1 / 14

MAKSIMUM IMPAK

MAKSIMUM Impak. MAKSIMUM IMPAK. MAKSIMUM IMPAK. Elke oomblik wat jy leef het jy die potensiaal om iets te doen wat die wêreld kan skud !. MAKSIMUM IMPAK. Hoekom?. Want die krag van Christus leef in my!. MAKSIMUM IMPAK. Jy is iets wat soek om te gebeur!. MAKSIMUM IMPAK.

deron
Download Presentation

MAKSIMUM IMPAK

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. MAKSIMUM Impak MAKSIMUM IMPAK

  2. MAKSIMUM IMPAK Elke oomblik wat jy leef het jy die potensiaal om iets te doen wat die wêreld kan skud !

  3. MAKSIMUM IMPAK Hoekom? Want die kragvan Christus leef in my!

  4. MAKSIMUM IMPAK Jy is iets wat soek om te gebeur!

  5. MAKSIMUM IMPAK God het jou gekies om ‘n impak in jou wêreld te maak

  6. MAKSIMUM IMPAK IMPAK BETEKEN: Die effek of indruk van een ding op ‘n ander Die energie wanneer twee goed teen mekaar bots.

  7. MAKSIMUM IMPAK Enige vorm van impak bring verandering, dinge is nie meer soos wat dit was nie.

  8. MAKSIMUM IMPAK JY MIS JOU KANS AS: Jy dit nie sien nie. Jy kan so besig raak met dinge dat jy nie iets sien waarmee jy besig behoort te wees nie.

  9. MAKSIMUM IMPAK JY MIS JOU KANS AS: Jy dit nie sien nie. Jy kan so besig raak met mense dat jy nie iets sien waarmee jy besig behoort te wees nie.

  10. MAKSIMUM IMPAK FEITE: God is altyd besig rondom jou God wil hê dat jy ‘n deel moet wees van dit waarmee Hy besig is. Jy kan weet waarmee Hy besig is as jy net vra.

  11. MAKSIMUM IMPAK JY MIS JOU KANS AS: Jy Dit sien , maar nie gryp nie.

  12. MAKSIMUM IMPAK FEITE: Dis oomblikke net vir jou Iemand anders gaan dit nie sien nie. Iemand anders gaan dit nie gryp nie.

  13. MAKSIMUM IMPAK GRYP DIE GELEENTHEID: In jou gewone alledaagse lewe, vra God om jou te wys waar Hy besig is om te werk. Sodra hy jou wys moet jy weet dat jou uitnodiging is om betrokke te raak.

  14. MAKSIMUM IMPAK

More Related