1 / 18

HOEKOM IS EK EN JY OP DIE AARDE?

HOEKOM IS EK EN JY OP DIE AARDE?. Adam vs Bruilofsmaal. Hoekom word die Boom van die Lewe Bewaak ?.

ziva
Download Presentation

HOEKOM IS EK EN JY OP DIE AARDE?

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. HOEKOM IS EK EN JY OP DIE AARDE?

  2. Adam vs Bruilofsmaal

  3. Hoekom word die Boom van die LeweBewaak? • (Gen 3:24) So het Hy dan die mens weggedrywe en gérubs aan die oostekant van die tuin van Eden laat woon, met die swaard wat vlam en flikker, om die toegang tot die boom van die lewe te bewaak.

  4. Wat is dan die sleutel tot die Boom van die Lewe? • Spr 11:30 Die vrug van die regverdige is ‘n boom van die lewe, en hy wat siele win, is wys • Op 2:7 Wie ‘n oor het, laat hom hoor wat die Gees aan die gemeentes sê. Aan hom wat oorwin, sal Ek gee om te eet van die boomvan die lewewat binne in die paradys van God is.

  5. Siklus van Adam Gehoorsaam Oorwin Lyde Dwaalweë

  6. HOE LEER ONS OM TE OORWIN? • Joh 3:36 Hy wat in die Seun glo, het die ewige lewe; maar hy wat die Seun ongehoorsaam is, sal die lewe nie sien nie, maar die toorn van God bly op hom. • Ons moet dus leer om gehoorsaam te wees. • Heb 5:8 Hy, al was Hy die Seun, het gehoorsaamheid geleeruit wat Hy gely het;

  7. Gehoorsaamheid Lyding Heerlikheid • Heb 2:10 Want dit het Hom betaam, ter wille van wie alle dinge en deur wie alle dinge is, as Hy baie kinders na die heerlikheid wou bring, om die bewerker van hulle saligheid deur lyde te volmaak. • 1Pe 1:11 en hulle het nagespeur op watter of hoedanige tyd die Gees van Christus wat in hulle was, gewys het, toe Hy vooruit getuig het van die lyde wat oor Christus sou kom en die heerlikheid daarna. • 1Pe 1:13 Daarom, omgord die lendene van julle verstand, wees nugter en hoop volkome op die genade wat julle deel word by die openbaring van Jesus Christus. • 1Pe 5:1 Ek vermaan die ouderlinge onder julle, ek wat ‘n mede-ouderling en getuie van die lyde van Christus is, wat ook ‘n deelgenoot is van die heerlikheid wat geopenbaar sal word:

  8. Watmoetekdoenomgehoorsaamtewees? • Joh 15:10 As julle my gebooiebewaar, saljulle in my liefdebly, net soosEk die gebooie van my Vader bewaar en in syliefdebly. • Joh 16:33 Dit het Ekvirjullegesê, datjulle in My vredekanhê. In die wêreldsaljulleverdrukking(lyding)hê; maar hougoeiemoed, Ek het die wêreldoorwin. • Mat 5:17 Moenie dink datEkgekom het om die wet of die profeteteontbindnie. Ek het niegekomomteontbindnie, maar omtevervul. • Gal 5:18 maar as julledeur die Gees gelei word, dan is jullenieonder die wet nie.

  9. Jouwerkegaanjounie by die Bruilofsmaallaataansitnie! • Jou werke gaan jou nie die ewigheid gee nie, maar dit sal jou leer om gehoorsaam te wees. • Dus om gehoorsaam te wees aan Jahweh swem jy stroom op. • Dit is harde werk om stroom op te swem.

  10. Wat is werk?? • V = Volt = Potensiaalverskil • I = Ampere = Stroom • R = Ohm = Weerstand • V = IR • V = Werk • I = Stroom • R = Weerstand • Dus: • Werk = Stroom x Weerstand (vir ‘n sekertyd)

  11. Gehoorsaamheid leer jouonderskeitussengoed en kwaad • Heb 5:9 en nadatHyvolmaak is, het HyviralmalwatHomgehoorsaam is, ‘n bewerker van ewigesaligheidgeword • Heb 5:10 en is deur God genoem ‘n hoëpriestervolgens die orde van Melgisédek; • Heb 5:11 waarooronsveeltesê het watswaar is omteverklaar, omdatjulletraaggeword het omtehoor. • Heb 5:12 Want hoeweljullevanweë die tydleraarsbehoorttewees, het julleweernodigdat ‘n mensjulle die eerstebeginsels van die woorde van God moet leer, en julle het weerbehoefteaanmelk en nieaanvastespysnie. • Heb 5:13 Want elkeenwatmelkgebruik, is onervare in die woord van geregtigheid, omdathy ‘n kind is. • Heb 5:14 Maar vastespys is virvolwassenes, vir die watgeestesvermoënsbesitdeurdie gewoontegeoefen, omgoed van kwaadteonderskei.

  12. WerkeGehoorsaamheidLydeHeerlikheidGeregtigheid • 1Co 1:30 Maar deurHomis julle in Christus Jesus, watvironsgeword het wysheiduit God en geregtigheid en heiligmaking en verlossing. • Jer 23:5 Kyk, daarkomdae, spreek die HERE, datEkvirDawid ‘n regverdigeSpruitsalverwek, en as KoningsalHyregeer en verstandighandel en reg en geregtigheiddoen in die land. • Jer 23:6 In sydaesalJudaverlos word en Israel veiligwoon; en dit is synaamwaarmeeHygenoemsal word: DIE HERE ONS GEREGTIGHEID.

  13. Hoe kry ek reg op die Boom? • (Rev 22:14) Salig is die wat sy gebooie doen, sodat hulle reg kan hê op die boom van die lewe en ingaan deur die poorte in die stad. • 1Joh 5:4 Want alles wat uit God gebore is, oorwin die wêreld en dit is die oorwinning wat die wêreld oorwin het, naamlik die geloof

  14. Alles wat uit God gebore is … • regverdiges( righteous) • H6663 • צדק • tsâdaq • tsaw-dak' • A primitive root; to be (causatively make) right (in a moral or forensic sense): - cleanse, clear self, (be, do) just (-ice, -ify, -ify self), (be, turn to) righteous (-ness). • opregte(true) • G1103 • From the same as G1077; legitimate (of birth), that is, genuine: - own, sincerity, true. • G1085 • γένος • genos • ghen'-os • From G1096; “kin” (abstractly or concretely, literally or figuratively, individually or collectively): - born, country (-man), diversity, generation, kind (-red), nation, offspring, stock.

  15. Hoe kryektoegang tot die Bruilofsmaal? • (Rev 20:12) En ek het die dode, klein en groot, voor God sienstaan, en die boeke is geopen; en ‘n anderboek, die boek van die lewe, is geopen. En die dode is geoordeelnawat in die boekegeskryf is, volgenshullewerke. • (Rev 3:5) Wieoorwin, salbeklee word met wit klere, en Eksalsynaamnooituitwisuit die boek van die lewenie, en Eksalsynaam bely voor my Vader en voorsyengele.

  16. Siklus van Adam Gehoorsaam Oorwin Lyde Dwaalweë

  17. Opsomming Werke Gehoorsaamheid Lyde Heerlikheid Geregtigheid Bruilofsmaal

  18. Welkom by die Bruilofsmaal

More Related