1 / 9

GOUDKORRELS

GOUDKORRELS. www.nggoudkop.co.za 29 Desember 2013 Blok B aan diens Prediker: Ds. Coenraad van Staden. Vandag.

sileas
Download Presentation

GOUDKORRELS

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. GOUDKORRELS www.nggoudkop.co.za 29 Desember 2013 Blok B aan diens Prediker: Ds. Coenraad van Staden

  2. Vandag • Baie welkom aan nuwe intrekkers wat dalk vandag die eerste keer saam met ons in die diens is. Ons sal graag u besonderhede wil hê en vra dat u na die diens die ouderling in die voorportaal sal ontmoet en die nuwe intrekkersboek sal voltooi. Ander persone wat buite die grense woon, maar graag hier wil inskakel, moet ook asb. aanmeld. Onthou asb. ook om adresveranderings vir ons in die boek te skryf.

  3. Vandag • Deurkollektevir die motorwagte. • Die bydraes in die sendingbussiegaanvir die werk van ds. Frik van Rensburgvir kinder-evangelisasie. • Die kleuterkerk, kategese, gebruiklike tee en koekna die dienssoggens en die aanddienste het afgesluitvir die jaar. Aanddienste begin weer op 19 Januarie 2014.

  4. Lief en Leed • Dink asb. in u gebede aan die volgende persone wat in die hospitaal is/was of tuis siek is: Nic Smuts van Glen Eden 17 en John Snyman van Ceciliastraat 11.

  5. Verjaardae vandag en die week

  6. Verjaardae vandag en die week

  7. Verjaardae vandag en die week

  8. Belangrike datums • 31 Januarie – 19:00 Oujaarsdiens • Ds. Schalk Scott is nog met verlof tot 6 Januarie 2014. • Ds. Coenraad van Staden is met verlof vanaf 1 tot 15 Januarie 2014.

  9. Ander sake • Wyksleiers: Die 2014 kalenders is in jul hokkies in die konsistorie. • Die kerkkantoor is gesluit tot 6 Januarie en sal nie Dinsdae en Vrydae oop wees nie, maar nog Sondae na die erediens. Ansie is steeds deurentyd beskikbaar op die selfoon en landlyn.

More Related