html5-img
1 / 12

Die media en dwelms

Die media en dwelms. Ons lewe in ʼn samelewing met ʼn verskeidenheid kulture en oortuigings en daar is baie faktore wat ʼn invloed op ons manier van lewe het. Maatskaplike faktore sluit onder andere die volgende in: religie, familie, vriende, opvoeding en waar jy woon.

iram
Download Presentation

Die media en dwelms

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Die media en dwelms

  2. Ons lewe in ʼn samelewing met ʼn verskeidenheid kulture en oortuigings en daar is baie faktore wat ʼn invloed op ons manier van lewe het.

  3. Maatskaplike faktore sluit onder andere die volgende in: religie, familie, vriende, opvoeding en waar jy woon. • Daar is ʼn direkte verband tussen hierdie maatskaplike faktore en middelmisbruik

  4. As jy die feite oor dwelms en middelmisbruik ken, help dit jou om positiewe keuses te maak en nie die slagoffer van dwelms te word nie.

  5. FeiteoorMiddelmisbruik

  6. Smokkelhuise: plekke waar alkohol sonder toestemming verkoop word. • Mense wat arm is gebruik dwelms en alkohol om van hulle probleme te probeer vergeet. • Party mense verkoop dwelms om geld te verdien.

  7. ADVERTENSIES

  8. Om met dwelms te eksperimenteer of dit net vir die pret daarvan te probeer, lei tot verslawing. • Dit is ʼn feit dat die meeste gevalle van middelmisbruik begin by mense wat op ʼn jong ouderdom daarmee eksperimenteer

  9. Daag die vals boodskappe uit wat deur die media verkondig word dat dwelms en drank prettig en koel is. Kennis van die feite sal jou help om die regte keuse te maak.

  10. Lang en Korttermynnagevolge van middelmisbruik: misdaad, geweld en opvoedkundigeuitkomste • Wanneer jy onder die invloed van dwelms of drank is, verswak dit jou vermoë om behoorlik te dink en laat jou dinge doen wat jy nie gewoonlik sou doen nie.

  11. Die impak van dwelmmisbruik • Party mense word aggressief wanneer hulle dwelms en alkohol gebruik. • Korttermynagevolge: Geestelike en fisiese probleme, soos stres, angs, abdominale pyn en konsentrasieprobleme vind onmiddellik plaas.

  12. Langtermynnagevolge: Breinskade, beroertes, oordosisse, tronkstraf en selfs die dood is voorbeelde van langtermynnagevolge.

More Related