100 likes | 262 Views
Kruisdiens: 2013. Ons herleef Jesus se kruisdood en benut die stilte om daaroor na te dink…. Kruisdiens: 2013. Votum Seëngroet Skriflesing: Joh 19:28-37 Scripture reading (NIV). John 19:28-30.
E N D
Kruisdiens: 2013 Ons herleef Jesus se kruisdood en benut die stilte om daaroor na te dink…..
Kruisdiens: 2013 Votum Seëngroet Skriflesing: Joh 19:28-37 Scripture reading (NIV)
John 19:28-30 28 Later, knowing that everything had now been finished, and so that Scripture would be fulfilled, Jesus said, “I am thirsty.”29 A jar of wine vinegar was there, so they soaked a sponge in it, put the sponge on a stalk of the hyssop plant, and lifted it to Jesus’ lips. 30 When he had received the drink, Jesus said, “It is finished.” With that, he bowed his head and gave up his spirit.
Kruisdiens: 2013 “Via Dolorosa” (=pad van smarte) -gesing deur Jan de Wet & Lisbé Visser -Afrikaanse woorde deur Jan de Wet
Kruisdiens: 2013 Sesde kruiswoord “Dit is volbring” τετελεστάί “têtelêstaai”
Kruisdiens: 2013 • Vers 28: Dis klaar, maar…..die Skrif moet vervul word. • Vers 30: Na die asyn, ‘têtelêstaai’ en laaste asem uitgeblaas. • Vir wie het Jesus dit gesê? τετελεστάί
Kruisdiens: 2013 • Vir Homself: “Ek kan nie meer nie….. • Vir sy Vader: “Vader, Ek het alles gedoen wat Ek moes….. • Vir sy volgelinge: “Julle was 3 jaar in my klas…. • Vir die lesers: “Die einde van alle offers het gekom….. • “Verhaal van Simon van Sirene….. • Luister na lied: “Kyk na die Lam”
Kruisdiens: 2013 • Jesus sê dit vir Jan de Wet se seuns….. • Jesus sê dit vir gelowiges in Hand…. • Jesus sê dit as jy buig onder swaarkry….. • Jesus sê dit vir ons wat so hard probeer om Hom te beïndruk….. • ‘n Dooie Olienhout-takkie is ons simbool.
Kruisdiens: 2013 Ons kom lê ons lewe neer by die kruis, want ons weet dis alles volbring….. têtelêstaai
Kruisdiens: 2013 Die seën Onsbeweeg in stilte by die kerkgebouuit….. “Onsverlosseraan die kruis”