1 / 18

Behandeling van Slaap apnee en verwante toestande

Behandeling van Slaap apnee en verwante toestande. Xander van Wyk. Slaap-asmehalings versteurings. Snork BLWS ( boonste lugweg weerstandigheid ) Slaap apnee Hipopnee Obstruktiewe Sentrale Gemengede Cheyenne-Stokes asemhalings patroon. Indringend vs. Nie indringend.

aelwen
Download Presentation

Behandeling van Slaap apnee en verwante toestande

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Behandeling van Slaapapnee en verwantetoestande Xander van Wyk

  2. Slaap-asmehalingsversteurings • Snork • BLWS (boonstelugwegweerstandigheid) • Slaapapnee • Hipopnee • Obstruktiewe • Sentrale • Gemengede • Cheyenne-Stokes asemhalingspatroon

  3. Indringend vs. Nieindringend INDRINGEND NIE INDRINGEND • Risiko van post-operatieweinfeksie en intra operatiewekomplikasies. • Korttermyn post-operatiewepyn en ongemak. • Verandering in ligaamsstruktuurkannadeligelangtermyngevolgehê. Bv. Spierkwyningen verswakking. • Duurteenoornie-indringend. • Bepaalde studies dui op oneffektiwiteit. • Geenrisiko van komplikasie of pyn. • Nadeel is pasientonsamewerkendheid. • Drukstellingskanaangepas word virverandering in lugwegstruktuura.g.vouderdom of verlammendemiddeleo.a. Benzodiazepine of alkohol. • Relatiewelaekosteteenoorsjirurgieseintervensie. • CPAP begin by R6000.

  4. Indringendebenadering. • TRAGEOSTOMIE (prior 1987) • UVULOPALATOFARINGOPLASTIE (UPPP) • LASER GEASSISTEERDE UVULOPLASTIE(LAUP) • MANDIBULêRE VERPLASING • RADIO FREKWENSIE (RF) PROSEDURE OF SOMNOPLASTIE

  5. NIE INDRINGENDE BEHANDELING • GEWIGSVERLIES IN MATIGE EN GRENSGEVALLE. Niealtydmoontliknie. Probleme met lewensstylverandering. Rol van Groeihormoon. • Positieweludruktoestel (CPAP) • Mondelingsetoestelle.

  6. Positiewe Lug(weg) DrukPLD Beginsel: Tree op as ‘n lugspalkomononderbrokeasemhalingteverseker. (Papierstrooitjie)

  7. Positiewe Lug(weg) DrukPLD • CPAP - OUTOMATIES • CPAP – VASGESTELDE DRUK • BiPAP - SPONTAAN • BiPAP – SPONTAAN/TYDBEREKEND • AANPASBARE SERVO VENTILASIE • Uniekebenadering tot verskillendevorme van • slaap-asmehalingsversteurings

  8. CPAP Continuous positive air(way) pressure. VASGESTELDE DRUK • Vasgesteldelugdruktoestel. • Blaas teen ‘n konstantevasgesteldedruk. • Wisseltussen5 – 20 cmH2O. • Sommigemodellekantoelaatvirverlaagdedrukke op ekspirasie van tot 3cm H2O (bv. Resmed en Respironicsmodelle). • Die laagstemoontlikeeffektiewedruk word tydens ‘n CPAP- titrasiebepaal.

  9. APAP “Automatic adjusting continuous positive air(way) pressure” OUTOMATIESE “CPAP” • Verwisselbarelugdruktoestel. • Gebruik ‘n “jag” algoritmeom die laagstemaarmeeseffektiewedruktebepaal. Sal slegsdrukkeverhoog op ‘n apnee-agtigevoorval. • Boonsteen onderstedrukgrensemoetbepaal word tydenstitrasie. • Te laedruksaloneffetiewebehandeling tot gevolghê. • Te hoëdruksally tot aktivering van Herring-Bruerrefleks en wegholapnee. • Kan slegsgebruik word virobstruktieweapnee of gemengdeapnee met hoofsaaklikobstruktiewekomponent. • Sekeretoestellekanonderskeitussenobstruktiewe en sentraleapnee. Dussal die toestelslegsreageer op ‘n obstruktiewevoorval.

