1 / 9

GOUDKORRELS

GOUDKORRELS. www.nggoudkop.co.za 27 April 2014 Blok C aan diens Prediker: Ds. Coenraad van Staden. Vandag.

rae
Download Presentation

GOUDKORRELS

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. GOUDKORRELS www.nggoudkop.co.za 27 April 2014 Blok C aan diens Prediker: Ds. Coenraad van Staden

  2. Vandag • Baie welkom aan nuwe intrekkers wat dalk vandag die eerste keer saam met ons in die diens is. Ons sal graag u besonderhede wil hê en vra dat u na die diens die ouderling in die voorportaal sal ontmoet en die nuwe intrekkersboek sal voltooi. Ander persone wat buite die grense woon, maar graag hier wil inskakel, moet ook asb. aanmeld. Onthou asb. ook om adresveranderings vir ons in die boek te skryf.

  3. Vandag • Deurkollekte gaan vir die motorwagte • Die bydraes in die sendingbussie gaan vir die werk van Petra Kollege waar opleiding vir kinder-evangelisasie gedoen word. • A.g.v. die langnaweek is daar GEEN Aanddiens, Kategese of Jeugkerk vir Tieners  nie.

  4. Die kleingroep vir Gesinne met Kinders vergader a.g.v. al die aktiwiteite en langnaweke eers weer 5 Mei. • Daar is nie hierdie week Bybelskool nie. • Daar is ook nie hierdie Vrydag Flamwood Landgoeddiens nie.

  5. Lief en Leed • Dink asb. in u gebede aan die volgende persone wat in die hospitaal is/was of tuis siek is: Heleen Swanepoel (Smitlaan 56),  Dirkie Mathews (Rinalaan 14), Lettie van Niekerk (Elbesingel 1A) en Richard Coetzee (Yulandastr 4). • Dink aan Bennie en Martie van Schalkwyk (Marilyn Court 1) na Bennie se pa se afsterwe. So ook vra ons u voorbidding vir Susan van Zyl (Elbiesingel 11) na die afsterwe van haar man, Henk.

  6. Verjaardae vandag en die week

  7. Verjaardae vandag en die week

  8. Verjaardae vandag en die week

  9. Ander sake • Basaar is op Vrydagaand 30 Mei. Die wyksleiers is reeds besig om die basaarlyste uit te deel. In die voorportaal is lyste opgesit met die verskillende aktiwiteite en sameroepers en ons vra dat u asb. sal aandui waar u graag betrokke wil wees. • DANIëLKONFERENSIE KLERKSDORP ‘n Daniël konferensie word van 9 tot 11 Mei 2014 by ons gemeente aangebied. Kaartjies is by Wouter Krüger beskikbaar teen R50 of by die kerkkantoor. Vir meer inligting kontak Wouter by: 0824641416

More Related