julle dit duidelik verstaan. Jer 30:24 Die toorngloed van JAHWEH sal nie afgewend word nie, totdat Hy uitgevoer en tot stand gebring het die raadslae van sy hart; aan die einde van die dae sal julle dit verstaan.

  21. Jeremia: ‘n Leidraad so lank…. Jer 23:3 En Ek self sal die oorblyfsel van my skape versamel uit al die lande waarheen Ek hulle verdryf het; en Ek sal hulle terugbring na hulle weiveld, en hulle sal vrugbaar wees en vermenigvuldig. Jer 23:4 En Ek sal herders oor hulle verwek wat hulle sal oppas; en hulle sal nie meer bevrees of verskrik wees of vermis word nie, spreek JAHWEH. Jer 23:5 Kyk, daar kom dae, spreek JAHWEH, dat Ek vir Dawid 'n regverdige Spruit sal verwek, en as Koning sal Hy regeer en verstandig handel en reg en geregtigheid doen in die land. Jer 23:6 In sy dae sal Juda verlos word en Israel veilig woon; en dit is sy naam waarmee Hy genoem sal word: DIE HERE ONS GEREGTIGHEID. Jer 23:7 Daarom kyk, daar kom dae, spreek JAHWEH, dat hulle nie meer sal sê: So waar as JAHWEH leef wat die kinders van Israel uit Egipteland laat optrek het nie, Jer 23:8 maar: So waar as JAHWEH leef wat die geslag van die huis van Israel laat optrek en laat kom het uit die Noordland en uit al die lande waarheen Ek hulle verdryf het. En hulle sal woon in hulle land.

  22. Klokkie lui nog Mat 13:34 Al hierdie dinge het Jahshua deur gelykenisse vir die skare gesê, en sonder gelykenis het Hy vir hulle niks gesê nie; Mat 13:35sodat vervul sou word die woord wat gespreek is deur die profeet: Ek sal my mond open deur gelykenisse; Ek sal uitspreek dinge wat verborge was van die grondlegging van die wêreld af. Col 1:24 Nou verbly ek my in my lyding vir julle en vul in my vlees aan die oorblyfsels van die verdrukking van Christus vir sy liggaam, wat die gemeente is; Col 1:25 waarvan ek 'n dienaar geword het volgens die bediening van God wat aan my gegee is in julle belang, om die woord van God te vervul, Col 1:26naamlik die verborgenheid wat van die eeue en geslagte af verborge was, maar nou geopenbaar is aan sy heiliges, Col 1:27 aan wie God wou bekend maak wat die rykdom van die heerlikheid van hierdie verborgenheid onder die heidene is, dit is Christus onder julle, die hoop van die heerlikheid. Eff 3:1 Om hierdie rede is ek, Paulus, die gevangene van Christus Jahshua vir julle wat heidene is-- Eff 3:2 as julle ten minste gehoor het van die bediening van die genade van God wat aan my verleen is vir julle, Eff 3:3 dat Hy aan my deur 'n openbaring bekend gemaak het die verborgenheid, soos ek tevore kortliks geskryf het; Eff 3:4 waardeur julle, as julle dit lees, my insig in die verborgenheid van Christus kan verstaan, Eff 3:5wat in ander tye aan die mensekinders nie bekend gemaak is nie soos dit nou aan sy heilige apostels en profete geopenbaar is deur die Gees, naamlikEff 3:6dat die heidene mede-erfgename is en medelede van die liggaam en mededeelgenote aan sy belofte in Christus deur die evangelie Eff 3:7 waarvan ek 'n dienaar geword het, volgens die gawe van die genade van God wat aan my gegee is ooreenkomstig die werking van sy krag. Eff 1:7 In Hom het ons die verlossing deur sy bloed, die vergifnis van die misdade na die rykdom van sy genade, Eff 1:8 wat Hy oorvloedig aan ons bewys het in alle wysheid en verstand, Eff 1:9 deurdat Hy aan ons die verborgenheid van sy wil bekend gemaak het na sy welbehae wat Hy in Homself voorgeneem het, Eff 1:10 om die volheid van die tye te reël, met die doel om alle dinge wat in die hemele sowel as wat op die aarde is, onder een hoof in Christus te verenig-- Eff 1:11 in Hom in wie ons ook 'n erfdeel ontvang het nadat ons vantevore daartoe verordineer is ooreenkomstig die voorneme van Hom wat alles werk volgens die raad van sy wil, Eff 1:12 sodat ons kan wees tot lof van sy heerlikheid, ons wat reeds tevore op Christus gehoop het, Eff 1:13in wie julle ook, nadat julle die woord van die waarheid, die evangelie van julle redding, gehoor het, in wie julle, nadat julle ook geglo het, verseël is met die Heilige Gees van die belofte, Eff 1:14 wat die onderpand is van ons erfdeel om sy eiendom te verlos tot lof van sy heerlikheid.

