1 / 1

‘n VISIE van Vreedsame Naasbestaan teenoor die IDEOLOGIë van rassevermenging en rasseskeiding.

Opsomming : Van ‘n ge-organiseerde straat volg straat- / woonbuurt veiligheid ; hoë standaard munisipale dienslewering ; woonbuurt-ontwikkeling en ‘n gemeenskapslewe met woonbuurt-, dorps- , plaas- en streeksrade.

yitta
Download Presentation

‘n VISIE van Vreedsame Naasbestaan teenoor die IDEOLOGIë van rassevermenging en rasseskeiding.

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Opsomming : Van ‘n ge-organiseerde straat volg straat- / woonbuurt veiligheid ; hoë standaard munisipale dienslewering ; woonbuurt-ontwikkeling en ‘n gemeenskapslewe met woonbuurt-, dorps- , plaas- en streeksrade. Hierdie is MY visie vir ‘n vreedsame, veilige, regverdige en demokratiese Suid Afrika. Hoe sien JY die toekoms, indien ons langer onbetrokke bly in ons woonbuurte, dorpe en streke ? Good government is achieved when rulers are made accountable – and accountability is assured when ordinary citizens can participate in decisions, remove elected representatives who abuse their mandate, and repeal unpopular laws. THE SWISS CANTONAL SYSTEM ‘n VISIE van Vreedsame Naasbestaan teenoor die IDEOLOGIë van rassevermenging en rasseskeiding. Verwysings: Demokrasie. Wikipedea “democracy”. Let veral op na direkte demokrasie, en kyk hoe het die elite demokrasie al vervorm om hulle te pas. Gemeenskapsregte. www.un.org/esa/socdev/unpfii/drip.htmlDie Verenigde Nasies se Handves van Minderheidsregte www.constitutionnet.org/en/countryspecific-terms/die-grondwet-van-die-republiek-van-suidafrika-grondwetlike-vergaderingDie Grondwet vd RSA 1996 www.isil.org/resources/lit/Die Switserse Model deur dr. Frances Kendall Die Strewe na Selfbestuur. www.ipacc.org.zaInheemse Volke van Afrika www.unpo.orgNie verteenwoordigende volke van die wêreld www.iwgia.org/sw228.aspSelfbeskikking www.princeton.edu/~lisd/about_lisd/mission.htmlThe Liechtenstein Instituut Konsensus Demokrasie. www.cpn.org/topics/community/consensus.htmlThe Consensus Organizing Model www.extention.umn.edu/distribution/citizenship/components/00018gHow can We Benefit from Consensus Decision-making www.ic.org/pnp/ocacA Guide to Formal Consensus Opsomming volg. Bevolkingsgroepe ? Rut se keuse is vrye assosiasie by uitnemendheid :- “U volk is my volk, en u GOD is my GOD.” Daarom kan elke landsburger besluit by watter van die vier bevolkingsgroepe hy/sy hom/haar mee wil assosieer. Elke bevolkingsgroep bestaan uit baie verskillende volke en stamme teenoor ‘n rassegroep wat mense etiketeer. Rassisme ? Die wat beweer moet bewys, want ‘n beskuldiging van rassisme wek soveel negatiewe gevoel op, dat ongegronde beskuligings haatspraak kan wees. Wat word bedoel met gemeenskap ? ‘n Gemeenskap van ‘n woonbuurt sluit ook SUB gemeenskappe in soos bv. ‘n Taal-, Geloofs-, Werk gemeenskappe. Dink maar net aan die inwoners van die woonbuurt gemeenskappe van Jacobsdal, Saundershoogte en Ratanang. Wat word bedoel met samelewing ? ‘n Samelewing sluit almal in wat binne ‘n geografiese gebied bly. Wat is die eie belang van ‘n woonbuurt ? Woonbuurt Ontwikkeling en Dienste, Veiligheid, esm. Wat is die gemeenskaplike belang tussen die verskillende woonbuurte ? Ons ry almal op die selfde paaie, drink die selfde water, is veronderstel om die selfde belasting te betaal esm. Wat is selfbestuur van ‘n woonbuurt ? Die inwoners van ‘n woonbuurt