html5-img
1 / 12

DIE KERK VAN CHRISTUS EN DIE WET

DIE KERK VAN CHRISTUS EN DIE WET. Les 12 vir 21 Junie 2014. Die term " Christus se Kerk " kan daarna verwys dat Jesus Christus die kerk gestig het, maar ons gaan dit in 'n breër sin gebruik .

harris
Download Presentation

DIE KERK VAN CHRISTUS EN DIE WET

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. DIE KERK VAN CHRISTUS EN DIE WET Les 12 vir 21 Junie2014

  2. Die term "Christus se Kerk" kandaarnaverwysdat Jesus Christus die kerkgestig het, maar onsgaandit in 'n breër sin gebruik. Hierdie week bestudeerons die ontwikkeling van "Christus se Kerk" gedurende die helegeskiedenis van hierdiewêreld, van Eden tot aan die einde van tyd. Suiwer of ReinKerk OorblyfselKerk

  3. CHRISTUS SE KERK IN EDEN “En die HERE God het aan die mens bevel gegee en gesê: Van al die bome van die tuin mag jyvryeet, maar van die boom van die kennis van goed en kwaad, daarvan mag jynieeetnie; want die dag as jydaarvaneet, saljysekerliksterwe.’(Genesis 2:16-17) Hoekom het God Adam en Eva se lojaliteitgetoets? Die verbodevrugtesou "kennis van goed en kwaad" gee. Volgens Paulus het die wet vironsdieselfde ten doel(Rom 7:7) Beide, die eet van die vrugte en die oortreding van die wet het dieselfdegevolge, praktiesekennis van die bose. Dit is SONDE Adam en Eva is sedelikevrygeskape. Hulle was in staat om tekiestussengehoorsaamheid en ongehoorsaamheidaanHom; dus om Homlieftehê of teverwerp.

  4. DIE ANTEDILUVIAANSE PERIODE “Toe die HERE siendat die boosheid van die mens op die aardegroot was en al die versinselswathy in sy hart bedink, altyddeur net sleg was.” (Genesis 6:5) Hoe kon die mensdom tot so ‘n mate agteruitgaan? • Sedert Abel vermoor is, het mense begin om God se gebooieligtelik op teneem. • Afgodery, diefstal, owerspel, moord ... het vinnigversprei. • Diegenewatgetrouaan God gebly het, het aangesluit by die afvalligemense(Gen. 6:1-2) • Toe Noaggebore is, het Christus se Kerkuitbaie min mensebestaan, wat nog aan God se wet getrougebly het.

  5. “Die ras van Kain, watversprei het vanaf die plek van die eerstenedersetting, het oordie vlaktes en valleieverspreiwaardie kinders van Set gewoon het; en dié het, ten einde om uithulkontaminerendeinvloedteontsnap, teruggegaanna die berge, en hulledaargevestig. So lank as wat die skeidingvoortgegaan het, het hulleaangehou met die suiwereaanbidding van God. Maar met die verloop van tyd het hullegewaag, bietjievirbietjie, om temeng met die inwoners van die valleie. Hierdieassosiasie het ergerlikegevolgegehad. ‘Die seuns van God het gesiendat die dogters van die mensemooi was.’ Die kinders van Set was verleideur die skoonheid van die dogters van Kain se afstammelinge, dit was verkeerd in die oë van Here deurteondertrou. Baie van God se dienaars is in sondeverleideur die aanloklikhedewatnouvoortdurendvoorhulle was, en verloor so hulleunieke, heiligekarakter. Vermenging met die verdorwe, het hullesooshullegeword in gees en in dade; die beperkings van die sewendegebod is verontagsaam, ‘en hulle het virhulle as vrouegeneemalmalwathulleverkies het.’ Die kinders van Set het ‘die weg van Kainbewandel’ (Jud 11); hulgedagtes was gevestig op wêreldsevoorspoed en genot en verwaarloos die gebooie van die Here. ‘En omdathulle ‘ditnie die moeitewerdgeag het om God in erkentenistehounie’, het hulle ‘dwaasgeword in huloorlegginge, en hulonverstandige hart is verduister.’ Rom 1:21. Daarom ‘het God hulleoorgegeeaan ‘n slegtegesindheid, om tedoenwatniebetaamnie. ’vers28. Sonde het oral oor die aardeverspreisoos 'n dodelikemelaatsheid.” E.G.W. (Patriarchs and Prophets, cp. 6, pg. 81)

  6. DIE ANTEDILUVIAANSE PERIODE “Ditis the geskiedenis van Noag. Noag was ‘n regverdige, opregte man ondersytydgenote. Noag het met God gewandel.” (Genesis 6:9) Wat was Noag se morelesterkpunte? ‘n Regverdigeman. Opreg. HyhetmetGodgewandel. Was hygered as gevolg van symorelewaardes? NEE. SlegsGoddelikegenadekan ‘n persoon red van veroordeling, beide toe en nou. “Maar Noag het genadegevind in die oë van die Here.” (Genesis 6:8)

