1 / 8

Selle ,

Selle ,. Weefsels en. Molekulêre studies. Dr Willem Stolk Goudveld-Hoërskool. Na afloop van die afdeling moet jy die volgende uitkomste bereik: Ten volle met die bou en funksies van chromosome vetroud wees. Meiose kan definieer. Die behoefte aan meiose kan verduidelik.

misty
Download Presentation

Selle ,

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Selle, Weefsels en Molekulêre studies Dr Willem Stolk Goudveld-Hoërskool

  2. Na afloop van die afdeling moet jy • die volgende uitkomste bereik: • Ten volle met die bou en funksies van chromosome • vetroud wees. • Meiose kan definieer. • Die behoefte aan meiose kan verduidelik. • Die proses van meiose kan beskryf. • Die besonderhede van oorkruising kan verduidelik. • Verskille tussen mitose en meiose kan uitwys.

  3. In ‘n normale selkern kan ons dit soos volg voorstel M O E D E R L I K V A D E R L I K

  4. Manlik Vroulik Hierdie is homoloë chromosome. Hulle het…

  5. Manlik Vroulik Dieselfde vorm Dieselfde grootte Dieselfde soort genetiese eienskappe

  6. Profase 1: • Die chromatiennetwerk • draai af, dit verdik en verdig • en vorm nou chromosome. • Chromosome het nou twee • identiese chromatiedes. • Chromosome lê bymekaar in homoloë pare. • Ons noem dit nou bivalente. • Nou vind oorkruising plaas van genetiese • inligting tussen die vaderlike en moederlike • chromosome (word in vlg skyfie hanteer).

  7. Oorkruising(vervolg) • Plekke van oorkruising word • chiasmata genoem. • Die chromosome skei dan weer. • Elke chromatied het nou stukke • of ‘n stukkie van sy homoloë • maat. • Doel van oorkuising: • Oorkruising veroorsaak vermenging van gene-tiese inligting sodat elke chromosoom gene-tiese inligting van beide ouers bevat. Dit het variasie in die nageslag tot gevolg. Kyk na die volgende animasie om oorkruising vir jou nog duideliker te maak

More Related