kan hul probleme op die agenda plaas in ‘n samelewings- of dorpsraad, en leiers as ook amptenare aanspreeklik maak en hou. Wat is saambestuur tussen al die verskillende woonbuurtes van Jacobsdal, en dorpe in die streek van Letsemeng? Om te sorg dat munisipale amptenare en raadslede binne die wet bly, en munisipaledienste van ‘n hoë standaard lewer sonder korrupsie, selfverrykking en magmisbruik. Ge-organiseerde gemeenskappe kan en mag enige politieke party en amptenaar aanspreeklik maak en hou onge-ag of die gemeenskap enige raadsverteenwoordiging het of nie. Nasiebou ? Beteken nasiebou deurmekaargeit of gemengheid. OF bedoel politici patriotisme met nasiebou, want dit is ‘n gemeenskaplike tussen die eenheid in die verskeidenheid van verskillende gemeenskappe binne ‘n samelewing, met die visie van vreedsame naasbestaan. Vreedsame Naasbestaan ? Vreedsame = Lewe in vrede met mekaar. Naasbestaan = Gun dit wat jy vir jou self wil hê, ook vir ‘n ander. (Nie ten koste van een, of die ander nie) Wat is Selfbestuur en Saambestuur ? Self-determination is the right to participate in the democratic process of governance, and to influence one’s future – politically ; socially and culturally. Liechtenstein Intitute • Embraces Diversity. One important reason for this de-centralization of power in Switzerland is that, unlike most European countries, Switzerland is made up of several different major ethnic groups – Germans, French, Italians, and Rhaeto-Romansch. Over the centuries, whenever conflicts have arisen between these language groups, and between Catholics and Protestants, the Swiss have resolved the conflict by allowing each of the warring groups to govern themselves. THE SWISS CANTONAL SYSTEM Raak betrokke by jou EIE straat. ‘n Demokratiese Gemeenskap kan SELF verantwoordelikheid aanvaar deur hul eie woonbuurt/gebied se begrotings te BESTUUR volgens art. 238 GW Agentskap en Delegering en art. 160 GW. So ook kan ‘n Demokratiese Samelewing die gemeenskaplike in dorpe en streke se begrotings BESTUUR. Hoe sien JY self- en saam BESTUUR ? Moet dorpe nie weer beheer oor hul eie begrotings en bestuur kry nie? Van ‘n ge-organiseerde straat, volg ‘n ge-organiseerde woonbuurt, volg ‘n ge-organiseerde dorp, volg ‘n ge-organiseerde streek, volg ‘n ge-organiseerde land VOLGENS DIE VISIE VAN VREEDSAME NAASBESTAAN, wat tot almal se voordeel is sonder oorheersing van of oor een of die ander. VERSKILLENDE gemeenskap administrasies- in-EEN dorp, streek en land deur die REG van KEUSE Toegepas by ons. Ons het 282 streek munisipaliteite wat hul EIE aard, karakter en probleme het. In Letsemeng streek (kanton) is daar 5 dorpe. In Jacobsdal is daar 8 woonbuurte en 4 landbou gebiede wat hul EIE belang kan bestuur, maar saam werk in die GEMEENSKAPLIKE belang in Jacobsdal se dorpsraad. Ge-organiseerde woonbuurte mag en kan inspraak in die bestuur van hul woonbuurte en dorpe kry. Hoekom raak ons dan nie ge-organiseerd nie ? Hoekom gham ons vas aan politieke partye wat niks vir ons kan doen nie? OOGMERKE VAN PLAASLIKE REGERING 152[1] Die oogmerke van plaaslike regering is - [d] om 'n veilige en gesonde omgewing te bevorder; en [e] om die betrokkendheid van gemeenskappe en gemeenskapsorganisasies in plaaslike regeringsaangeleendhede aan te moedig. Dorp- en Streekraad GEDWONGE EEN ras gemengde land administrasie !! GEDWONGE APARTE rasse administrasies !!

More Related