1 / 24

Menslike hulpbronbestuur

Menslike hulpbronbestuur. (206) Dosent: Sunel van Coller E-pos: sunel@akademia.ac.za. Inleiding. Mens as belegging Menslike hulpbronbestuursveld Werknemers. Funksie en Doelwitte in Menslike hulpbronbestuur. Ontwikkeling deur die jare: Verlede Nuwe stelsels en prosesse

lea
Download Presentation

Menslike hulpbronbestuur

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Menslike hulpbronbestuur (206) Dosent: Sunel van Coller E-pos: sunel@akademia.ac.za

  2. Inleiding • Mens as belegging • Menslike hulpbronbestuursveld • Werknemers

  3. Funksie en Doelwitte in Menslike hulpbronbestuur • Ontwikkeling deur die jare: • Verlede • Nuwe stelsels en prosesse • Aanstelling as ʼn voorbeeld • Suksesvolle ondernemings • Ondernemings

  4. Funksie en Doelwitte in Menslike hulpbronbestuur • Die funksie van Menslike hulpbronbestuur vandag: • Menslike hulpbronbestuur • Fundamentele argument • Doeltreffende menslike hulpbronbestuur • Menslike hulpbronne prosses

  5. Funksie en Doelwitte in Menslike hulpbronbestuur • Die funksie van Menslike hulpbronbestuur vandag (vervolg) • Drie kategorieë • Werknemersaspekte • Welsynsaspekte • Industriële verhoudingsaspekte

  6. Funksie en Doelwitte in Menslike hulpbronbestuur • Die funksie van Menslike hulpbronbestuur vandag (vervolg) • Lys van indeling: • Mannekragbeplanning • Opleiding en ontwikkeling • Werknemer- en gemeenskapsverhoudings • Persoonlike lêers

  7. Funksie en Doelwitte in Menslike hulpbronbestuur • Die funksie van Menslike hulpbronbestuur vandag (vervolg) • Lys van indeling: • Mannekragbeplanning • Opleiding en ontwikkeling • Werknemer- en gemeenskapsverhoudings • Persoonlike lêers

  8. Funksie en Doelwitte in Menslike hulpbronbestuur • Die funksie van Menslike hulpbronbestuur vandag (vervolg) • Lys van indeling: • Gesondheid, veiligheid en welsyn • Strategiese beplanning • Beoordeling

  9. Funksie en Doelwitte in Menslike hulpbronbestuur • Die funksie van Menslike hulpbronbestuur vandag (vervolg) • Lys van indeling: • Riglyne • Leiding • Potensiaal-identifisering • Rol ontleding en pos omskrywings

  10. Die uitdagings van menslike hulpbronbestuur • Produktiwiteit van werknemers • Verbetering van kwaliteit • Uitdaging van kwaliteit • Kwaliteit is belangrik • Vinnige en effektiewe werksmag

  11. Die uitdagings van menslike hulpbronbestuur • Werknemer afleggings • Veranderende werksmag • Internasionale ekonomie • Impak van regering • Kwaliteit van werkslewe • Tegnologie en opleiding

  12. Die rol van Menslike hulpbronbestuur in ʼn onderneming • Menslike hulpbronbeplanning • Korrekte hoeveelheid mense • Regte vaardighede • Regte plek • Regte tyd

  13. Die rol van Menslike hulpbronbestuur in ʼn onderneming • Nuwe werknemers • Werwing en keuring • Induksie/ oriëntering • Ontginning van werker nemer se potensiaal. • Bestuur van prestasiebestuurstelsel. • Onvermoë om te werk en afwesigheid • Behoud van sleutelwerknemers

  14. Die rol van Menslike hulpbronbestuur in ʼn onderneming • Die ontwikkeling van werknemers • Opleiding en ontwikkeling • Vergoeding van werknemers • Diskriminerende faktore of beginsels • Posgraderings en salarisskale • Verskillende poste op selfde posvlak.

  15. Menslike hulpbronne in die ondernemingshiërargie • Plat hiërargiese struktuur • Voordele: • Verantwoordelikheid word verhoog • Kommunikasie verbeter • Besluitneming vergemaklik • Geen middelbestuur = besparing

  16. Menslike hulpbronne in die ondernemingshiërargie • Plat hiërargiese struktuur • Nadele: • Onduidelike rapporteringslyne • Kweking van min spesialiste • Groot ondernemings

  17. Menslike hulpbronne in die ondernemingshiërargie • Hoë hiërargiese struktuur • Voordele: • Verantwoordelikheid • Geleenthede • Ontwikkeling • Fokus • Lojaliteit

  18. Menslike hulpbronne in die ondernemingshiërargie • Hoë hiërargiese struktuur • Nadele: • Kommunikasie • Wedywering • Verhoogte burokrasie • Tyd • Vlakke

  19. Menslike hulpbronne in die ondernemingshiërargie • Posontwerp • Uitvoering van werk • Gevoel oor werk • Outoriteit oor werk • Besluitnemingsproses • Hoeveelheid werk • Aard van sosiale verhoudings

  20. Belangrike wetgewing in menslike hulpbronbestuur • Arbeidsverhoudinge • Regverdige arbeidspraktyke • Vakbonde • Gesamentlike organisering en onderhandeling

  21. Belangrike wetgewing in menslike hulpbronbestuur • Dienskontrak • Vanaf werkgewer • Betaling • Werksomstandighede • Werk • Onregverdige werksverdeling

  22. Voorbereiding vir kontaksessie 2 • ʼn Gasspreker gaan met julle kom gesels oor die arbeidswet. Gaan dit in julle handboeke goed deur en gaan kyk wat julle nie verstaan nie. Dit wat julle nie verstaan nie, kan julle in die klas vrae vir die gasspreker. Lekker 2 weke!

More Related