1 / 51

Metaboliese toestande en die muskuloskeletale sisteem

Metaboliese toestande en die muskuloskeletale sisteem. Johan van Rensburg. KRISTAL GEINDUSEERDE ARTRITIS. TIPES. Mononatrium uraat monohidraat Kalsium pirofosfaat Kalsium hidroksieapatiet Cholesterol. URIENSUUR POEL. Endogene. Eksogene. Uitskeiding. Niere (2/3). Dermkanaal (1/3 ) .

questa
Download Presentation

Metaboliese toestande en die muskuloskeletale sisteem

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Metaboliesetoestande en die muskuloskeletalesisteem Johan van Rensburg

  2. KRISTAL GEINDUSEERDE ARTRITIS

  3. TIPES • Mononatriumuraatmonohidraat • Kalsiumpirofosfaat • Kalsiumhidroksieapatiet • Cholesterol

  4. URIENSUUR POEL Endogene Eksogene Uitskeiding Niere(2/3) Dermkanaal(1/3) Serumuraat: 0,12 - 0,55mmol/l Urienuraatuitskeiding: 1,5 - 4,4mmol/24 uur

  5. MEGANISME VAN HIPERURISEMIE • Oorproduksie • Onderuitskeiding

  6. HYPERURISEMIE EN JIG • (MONONATRUIM URAAT) • Afwyking van purienmetabolisme • Gekenmerkdeur • Hiperurisemie • Neerslag van uriensuurkristale in die weefsel • Manifesteer met • Akuteaanvalle van jig artritis • Tofi • Nierstene • Uraatnefropatie

  7. PATOGENESE • Hiperuresemie gee aanleiding tot jig, maar is niesinoniem met jig nie • Faktorewatkristalisasiebeinvloed(0.55mmol/l) • Die versadigingsvlak • Oplosbaarheid • pH en temperatuur van die ledemaat

  8. PATOGENESE Kristalisasie in die gewrig KritalopgeneemdeurPMN Sekresie van lisosiemensieme Ergesinovitis

  9. AKUTE JIG ARTRITIS • INSIDENSIE • Meesal mans > 40jr • somspostmenopousalevroue • (Baiemaal op Diuretika)

  10. KLINIESE BEELD VAN AKUTE JIG ARTRITIS • Gaanslaapgesond • Word wakker met skielikemonoartritis( 85% Podagra) • (hak, voetbrug, knie, pols, hande en elmboog-olekranonbursitis) • Rigors met ergepyn • Nag deurgebring in marteling • Gewrig is rooi (“ryptamatie”),warm en baieteer • Na die aanvaldop die velom die gewrigbaie male af • Akuteaanvalleklaargewoonlikvoledig op tot met die volgendeaanval Ongekontroleerdehiperurisemiekanaanleiding gee tot poliartikulere jig

  11. AKUTE JIG ARTRITIS

  12. PRESEPITERENDE OORSAKE VAN AKUTE JIG ARTRITIS • Trauma en chirurgie • Medikasie • Alkohol • Dieet

  13. AKUTE JIG ARTRITIS

  14. DIAGNOSE VAN JIG • Familiegeskiedenis, sowel as ‘n tipiesegeskiedenis van aanvalle • Tipiesekliniesebeeld en tofi • Verhoogdeserum uraat- (magnormaalweestydensaanvalle) • Uraatkristalein aspirasievog (sowelas tofi) • X strale: Uitgeponsteerosies(Rot geknaag)

  15. BEHANDELING • Skakelpresipiterendeoorsakeuit • ‘n Laepuriendieet en vermeiding van alkohol word aanbeveel • Voedsel met ‘n baie hoe purieninhoud: ansjovis, sardien, lewer en niertjies. Meestevleis, vis en hoenderproduktemagook ‘n hoe purieninhoudbevat. • Behandelakuteaanvalle • Langtermynprofilaktieseterapie • Behandelgeassosieerdetoestandesoos • obesiteit • hipertensie • hiperlipidemie • nierversaking

  16. RX VAN ‘N AKUTE AANVAL • Vermyinisiasie van profilaktieseterapie met ‘n akuteaanval • Profilaktieseterapie word niegestaakwanneer die pasient reeds op behandeling is nie • NSAIMS (vermy in nierversaking) • Kolgisien • Kortikosteroiede (by weerstandigegevalle)

  17. Voorkoming?

  18. Progressie van die siekte • Asimptomatiesehiperuresemie • Moontlikteenwoordig tot met die eersteaanval • Akute jig artritis • Interval hiperuresemie • periodestussenaanvalle • Kroniesetofeuse jig • Komplikasies • Nierstene en nefropatie

  19. KRONIESE TOFEUSE JIG • Neerslag van uriensuurkristalein die weefsel(tofi) • Na herhalendeaanvallevir 11 - 12 jaar • Die tofikomvoorin • Die aurikels- heliks • Tendons (hande, achilles tendon en voete) • Bursas - veralolekranonbursa • Die tofikanulsereer met sekresie van pasta-agtigemateriaal