  10. BIPAP “Bi-level positive air pressure” Dubbelvlakdruk. • Gebruik ‘n inspiratoriese en ekspiratoriesedruk met delta > 4 cmH2O. • Drukgrensetussen 5 - 30cmH2O • Grensemoetvasgestel word tydenstitrasie. • Word gebruikindienpasiëntnie CPAP kanhanteernieweens: • Buitensporigeaktivering vanHerring-Breuer reflekswatsentraleapneeuitlok. • Laetoleransie van hoë CPAP drukke. • Ongemakveroorsaakdeurvetsug-hipoventilasie.

  11. BIPAP S/T • In spontaneverstelling word die inspiratoriese en ekspiratoriesesiklussegeaktiveerdeur die pasiënt se in-, en uitaseming. • In tydberekendeverstellinggebruik die toestel ‘n rugsteun tempo om vas testelwelke die pasiënt ‘n inspiratorieseof ekspiratoriesesiklus “gemis” het, en dwingdan die volgendesiklusafomasemhalingsbewegingtestimuleer. • Indien die pasiëntnienadrieasemsselfstandigasemhaalnie, sal die toestelterugkeernaspontaneverstelling , sodoende die pasiëntnieteooreis en weghol-sentraleapneeteveroosaaknie. • Meesgeskikvirpasiënte met SentraleSlaapApneesowel as spier-senuweetoestandesoos Motor-neuron siekte, Myesthenia-Gravis, spierdistrofiëens.

  12. ASV Aanpasbare Servo Ventilasie • Bebruik ‘n vasteinspiratoriese-, en verwisselbareekspiratoriesedruk. • Toestelgebruik ASV SV algoritmeom vas testelwat die idealeekspiratoriesedrukvir die pasiënt is, gebaseer op gemiddelde long getei-volume, asemhalings-, en meerspeisfiekinasemings tempo. • Verskafgenoegsameboonstelugwegondersteuning en stimuleer ‘n ontbrekendeasemhalingsbeweging, sonderom die pasiënt se kardio-vaskulêrestelselteooreis of die hartritmeteverhoog. • Ideaalgeskikvirpasiëntemet CorPulmonale, en Cheyenne-Stokesasemhalingspatroonsoosgesienin pasiënte met hartversaking, soosaangebringdeurSentraleSlaapApnee.

  13. Belangrikheid van pasiënteopvlog. • Pasiëntonsamewerkendheidkanopverdeel word in: • Staanspooronsamewerkendheid+- 5%. • Eerste week onsamewerkendheid. • Onsamewerkendheidnavermindering van OSA verwantesimptome. Die sogenaamde “geneesings” benadering. • Eersteopvolgmoetbinne ‘n week naaanvang van behandelinggeskied. • Verdereopvolgekan in intervalle van sesmaandeintervallegeskied. • Gedurende die opvolgsessie word die toestel se opnamegeanaliseerdeur die verskafferomsamewerking, AHI en lekkasietekontroleerasook ‘n inspeksie van die masker, filter en toebehore. • Opvolg met ‘n primêresorggeneesheer word na ‘n maandvoorgestelombloeddruktemoniteerwaarpasiëntbehandel word virhipertensie.

  14. KOSTE EN MEDIESE FONDSE • Olangsebeslissingdeur die Raad op Medieseskemas het beslisdatslaapapnee as ‘n voorgeskrewe minimum voordeel – toestandbeskoukan word indien die pasiëntookgediagnoseer is met CP. • Meeste fondse dektoestel in geheel of deel daarvan asookhuur. • Die prosedure vir magtiging deur fondse neem ‘n lang tydperk, aangesien die gebruik van ‘n toestel eers goedgekeur moet word deur die bepaalde mediese adviseer. LMI kwessie. • Dit is nodig om te onthou dat ‘n hoë LMI meestal ‘n simptoom is van OSA liewer as die omgekeer. • Fondse betaal slegs indien toestand wesenlik abnormaal is m.a.w AHI is > 15.

  15. Polisomnogram

  16. CPAP titrasie

  17. KONTAK BESONDERHEDE ( 012 347 0653 *fcms@mweb.co.za Fax 086 587 4086

  18. EINDE – VRAE Verwysings: 1 Ralph Downey III, PhD, DABSM, FAASM,. (Jul 9, 2010). Obstructive Sleep Apnea. 2 Worsnop et al. Am J RespirCrit Care Med. 1998 3 Bassetti et al. Sleep. 1999 4 Young T, Blustein J, et al. Sleep. 1997 SLAAPTYD

More Related