  23. Jeremia: Skryf op so dat hulle dit kan lees….aan die einde van die dae. Jer 30:1 Die woord wat van JAHWEH tot Jeremia gekom het. Jer 30:2 So spreek JAHWEH, die God van Israel: Skryf vir jou in 'n boek al die woorde wat Ek met jou gespreek het; Jer 30:3want kyk, daar kom dae, spreek JAHWEH, dat Ek die lot van my volk Israel en Juda sal verander, sê JAHWEH; en Ek sal hulle terugbring in die land wat Ek aan hulle vaders gegee het, en hulle sal dit in besit neem. Jer 30:4 En dit is die woorde wat JAHWEH gespreek het oor Israel en Juda: Jer 30:5 Want so sê JAHWEH: Ons het 'n stem van verskrikking gehoor; daar is vrees en geen vrede nie! Jer 30:6 Vra tog, en kyk of 'n manspersoon baar? Waarom sien ek elke man met sy hande op sy heupe soos een wat baar, en is alle aangesigte in bleekheid verander? Jer 30:7 Wee, want die dag is groot, sonder weerga! En dit is 'n tyd van benoudheid vir Jakob; maar hy sal daaruit verlos word. Jer 30:8 En op dié dag, spreek JAHWEH van die leërskare, sal Ek sy juk verbreek van jou nek af en jou stroppe stukkend ruk; en vreemdes sal hom nie meer diensbaar maak nie. Jer 30:9 Maar hulle sal JAHWEH hulle God dien en hulle koning Dawid wat Ek vir hulle sal verwek. Jer 30:10 Jy dan, wees nie bevrees nie, o my kneg Jakob, spreek JAHWEH; en wees nie verskrik nie, o Israel! Want kyk, Ek verlos jou uit ver plekke en jou nageslag uit die land van hulle gevangenskap; en Jakob sal terugkom en stil en gerus wees sonder dat iemand hom skrikmaak. Jer 30:11 Want Ek is met jou, spreek JAHWEH, om jou te verlos. Want Ek sal 'n einde maak aan al die nasies waarheen Ek jou verstrooi het; maar aan jou sal Ek geen einde maak nie, maar Ek sal jou tugtig met mate, al sal Ek jou sekerlik nie ongestraf laat bly nie. Jer 30:12 Want so sê JAHWEH: Jou verbreking is ongeneeslik, jou wond is smartlik. Jer 30:13 Niemand verskaf reg aan jou nie; daar is geen medisyne vir die sweer, geen genesing vir jou nie. Jer 30:14 Al jou minnaars het jou vergeet, hulle vra nie na jou nie; want Ek het jou geslaan soos 'n vyand slaan, met 'n wrede tugtiging, omdat jou ongeregtigheid groot is, geweldig jou sondes. Jer 30:15 Wat skreeu jy vanweë jou verbreking, jou smart wat ongeneeslik is? Omdat jou ongeregtigheid groot is, geweldig jou sondes, het Ek jou hierdie dinge aangedoen. Jer 30:16 Daarom, almal wat jou opeet, sal opgeëet word; en al jou teëstanders sal almal saam in gevangenskap gaan; en hulle wat jou plunder, sal geplunder word, en Ek sal almal wat jou buitmaak, oorgee as 'n buit. Jer 30:17 Want Ek sal genesing vir jou tot stand laat kom en jou van jou wonde gesond maak, spreek JAHWEH; omdat hulle jou noem: die verjaagde. Dit is Sion, sê hulle, niemand vra na haar nie. Jer 30:18 So sê JAHWEH: Kyk, Ek verander die lot van die tente van Jakob en sal My oor sy wonings ontferm; en die stad sal op sy puinhoop herbou word, en die paleis sal op sy regte plek staan. Jer 30:19 En uit hulle sal danksegging uitgaan en 'n stem van spelers; en Ek sal hulle vermenigvuldig, en hulle sal nie verminder nie; en Ek sal hulle verheerlik, en hulle sal nie gering word nie. Jer 30:20 En sy seuns sal wees soos in die voortyd, en sy vergadering sal voor my aangesig bestendig wees; en Ek sal besoeking doen oor al sy verdrukkers. Jer 30:21En sy maghebber sal uit hom afkomstig wees, en sy heerser uit sy midde voortkom; en Ek sal hom laat aankom, en hy sal nader kom na My toe. Want wie is hy tog wat sy lewe daaraan waag om nader te kom na My toe? spreek JAHWEH. Jer 30:22En julle sal vir My 'n volk wees, en Ek sal vir julle 'n God wees. Jer 30:23 Kyk, 'n storm van JAHWEH, grimmigheid het uitgegaan, 'n dwarrelstorm! Op die hoof van die goddelose mense breek dit los.Jer 30:24 Die toorngloed van JAHWEH sal nie afgewend word nie, totdat Hy uitgevoer en tot stand gebring het die raadslae van sy hart; aan die einde van die dae sal julle dit verstaan.

