1 / 34

Menslike Bevolkings

Menslike Bevolkings. Aarde in Gevaar ?. Uit die Eksamenriglyn. Patrone/tendense in menslike bevolkingsgroei tot 1650 en dan van 1650 tot die huidige en moontlike redes vir die tendense / patrone

felcia
Download Presentation

Menslike Bevolkings

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Menslike Bevolkings Aarde in Gevaar ?

  2. Uit die Eksamenriglyn • Patrone/tendense in menslike bevolkingsgroei tot 1650 en dan van 1650 tot die huidigeen moontlikeredesvir die tendense/patrone • Voorspelling van die menslike bevolkingsgroei in Suid-Afrika oor die volgende twintig jaar • Interpretering van grafieke wat menslike bevolkings-ouderdom en –geslagsverspreiding van verskillende lande (ontwikkelende en ontwikkelde) vertoon

  3. Eksamenriglyn (verv) • Implikasies vir verdere menslike bevolkingsgroei vir die natuurlike omgewing: • Die konsep‘ekologiesevoetspoor’ • Vergelyking van die ‘ekologiese voetspoor’ van mense in ontwikkelende en ontwikkeldelande • Die effektevan hoe bevolkingsgroei op die omgewing

  4. Eksamenriglyn (verv) • Spanning en kwessies rakende menslike eise teenoor bewaring van die natuurlike omgewing deur EEN van die volgende voorbeelde te gebruik: • Die jagbedryf • Volhoubare oes van natuurlike bronne • Skep en bestuur van wildreservate

  5. Menslike Getalle Oor Tyd Histories Wereldbevolking, biljoen Lyngrafiek van verandering in wereldbevolking vanaf 10 000 VHE tot 2000 HE HE = HuidigeEra. VHE = Voor Huidige Era

  6. ‘n Geografiese Voorstelling:Menslike Getalle Oor ‘n Tydperk: A.D. 0 2,000 jaar gelede......aan die begin van die 1ste millennium A.D. was die wereld se bevolking omtrent 300 miljoen mense.

  7. Menslike Getalle Oor ‘n Tydperk: A.D. 1000 1,000 jaar later......die bevolking het met slegs 10 million gestyg. Tot in die tweede millennium het dit met minder as 0.1 persent per jaar gegroei. In Europa het getalle selfs in die 1300e gedaal—getref deur die Swart Plaag. Maar in die laat 18de eeu het die Industriële Revolusie lewenstandaarde verbeter en groei veroorsaak.

  8. Menslike Getalle Oor ‘n Tydperk: 1800 800 jaar later......die bevolking het een biljoen mense bereik. Byna 65 persent van alle mense leef in Asië, 21 persent in ‘n voortvarende Europa, en minder as 1 persent in Noord Amerika.

  9. Menslike Getalle Oor ‘n Tydperk: 1927 127 jaar later......the twee-biljoenste baba word gebore. Vanaf 1920 tot 1950, was die bevolkingsaanwas om en by 1 persent per jaar. Maar in die middel van die 20ste eeu het die ontwikkeling van antibiotika en ander ontwikkelings in publieke gesondheid, lewensverwagtinge sterk verander. Dit het die getal kinders wat volwasse sou word vermeerder.

  10. Menslike Getalle Oor ‘n Tydperk: 1960 33 jaar later......vooruitgang in medisyne, landbou, en sanitasie het na die ontwikkelende wereld versprei. Teen 1960 het die wereldbevolking 3 biljoen bereik, en in die laat 1960s het die groei-tempo ‘n hoogtepunt van 2.04 persent per jaar bereik.

  11. Menslike Getalle Oor ‘n Tydperk: 1974 14 jaar later......nuwe voortplantingstegnologieë help om die groeitempo te vertraag. Maar die planeet het alreeds so baie mense dat ’n “bevolkingsontploffing” onderweg is, en die episenters van die ontploffing lê in die ontwikkelende wereld. Die 4-biljoenste baba word in 1974 gebore.

