1 / 25

Menslike impak op die omgewing

Menslike impak op die omgewing. Wat bestudeer moet word: Wisselwerking tussen en interafhanklikheid van die menslike impak en die omgewing Oorsake en gevolge van die menslike impak op die omgewing ten opsigte van 5 omgewingskwessies in Suid-Afrika

Download Presentation

Menslike impak op die omgewing

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Menslike impak op die omgewing Watbestudeermoet word: Wisselwerkingtussen en interafhanklikheid van die menslikeimpak en die omgewing Oorsake en gevolge van die menslikeimpak op die omgewing ten opsigte van 5 omgewingskwessies in Suid-Afrika Huidigekrisisvirmenslikeoorlewing Problemewatopgelosmoet word

  2. Vyf omgewingskwessies wat bestudeer moet word Atmosfeer en klimaatsverandering Beskikbaarheid en kwaliteit van water Menslike impak op die omgewing Voedselsekuriteit Afvalverwydering Verlies van biodiversiteit

  3. Konsepte en terme 1. Atmosfeer Die atmosfeerrondom die aardebestaanuit ‘n mengsel van baieverskillendegasse. Sommigegasse, ookgenoemkweekhuisgasse, in die atmosfeersoosbv. CO2, CH4 (metaan), N4, N2O (stikstofoksied) en waterdampkanhitte van die son vasvang. Diéviergassespeel ‘n belangrikerol in die dieaarde se temperatuur. 2. Klimaat Klimaatverwysna die gemiddeldedaaglikseweeroor ‘n tydperk van omtrent 30 tot 50 jaar. Ditsluit in die fluktuasies, onderandere, van veranderlikessoosdaagliksetemperatuur, reënval, lugdruk, ens. in.

  4. Konsepte en terme 3. Kweekhuiseffek – Svante Arrhenius gebruik die term eerste • Gasse in die atmosfeerabsorbeer, reflekteer en weerkaatssonenergie in die klimaatstelsel. Houaarde se temperatuurstabiel en houlewe op aarde in stand.

  5. Konsepte en terme (vervolg) Klimaatsveranderinge Verwysnalangtermynveranderinge in klimaat. Verwysgewoonlikooknabeduidende en blywendeveranderinge in langtermweerpatrone in ‘n spesifiekestreek of regoor die heleaarde. Klimaatsveranderingebeskryfveranderinge in daaglikseweerpatroneoor 30 tot 50 jaarwatonderandere die volgendeveranderlikesinsluit, reënval, daagliksetemperatuur, en lugdruk. Om waarneming van klimaatsveranderingetebevestig, vereiswaarneming van verskeiejare se data, bv. veranderinge in reënval, temperatuur, ens. oor die laaste 30 jaar.

  6. Konsepte en terme Aardverwarming Verwysna ‘n toename in die Aarde se temperatuur, en is slegseenaspek van klimaatsverandering.

  7. Atmosfeer en klimaatsverandering Kweekhuisgasse in die atmosfeersoosbv. CO2, CH4 (metaan), N4 , N2O (stikstofoksied) en waterdampkanhitte van die son vasvang op dieselfdemanier as die mure van ‘n kweekhuis. Die glas van die mure van die kweekhuis laat sonenergie deur en hou die hitte binne die kweekhuis. Die gasse vang die sonenergie vas en verhit die kweekhuis. Daarom word hulle kweekhuisgasse genoem.

  8. Koolstofdioksiedvrystellingoortyd • Die toename van die vrystelling van CO2 vanaf 1880 tot 2000 kanduidelikwaargeneem word. • Tesamehiermeekan die toename in globaletemperatuurookwaargeneem word.

  9. Wat veroorsaak die verhoogde vrystelling van CO2? Sedert 1950 het die vlak van vrystelling van koolstofdioksiedskerpgestyg. Die begin van die IndustriëleRevolusie het ditveroorsaak. Grootskaalseveranderinge in mynbou, landbou, vervoer en tegnologie en vervaardiging het plaasgevind. • CO2 word vrygestelweens die verbranding van fossielbrandstof (steenkool, petrol, paraffien en diesel) in: • Huishoudings (elektrisiteit, verbranding van hout en steenkool), en • in voertuie en industrieë (kragsentrales, fabrieke, ens.) • Die vrystelling van gasse (CH4 en CO2) van afvalterreine en rioolwerke • Boederybedrywighede (plaasimplemente en -masjienerie) laatookkoolstofdioksiedgassevry

  10. Gevolge van die verhoogdevrystelling van CO2 in die atmosfeer Die aarde word al hoe warmer as gevolg van die uitermate hoë koolstofdioksied vrystelling sedert 1950. Koolstofdioksied vang die energie van die son vas en verhit die aarde. Sien grafiek.