  24. Jeremia: Skryf op so dat hulle dit kan lees….aan die einde van die dae. Jer 31:1In dié tyd, spreek JAHWEH, sal Ek vir al die geslagte van Israel 'n God wees, en hulle sal vir My 'n volk wees. Jer 31:2 So sê JAHWEH: Die volk van diegene wat van die swaard vrygeraak het, het genade gevind in die woestyn, op weg om sy rus te geniet, naamlik Israel. Jer 31:3 Die HERE het aan my verskyn uit die verte: Ja, Ek het jou liefgehad met 'n ewige liefde; daarom het Ek jou getrek met goedertierenheid. Jer 31:4 Ek sal jou weer bou, en jy sal gebou word, o jonkvrou van Israel! Jy sal jou weer versier met jou tamboeryne en uittrek in die koordans van die spelers. Jer 31:5 Jy sal weer wingerde plant op die berge van Samaría; die planters sal plant en die vrugte geniet. Jer 31:6 Want die dag is daar dat die oppassers op die berge van Efraim roep: Maak julle klaar en laat ons optrek na Sion, na JAHWEH onse God. Jer 31:7 Want so sê JAHWEH: Jubel oor Jakob van vreugde, en juig oor die hoof van die nasies; laat dit hoor, sing lof en sê: o HERE, verlos u volk, die oorblyfsel van Israel! Jer 31:8 Kyk, Ek bring hulle aan uit die Noordland en sal hulle bymekaar laat kom uit die agterhoeke van die aarde; blindes en lammes, swangeres en barendes onder hulle, almal saam; in 'n groot vergadering sal hulle terugkom hiernatoe. Jer 31:9 Hulle sal kom met geween, en met smekinge sal Ek hulle lei; Ek sal hulle bring by waterstrome, op 'n gelyk pad waarop hulle nie sal struikel nie; want Ek is vir Israel 'n Vader, en Efraim is my eersgeborene. Jer 31:10 Hoor die woord van JAHWEH, o nasies, en verkondig in die kuslande wat ver is, en sê: Hy wat Israel verstrooi het, sal hom vergader en hom bewaak soos 'n herder sy kudde. Jer 31:11 Want JAHWEH het Jakob losgekoop en hom verlos uit die hand van hom wat sterker was as hy. Jer 31:12 En hulle sal kom en op die hoogte van Sion jubel en toestroom na die seëninge van JAHWEH, na die koring en die mos en die olie en na die jong skape en beeste; en hulle siel sal wees soos 'n welbesproeide tuin, en hulle sal verder nie meer kwyn nie. Jer 31:13 Dan sal die jonkvrou haar verheug in die koordans, ja, die jongmanne en die oues tesame; en Ek sal hulle rou in vreugde verander en hulle troos en hulle tot blydskap bring uit hulle kommer. Jer 31:14 En Ek sal die siel van die priesters verkwik met vettigheid, en my volk sal versadig word met my seëninge, spreek JAHWEH. Jer 31:15 So sê JAHWEH: 'n Stem word gehoor in Rama, geklaag, bitter geween; Ragel ween oor haar kinders; sy weier om getroos te word oor haar kinders, omdat hulle daar nie is nie. Jer 31:16 So sê JAHWEH: Bedwing jou stem van geween en jou oë van trane; want daar is loon vir jou arbeid, spreek JAHWEH; en hulle sal uit die land van die vyand terugkom. Jer 31:17 Ja, daar is verwagting vir jou nakomelinge, spreek JAHWEH; en die kinders sal terugkom na hulle grondgebied. Jer 31:18 Sekerlik het Ek Efraim hoor weeklaag: U het my getugtig en ek het my laat tugtig soos 'n ongeleerde kalf. Bekeer my, dan sal ek my bekeer, want U is JAHWEH my God. Jer 31:19 Want nadat ek tot inkeer gekom het, het ek berou gehad; en nadat ek tot insig gekom het, het ek op die heup geslaan; ek het beskaamd gestaan, ja, ook in die skande gekom, omdat ek die smaad van my jeug dra.