  20. TOFI

  21. JIG TOFUS

  22. INDIKAISIES VIR LANGTERMYN PROFILAKTIESE TERAPIE • Indienkonserwatiewemaatreelsnie die verwagteeffek het nie en die uriensuur steeds verhoogbly (> 0.55 - 0.6 mmol/l) met herhalendeaanvalle • (Indien minder as 1 aanval per jaarvoorkom, is behandelingndienodignie) • Positiewefamiliegeskiedenis van jig en nierstene met verhoogdeuraatvlakke • Kroniesetofeuse jig • Nierstene en nefropatie

  23. MEDIKASIE VIR LANGTERMYN PROFILAKSE • Allopurinol300mg/dag • Urikosuriesemedikasie • Probenesied250mg bd • Moetniegebruik met nierversaking en nierstenenie • Om nierstenetevoorkommoet ‘n hoe vloeistofinname(2l/day) volgehou word en die urienemoetbykomendgealiniseer word met ietssoos “sitrosoda” • Kolgisien0.5mg moeteen of twee maaldaagliksbygevoeg word in die eerstepaarmaandeomherhalendeaanvalletevoorkom

  24. CPPD (pseudojig)

  25. DEFINISIE • Artropatie en anderlokomotoriesesiektewatgeassosieer word met die neerslag van CPPD kristale • Sporadies, familiele, en metaboliesesiekte-geassosieerdetipies is bekend

  26. KLINIESE BEELD • Hoofsaaklik‘n siekte van die bejaarde • Akuteselfbeperkendesinovitis (‘pseudojig’) • Kronieseartropatiewat ‘n sterkassosiasie/ oorvleulingtoon met OA • Teikengewrigte– knie, polse (skouers, heupe)

  27. EPIDEMIOLOGIE • Voorkeurvirvroue • Skaarsonder die ouderdom van 50, • 10–15% in die ouderdom 65–75 jaar • 30–60% in die ouderdomoor 85 jaar • Framingham studie • Het ‘n samevattendeprevalensietempogetoon van 8 • 27% as ouderdom>85 jaar

  28. METABOLIESE ASSOSIASIES • Baiereflekteerveranderingewatvoorkomsaam met algemeneouderdomsverwantetoestande • Diabetes • Uremie • Paget se siekte • Hipotiriodisme • Okronose • Jig

  29. STERKSTE BEWYSE • Hiperparatiroidisme • Hemokromatose • Hipofosfatasia • Hipomagnesemie • Wilson se siekte

  30. ALGEMENE MANIFESTASIES • Akutesinovitis • Kronieseartritis • Toevaligebevinding

  31. DISTRIBUSIE • Enigegewrigmagaangetas word • Knie die algemeenste area • Gevolgdeur • pols • skouer • enkel • elmboog

  32. SPESIALE ONDERSOEKE • Vogen weefselanalise • Gewone x-strale • Ander ondersoekekangedoen word omalternatiewe of ko-morbiedeartropatieuitteskakel

  33. CPPD Kristal Identifikasie • Geaspireerdevogtroebel / bloederig • Baie hoe seltelling (gewoonlik>90% neutrofiele) • CPPD kristaleswakgevisualiseer met LM • Gepolariseerdeligmikroskopie • Morfologie (gewoonlikromboiede of stawwe) • Swakpositiewedubbel-ligbrekend • Kan somsgemis word

  34. RADIOGRAFIES • Kalsifikasie • Struktureleveranderings

  35. KALSIFIKASIE • Fibrokraakbeen • kniemeniski • polsdriehoekigekraakbeen • simfiese pubis • Ookin hialienekraakbeen • Kapsilere en sinovialekalsifikasie is minder algemeen • metakarpofalangealegewrigte en knie

  36. ACHILLES KALSIFIKASIE

  37. PATELLOFEMORAAL

  38. AdisioneleOndersoeke • Geaspireerdevloeistof • Gram kleuring en kultuur • Matigeakutefasereaksie • Elevasie • Plasma viskositeit • BBS • Akutefasereagente (bv. C reaktieweproteien) • Periferewitseltelling(neutrofiele)

  39. SIFTING PredisponerendeMetabolieseSiekte • Nutteloos • Geregverdig in die volgendeomstandighede • Vroeeaanvangsartritis (<55 jr) • Opsigtelikepoliartikuleresiekte • Herhalendeakuteaanvalle • Addisionelekliniese of radiografieseleidrade

  40. ‘KOMBERS’ SIFTING • Serum kalsium • Alkaliesefosfatase • Magnesium • Ferritien • Lewerfunksies

  41. BEHANDELING • Kolgisien • IAI/dreinasie • Saline spoeling • Ytrium • Chirurgie

More Related