1 / 10

GOUDKORRELS

GOUDKORRELS. www.nggoudkop.co.za 6 Julie 2014 Blok E aan diens Prediker: Ds. Schalk Scott. Vandag.

kohana
Download Presentation

GOUDKORRELS

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. GOUDKORRELS www.nggoudkop.co.za 6 Julie 2014 Blok E aan diens Prediker: Ds. Schalk Scott

  2. Vandag • Baie welkom aan nuwe intrekkers wat dalk vandag die eerste keer saam met ons in die diens is. Ons sal graag u besonderhede wil hê en vra dat u na die diens die ouderling in die voorportaal sal ontmoet en die nuwe intrekkersboek sal voltooi. Ander persone wat buite die grense woon, maar graag hier wil inskakel, moet ook asb. aanmeld. Onthou asb. ook om adresveranderings vir ons in die boek te skryf.

  3. Vandag • Deurkollekte gaan vir Pieter Ter Haar in Sri Lanka. • Die bydraes in die sendingbussie gaan vir bediening in gevangenisse. • A.g.v. die skolevakansie is daar GEEN Aanddiens, Kategese of Jeugkerk vir tieners  nie en ook nie die gewone weeks-aktiwiteite soos die mannegroep, Bybelskool of diens by Flamwood Landgoed nie.

  4. Lief en Leed Bid asb. vir almal wat in die hospitaal of tuis siek is, veral vir Dolf de Necker van Smitlaan 73 wat weer in die hospitaal opgeneem is. As u hospitaal toe gaan laat weet asb. u wyksleier of een van die leraars. Ons wil bid vir al die werkloosheid in ons land en die  stres en trauma wat dit veroorsaak. Bid dat die Here deure sal oopmaak en geleenthede sal voorsien.

  5. Verjaardae vandag en die week

  6. Verjaardae vandag en die week

  7. Ander sake Die SAVF se Kinderhawe in Freemanville se huis vir  2 to 4 jariges (12 in totaal) se  buite speelgoed is gedaan gespeel. Die behoefte vir enige van die volgende items (gebruik of nuut ) is groot:  • skopfietsies • driewiele • sleepwaentjies • trapfietsies met sywiele Dalk is daar van die items wat in u motorhuis lê en stof opgaar. Indien u kan  help, bring asb. die items na die kerkkantoor. Kom ons kyk of ons hierdie kinderhawe kan help.

  8. GOUE OUES • Senior Burger Badplaas vakansie 5 -12 Oktober 2014 Al ons 60 plussers word uitgenooi na ’n heerlike vakansie by Badplaas Rotariër oord 5-12 Oktober 2014. Die Prys is ongeveer R 2200. En sluit in vervoer  en verblyf en 3 maaltye ’n dag 7 nagte. Kyk solank u dagboek deur en boek hierdie datum!

  9. Hulp vir Dominionville Gaan u kaste regpak in die Julie vakansie? Die Dominionville gemeenskap kry baie swaar. Enige tweedehandse klere (baba, kinder, mans of dames), komberse, beddegoed en tydskrifte, enige ongebruikte artikels en blikkies kos is baie welkom. U kan dit by die kerkkantoor aflaai en ons sal die dame wat die verspreiding gaan doen, kontak.

  10. Hulp benodig - Skolevoeding • Enige persoon wat kan help met die voorbereiding of bediening van kos by Laerskool Roosheuwel en by Laerskool Unie kontak asb vir Sanet Claassen by 0829772140 of 018-4687453. Ons benodig veral persone wat kan help met die kokery. Bestanddele word deur die kerk verskaf.

More Related