  25. Jeremia: Skryf op so dat hulle dit kan lees….aan die einde van die dae. Jer 31:20 Is Efraim vir My 'n dierbare seun of 'n troetelkind? Want so dikwels as Ek teen hom spreek, dink Ek nog altyd aan hom; daarom is my ingewande oor hom in beroering; Ek sal My sekerlik oor hom ontferm, spreek JAHWEH. Jer 31:21 Rig vir jou mylpale op, maak vir jou padwysers, let op die grootpad, die pad wat jy geloop het. Kom terug, o jonkvrou van Israel, kom terug na hierdie stede van jou! Jer 31:22 Hoe lank sal jy bly aarsel, o afkerige dogter? Want JAHWEH het iets nuuts op die aarde geskape: Die vrou sal die man beskerm. Jer 31:23 So sê JAHWEH van die leërskare, die God van Israel: Weer sal hulle hierdie woord sê in die land Juda en in die stede daarvan, as Ek hulle lot verander: Mag JAHWEH jou seën, o woning van geregtigheid, heilige berg! Jer 31:24 En Juda en al sy stede sal daarin woon, almal saam; die landbouers en die wat met troppe vee rondtrek. Jer 31:25 Want Ek verkwik die vermoeide siel en elke kwynende siel versadig Ek. Jer 31:26 (Hierop het ek wakker geword en opgekyk, en my slaap was vir my soet.) Jer 31:27 Kyk, daar kom dae, spreek JAHWEH, dat Ek die huis van Israel en die huis van Juda sal besaai met saad van mense en van diere. Jer 31:28 En soos Ek oor hulle wakker was om uit te ruk en om te gooi en te verwoes en te vernietig en skade aan te doen, so sal Ek oor hulle wakker wees om te bou en te plant, spreek JAHWEH. Jer 31:29 In dié dae sal hulle nie meer sê nie: Die vaders het groen druiwe geëet, en die tande van die kinders het stomp geword. Jer 31:30 Maar elkeen sal weens sy eie ongeregtigheid sterwe; elke mens wat die groen druiwe eet, sy tande sal stomp word. Jer 31:31 Kyk, daar kom dae, spreek JAHWEH, dat Ek met die huis van Israel en die huis van Juda 'n nuwe verbond sal sluit; Jer 31:32 nie soos die verbond wat Ek met hulle vaders gesluit het op dié dag toe Ek hulle hand gegryp het om hulle uit Egipteland uit te lei nie--my verbond wat húlle verbreek het, alhoewel Ék gebieder oor hulle was, spreek JAHWEH. Jer 31:33Maar dit is die verbond wat Ek ná dié dae met die huis van Israel sal sluit, spreek JAHWEH: Ek gee my wet in hulle binneste en skrywe dit op hulle hart; en Ek sal vir hulle 'n God wees, en hulle sal vir My 'n volk wees. Jer 31:34 En hulle sal nie meer elkeen sy naaste en elkeen sy broer leer nie en sê: Ken JAHWEH; want hulle sal My almal ken, klein en groot onder hulle, spreek JAHWEH; want Ek sal hulle ongeregtigheid vergewe en aan hulle sonde nie meer dink nie. Jer 31:35 So sê JAHWEH wat die son gee tot 'n lig oordag, die ordeninge van die maan en van die sterre tot 'n lig in die nag; wat die see in beroering bring, sodat sy golwe bruis, HERE van die leërskare is sy Naam: Jer 31:36 As hierdie verordeninge voor my aangesig sal wyk, spreek JAHWEH, dan sal die nageslag van Israel ook ophou om 'n volk te wees voor my aangesig vir altyd. Jer 31:37 So sê JAHWEH: As die hemele daarbo gemeet en die fondamente van die aarde daaronder nagespeur kan word, dan sal Ek ook die hele nageslag van Israel verwerp weens alles wat hulle gedoen het, spreek JAHWEH. Jer 31:38 Kyk, daar kom dae, spreek JAHWEH, dat die stad vir JAHWEH herbou sal word, van die toring Hanáneël af tot by die Hoekpoort. Jer 31:39 En die meetsnoer sal verder reguit aanloop tot by die heuwel Gareb en swaai na Goa toe. Jer 31:40 En die hele dal van die lyke en van die as, en al die velde tot by die spruit Kidron, tot by die hoek van die Perdepoort teen die ooste, sal aan JAHWEH heilig wees; dit sal nie weer uitgeruk of verwoes word in ewigheid nie.