  7. “En hullesê: Kom, laatonsvirons ‘n stadbou en ‘n toringwaarvan die spits tot aan die hemelreik; en laatonsvirons ‘n naammaak, sodatonsnieoor die heleaardeverstrooidraaknie.” (Genesis 11:4) NA DIE VLOED Na die vloed, het dit net 100 jaargeneem tot die mensopenlikweer in opstandgekom het teen God. • Toe Abram gebore is (292 jaarná die vloed), is die ware God en Sy wet bynavergete. • Ondanks die feitdat die beginsels van God se wet nog steeds in die harte van die mensdom is. Byvoorbeeld, lees die woorde van Farao of Abiméleg (Gen. 12:18-19; 26:9-10). Daarbenewens, sommigemensedien steeds die ware God; byvoorbeeld, Melgisedek (Gen. 14:18)

  8. “Náhierdie dinge het die woord van die HERE tot Abram gekom in ‘n gesig en gesê: Vreesnie, Abram, Ek is virjou ‘n skild en jou loon is baiegroot.”(Genesis 15:1) NA DIE VLOED God gietSygenadeuit op Abram, soosHyaanNoaggedoen het. TedankeaanGod se genade, het Abraham “na my stem geluister en my ordening, my gebooie, my insettinge en my wetteonderhou het.” (Gen. 26:5) • Ten spyte van syeiefoute, was Abraham 'n man van die ware geloof. Dit is die geloofgereken as geregtigheiddeur God se genade.

  9. “Vir 'n tyd het die afstammelinge van Noagvoortgegaan om tewoononder die bergewaar die ark gerus het. Sooshullegetalletoegeneem het, het afvalligheidgougelei tot verdeeldheid. Diegenewatbegeer het om hulSkeppertevergeet en die juk van Sy wet aftewerp, het ‘n voortdurendeergerniservaar in die onderrig en voorbeeld van hulGodvresendemedewerkers, en na 'n tyd het hullebesluit om teskei van die dienaars van God. Gevolglik het hulleweggetrekna die vlakte van Sinear, op die oewer van die Eufraatrivier. Hulle is gelokdeur die skoonheid en die vrugbaarheid van die grond, en het hulle op hierdievlaktegaanvestig.” E.G.W. (Patriarchs and Prophets, cp. 10, pg. 118)

  10. ISRAEL: CHRISTUS SE KERK “Wantjyis ‘n volkheiligaan die HerejouGod; jouhet die HerejouGoduitverkiesomuit al die volkewatop die aardeis, syeiendomsvolk te wees… Hou dan die gebod en die insettinge en die verordeningewatekjouvandagbeveelomdit te volbring.” (Deuteronomium 7:6, 11) “Die HERE het ‘n welgevalleaanjullegehad en julleuitverkies, nieomdatjullemeer was as al die andervolkenie … Maar omdat die HERE julleliefgehad … het” (Deuteronomium 7:7-8) Israel was 'n "heiligevolk". Watbetekendit? Israel was ‘n volkwatvir God opsygesit is. Hulle was priesterswatsoosrentmeesters van God se wet moesoptree. God gietSygenadeuit op Israel soosHyaanAdam, Noagand Abraham gedoen het. Hyeisookhullegehoorsaamheid.

  11. DIE OORBLYFSEL “En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlogtevoer teen haarandernakomelingewat die gebooie van God bewaar en die getuienis van Jesus Christushou.” (Openbaring 12:17) • Soos in 'n afloswedloop, gee Adam die aflosstaf (die Belofte) aanNoag, Noagaan Abraham, Abraham aan Israel, en Israel aanChristus (die Belofte) Met Syopstanding het Jesus die wenstreepoorgesteek. want Hy het die ketting van die doodverbreek. Nou, deur die krag van die Gees, deel die verreseChristusSygeregtigheid met elkegelowige. Ongelukkig het die Kerkwat Jesus gestig het gouafvalliggeword. God roep 'n getroueoorblyfsel, vanaf Jesus se tyd tot in onsdae.

  12. “Niealmal in die wêreld het saam met die vyandkantgekies teen God nie. Niealmal het ontrougewordnie. Daar is enkeleswatgetrouaan God gebly het; Johannes skryf: ‘Hierkom die lydsaamheid van die heiligeste pas; hier is hullewat die gebooie van God en die geloof in Jesus bewaar.’ Open 14:12” • E.G.W. (Counsels for the Church, cp. 2, pg. 39)

More Related