  11. Verdere gevolge van verhoogde vrystelling van CO2 in die atmosfeer Aardverwarmingkan tot klimaatsveranderinge lei wat die volgende tot gevolgkanhê: • Meer ekstremeweerpatrone, toename in vloede en droogtes • Verminderdelandbouopbrengstes, • Smelt van noord- en suid-pole se ysgletsers. Styging van oseaanvlakke • Uitsterf van dier- en plantspesieswatniekanoorleef by die vinnigeklimaatsveranderingenie

  12. Koolstofvoetspoor Koolstofvoetspoor Is die hoeveelheid koolstof (gewoonlik uitgedruk in ton) wat as CO2 in die atmosfeer vrygestel word deur menslike aktiwiteite. Dit word gebruik om te bepaal hoe volhoubaar ‘n lewenswyse of ‘n land is. Dit word gewoon- lik vir ‘n jaar bereken. Elke persoon, organisasie, industrie, streek, land of vasteland het ‘n koolstofvoetspoor

  13. Koolstofvoetspoor van enkele groepe

  14. Hoe kan die koolstofvoetspoor van ons land verklein word? Verwys na Individue (my eie voetspoor) Huishoudings Skole Regering

  15. Ontbossing Ontbossing Is wanneer woude afgekap of verbrand word. Woude (bome en woudplante) is noodsaaklik vir die verwydering van groot hoeveelhede CO2 uit die atmosfeer vir die fotosinteseproses. Word ‘koolstof-sinkgate’ genoem. Dit help ook om ‘n doeltreffende koolstofsiklus in stand te hou.

  16. Hoekom vind ontbossing plaas? • Grond gebruik vir landbou. • Oes van brandhout • Bome gebruik vir boumateriaal, maak van meubels en ornamente • Bome afgekap om houtskool te maak • Toenemende frekwensie van bosbrande • Nywerheidsplantasies van uitheemse denne- bome vir die produksie van timmerhout en papier. Groei vinnig en regop.

  17. Gevolge van ontbossing Inheemsewoudekostelsels word erg benadeel. Verlies van biodiversiteit. Ontbossing is viromtrent 20% van alle kweekhuisgas-vrystelling verantwoordelik.

  18. Metaangas-vrystelling • Metaan is ‘n kleurlose, reuklose gas afgegee deur organiese materiaal wat fermenteer. • Metaangas as produk van natuurlike ontbinding van organiese materie in vleilande of klam woudvloere is deel van die natuurlike koolstofsiklus. • Sodra dit vanaf verrottende munisipale stortingsterreine, groot beesplase, rioolwerke, mynbou, nywerheidsprosesse vrygestel word, dan raak dit gevaarlike kweekhuisgasse.

  19. Osoonuitputting Osoonlaag is noodsaaklikvirallelewe omdatdit die skadelikeultravioletstrale van sonligabsorbeervoordatdit die aarde bereik. Waar die osoonlaag dun raak of verdwyn, bereikhierdie UV-stralewel die aarde en beskadigdit plant- en dierweefsel.

  20. Oorsake van osoonlaag Osoonlaag word uitgedun of vernietig deur besoedelstowwe soos, chloorfluoorkoolstowwe (CFK’s) en hidrofluoorkoolstowwe (HFK’s).

  21. Gevolge van Osoonlaaguitputting UV-stralekanmutasies in die DNS van plante, diere en mikroörganismes veroorsaak. Mensekanvelkanker, katarakte en swakte immuunstelselontwikkel. Marieneekostelselsraakontwrigomdat organismesdoodgaan. UV-B straleontwrig die fotosinteseproses watoesopbrengstekanlaatafneem.

  22. Beskikbaarheid van water Tans benodig SA 50% meervars water as 50 jaargelede. Redes ... vinnigetoename in onsbevolking al meerlandbou-besproeiingstelsels dalendejaarliksereënval in party streke toename in nywerheids- en maatskaplike ontwikkeling koste van water Oplossings Bou van opgaardamme Instandhouding van vleilande

  23. Kwaliteit van water Watergehalte word bepaal deur die volgende: • Huishoudelike waterbesoedelstowwe • Industriële afval in riviere en damme • Landbou-afval soos oormatige kunsmis • Myne – verskeie afvalprodukte • Menslike afval in riviere veroorsaak siektes Oplossing • Watersuiweringsaanleg en herwinning

  24. Voedselsekerheid Verwys na ‘n land se vermoë om fisiese en ekonomiese toegang tot genoeg veilige en voedsame voedsel te verskaf Oorsake • Menslike bevolkingsgroei • Klimaatsveranderings, droogtes en vloede • Swak boerderypraktyke • Geneties gemodifiseerde voedsel • Produksiekoste • Vermorsing

  25. Oplossings Bevolkingsgroeivertraag Armoedeverminder – werkskepping Volhoubarelandbouontwikkeling Kweek van eiekos – groentetuine

More Related