  26. Jeremia: En die ander volke rondom julle? Jer 12:14 So sê JAHWEH: Aangaande al my goddelose bure wat die erfenis aantas wat Ek my volk Israel laat erf het--kyk, Ek ruk hulle uit hul land uit, en die huis van Juda sal Ek uit hulle midde wegruk. Jer 12:15Maar nadat Ek hulle uitgeruk het, sal Ek My weer oor hulle ontferm; en Ek sal hulle terugbring, elkeen na sy erfenis en elkeen na sy land. Jer 12:16 En as hulle ywerig die weë van my volk leer om te sweer by my Naam: So waar as JAHWEH leef, soos hulle my volk geleer het om te sweer by Baäl--dan sal hulle onder my volk gebou word. Jer 12:17 Maar as hulle nie luister nie, dan sal Ek dié nasie heeltemal uitruk en tot niet maak, spreek JAHWEH. Wat kan dit beteken?

  27. Kan ‘n ander Adamiet (mens) in Israel opgeneem word? Is dit moontlik? Jer 11:16Die HERE het jou die naam gegee: groen olyfboom, skoon deur mooi gevormde vrugte; maar by die geluid van 'n groot gedruis het Hy 'n vuur daarteen aangesteek, en sy takke het gebreek. Jer 11:17Want JAHWEH van die leërskare wat jou geplant het, het onheil teen jou gespreek weens die boosheid van die huis van Israel en die huis van Juda, wat hulle graag gedoen het, om My te terg deur rook te laat opgaan vir Baäl. Rom 11:13 Want aan julle heidene sê ek: Vir sover as ek 'n apostel van die heidene is, verheerlik ek my bediening Rom 11:14 as ek tog maar net my eie volk jaloers kan maak en sommige uit hulle kan red! Rom 11:15 Want as hulle verwerping die versoening van die wêreld is, wat sal hulle aanneming anders wees as lewe uit die dode? Rom 11:16 En as die eerstelinge heilig is, dan die deeg ook; en as die wortel heilig is, dan die takke ook. Rom 11:17 En as sommige van die takke afgebreek is, en jy wat 'n wilde olyfboom was, onder hulle ingeënt is en deel gekry het aan die wortel en die vettigheid van die olyfboom, Rom 11:18 moet dan nie teen die takke roem nie; en as jy roem dit is nie jy wat die wortel dra nie, maar die wortel vir jou. Rom 11:19 Jy sal dan sê: Die takke is afgebreek, sodat ek ingeënt kon word. Rom 11:20 Goed! Deur ongeloof is hulle afgebreek, maar jy staan deur die geloof. Moenie hoogmoedig wees nie, maar vrees. Rom 11:21 Want as God die natuurlike takke nie gespaar het nie, sal Hy miskien jou ook nie spaar nie. Rom 11:22 Let dan op die goedertierenheid en die gestrengheid van God: gestrengheid oor die wat geval het, maar goedertierenheid oor jou as jy in die goedertierenheid bly; anders sal jy ook afgekap word. Rom 11:23Maar ook hulle sal, as hulle nie in die ongeloof bly nie, ingeënt word; want God is magtig om hulle weer in te ent. Rom 11:24 Want as jy afgekap is van die olyfboom wat van nature wild was, en teen die natuur op die mak olyfboom ingeënt kan word, hoeveel te meer kan hulle dan wat dit van nature is, op hul eie olyfboom ingeënt word?