  12. Menslike Getalle Oor ‘n Tydperk: 1987 13 jaar later......die 5-biljoenste baba word gebore.

  13. Menslike Getalle Oor ‘n Tydperk: 1999 12 jaar later......om en by Oktober 12, 1999, het die 6-biljoenste baba aangekom. Today, Vandag kom omtrent 12 persent van die wereld se bevolking in Europa en Afrika voor. Nege persent woon in Suid Amerika, 5 persent in Noord Amerika. En, net soos in 1800, is Asië die tuiste van die meeste van die aarde se inwoners – ongeveer 61 persent, of meer as 3.5 biljoen mense.

  14. Menslike Getalle Oor ‘n Tydperk: 2050 Roughly 50 years from nowOver the next half century, our numbers will increase again, likely to a staggering nine billion people. Nearly all of this growth will take place in developing countries, where the demand for food and water already outstrips supplies.

  15. Wees ‘n DemograafDeur Susan K. Lewis, op die NOVA web geplaas , 04.20.04 In 1950 was die term “bevolkingsontploffing" nog ongehoord, dog het die toestande vir ‘n weghol bevolkingsaanwas bestaan. Vandag voorspel demografiese data dat dramatiese veranderings voorlê, alhoewel verskillende lande skerp uiteenlopende vooruitsigte het. Sterftes het in die ontwikkelde afgeneem. Alhoewel dit in ontwikkelende lande ook afgeneem het, bly geboortesyfers hoog.

  16. Die 10 lande met die grootste bevolkings Ongeveer 4.03 biljoen mense leef in hierdie lande, wat 58.7% van die wereldbevolking verteenwoordig soos op Nov 2010

  17. Lande met die grootste bevolkings (meer as 15 miljoen)enbevolkingsdigtheid(meer as 250 mense per vierkante kilometer)

  18. Ouderdom- en Geslagsyfers_VSA (Ontwikkelde Land)

  19. Ouderdom- en Geslagsyfers_RSA (Ontwikkelende Land) Age Groups 3 2 1 0 1 2 3 Population (in millions)

  20. Die effekte van hoë bevolkingsgroei op die omgewing 14 jaar later ... In 1974...nuwe voortplantingstegnologië … … “bevolkingsontploffing”, hoofsaaklik in die ontwikkelende wereld. Die 4-biljoenste baba is in 1974 gebore. • Sedert die 1970s is die mensdom in ‘n ekologiese “oorverbruik”, waar die jaarlikse aanvraag op bronne hoër is as wat die aarde per jaar kan regenereer. • Dit neem die aarde nou 1½ jaar om wat ons in EEN jaar gebruik, te regenereer.

  21. Ecologiese Voetspoor Die mensdombenodigwat die natuurvoorsien. Maar hoe weetonshoeveelonsgebruik en hoeveeldaar is? • Konsep in 1990 ontwikkel deur Mathis Wackernagel en William Rees by die Universiteit van British Columbia • Nou wyd gebruik deur wetenskaplikes, sakelui, regerings, agentskappe, individue, en institute om • die gebruik van ekologiese brone te monitor • en • volhoubare ontwikkeling te bevorder.

  22. Ecologiese Voetspoor & Biokapasiteit Die Ekologiese Voetspooor meet die mensdom se aanvraag op die natuur deur te meethoeveel land en water area ‘n menslike bevolking benodig om die bronne te produseer wat dit gebruik en om sy koolstofdioksied uitlaatgasse te absorbeer, deur huidige tegnologie te gebruik. Biokapasiteit : The kapasiteit van ekosisteme om bruikbare biologiese materiale te produseer en die kolstofdioksied wat ons genereer te absorbeer Is this right ?? Oops !