  28. Twee interpretasies: • Dat die wilde olyf die Adamiete is wat rondom Israel lewe, en by die gelsag van Israel gevoeg kan word en sodoende opgeneem word in die 12 stamme – soos ook sekere volke rondom Israel se vroue geneem was as oorlogsbuit, terwyl die volke in die beloofde land met die banvloek getref moes word. • Of dat die eerste weggevoerdes (die 10 stamme) die wilde olyf (vervreemd van hul identiteit, afgod aanbidders) is wat op die mak olyf (die gedeelte van Israel wat nog aan die gebod vashou, onvervreemd van hul identiteit).

  29. As nr 1 waar sou wees - Sal die algemene siening van die breë Christen kerke nogal naby aan die waarheid kom – Behalwe vir die kwessie van ras-vermenging wat hul daardeur sal regverdig.

  30. En as daar “slegtes” saam ingeneem word en getel word onder die getal van die 12 stamme van Israel? Mat 13:47 Verder is die koninkryk van die hemele soos 'n net wat in die see gegooi word en van elke soort bymekaarbring (weer die beeld van vissers uit Jeremia) ; Mat 13:48 en as dit vol geword het, trek hulle dit op die strand uit en gaan sit en maak die goeies in bakke bymekaar, maar gooi die slegtes weg (daar word beide goeies en slegtes ingebring deur die net).Mat 13:49 So sal dit wees in die voleinding van die wêreld: die engele sal uitgaan en die slegte mense onder die regverdiges uit afskei (die onderskeiding tussen goeie en slegte saad sal bonatuurlik bepaal word)Mat 13:50 en hulle in die vuuroond gooi. Daar sal geween wees en gekners van die tande.

  31. As nr 2 waar sou wees - Dan is die afstand tussen die “Identiteit” groepe en die algemene Christen denominasies eens so groot – En bly daar ‘n oneindige stroom redenasies en teenredenasies mbt die briewe van Paulus, die Griek, Jood, Romein en Filistyn aan die orde van die dag.

  32. Twee dinge wat aan die wortel van verskille lê: • Die misverstand oor rasse. Adam het nie ‘n veelvoud van rasse geword nie. Die geslag van Adam het wel rebelse elemente gehad wat vermeng het met ander skepsels (Kain, Gam), maar dit het nie nuwe “mense” geskep nie, net hul eie saadlyne getermineer uit die raadsplan van JHWH. • Slegte en goeie saad (geslagte), onuitkenbaar gemeng binne die geslag van Adam (binne die blanke ras).

  33. As almal bogenoemde verstaan het, sou: • Daar sou nie gesoek word na “swart” in die midde van die volke rondom Israel nie. Noag se nageslag was wit, en sy kinders (Gam, Sem en Jafet) was wit. Dat hul later vermeng geraak het, is waarskynlik. Gam se seuns het almal tussen inboorling skepsels gaan woon (Etiopië, Libië, Egipte, Kanaan) – en daar vroue gevat. • Die assosiasie van “slegte saad” en “swart” sou verdwyn. Slegte saad is iets heel anders, dit is ‘n geslag van Satan, en word tussen die kinders van Adam gevind – dit is nie skepsels nie. Dat die vrugte van die huidige skepsels wat ons omring sleg is, het te make met die stert wat nie kan kop wees nie – die versteurde orde, nie met die saad van Satan nie. • Satan se saad speel ‘n veel gevaarliker rol, en is intellegent, hardwerkend, doelgerig, en lyk soos ons – nie eienskappe wat mens ons “bure” mee kan komplimenteer nie. • Die vermenging van Adam met die skepsels is uit aard verbied deur JHWH, en is daarom ook aangegryp deur die rebellie teen Sy wet.

  34. Dit is moontlik om nie alles (nou) te weet nie – maar steeds geborge te wees in die geloof.Ons weet ten dele – maar die Gees wat in ons is getuig dat ons (eie) kinders is van JHWH, en roep Abba Vader.Waarom sou jy dan oor elke ding op hol gejaag word?

  35. Geniet die vryheid wat ons in Jahshua het om Vader se Woord te lees, te bedink, te ondersoek en meer as alles – die rustige lig van die HG wat in tyd, alles sal openbaar.Moenie bang wees nie – lees die hele Woord, bid sonder ophou en verkondig die Evangelie aan alle “mense”.Die Heilige Gees sal onderskei – moenie daardie taak op jou eem nie.

More Related