  23. Vergelyking van die ekologiese voetspoor van mense in ontwikkelende en ontwikkelde lande Lys van Lande

  24. Aanvraag versus Behoud:Spanning en Kwessies • Die jagbedryf • Volhoubare oes van natuurlike bronne • Skep en bestuur van wildreservate

  25. Die Jagbedryf Uit die Artikel: “South African Panel Recommends Canned Hunting” Anbevelings: • verbod op die jag van diereuitintensiewe wild broei- programme • verbod op jag in SuidAfrika se nasionale en provinsialeparke. • verbodop die broei van diere in aanhouding, behalwevir wetenskaplike- en behoudsredes.

  26. Die Jagbedryf (verv.) Maar een persoon in die bedryf sê: • (*Naam uitgelaat*) Hunting Safaris and Tours is een maatskappy wat “geblikte” jag in Suid Afrika aanbied. Leeus leef in ‘n omheinde area van 2,000 to 20,000 hektaar en word te voet gejag, sê die maatskappy op sy webblad • Daar is altyd ‘n lid van Natuurbewaring teenwoordig om te verseker dat die leeus nie verdoof is nie en dat die jag eties, regverdig en wettig is. Op hierdie manier verseker ons jou vooraf van ‘n die van goeie gehalte, op ‘n sewe-dag safari.

  27. Sustainable harvesting of natural resources The Department of Environmental Affairs and Tourism (DEAT) has released a draft National Strategy for Sustainable Development … Amongst others, The Endangered Wildlife Trust’s (EWT) were involved …

  28. Key international and national milestones and drivers that were considered are: • The United Nations Conference on the Human Environment, Stockholm (1972), where environment was recognised as a development concern; • The 1992 Earth Summit, where Agenda 21 was agreed upon as a blueprint for sustainable development, reflecting global consensus and political commitment to integrate environmental concerns into social and economic decision-making processes; • A decade of UN summits and conferences between 1992 and 2002 that focused on the social, economic and environment-related fields and widened the concept of sustainable development;

  29. The following were developed: • A Strategy that looks forward 20-30 years, but will be updated regularly to ensure that the 20- to 30-year Vision and Action Plan remains hopeful, relevant and realistic. • Various social policies and strategies and the National Environmental Management Regime

  30. Natural resources trends Natural resource trends that threaten to undermine South Africa’s investments in growth and poverty eradication include: • The rapidly rising oil price; • Limited electricity generation; • The threat of water shortages; • Rising unrecycled levels of solid waste disposal; • Declining soil quality; • Loss of biodiversity as natural habitat in aquatic and terrestrial ecosystems is degraded or lost; • The threats to coastal and marine resources; • The connections between mineral extraction and socio-ecological development; • The nature and impact of qualitative declines in air quality.

  31. Creation and management of game reserves Currently Approved Management Plans cover a total of 28 NATIONAL PARKS, RESERVES & GAME PARKS. Private reseerves not listed Biggest concerns are : Costing Alien & Invasive species control and eradication Poaching

  32. Wat kan ons verwag? • Interpretasie van Grafieke & WAAROM vrae • menslikebevolkingsgroei • menslikebevolkings : ouderdom- en geslags-verspreiding • Verskilletussenontwikkelende en ontwikkeldelande • Patrone & Projeksies (voorspellings) in menslike bevolkingsgroei • Die Term ‘EkologieseVoetspoor‘ • Algemenebegrip van die Spanning en Kwessies in EEN van : • Die jagbedryf • Volhoubare oes van natuurlike bronne • Skep en bestuur van wildreservate

  33. Bibliografie • NOVA | World in the Balance | PBS www.pbs.org/wgbh/nova/worldbalance/ -  • Human Populations www.globalchange.umich.edu/.../human.../human_pop.html • World population - Wikipedia, the free encyclopedia www.wikipedia.org/wiki/World_population - • List of countries by ecological footprint From Wikipedia, the free encyclopedia

  34. Bibliografie (verv.) • SANParks : The Park Management Plan Process http://www.sanparks.org/conservation/park_man/ • South Africa's National Strategy for Sustainable Development • “South Africa Takes Aim at Canned Hunting“ Story by Ed Stoddard, Reuters News Service, Johannesburg  

More Related