1 / 32

Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Afrikaans Eerste Addisionele Taal. Stylfigure Graad 8. Vergelyking. Om iets met iets anders te vergelyk deur gebruik te maak van die woord ‘soos’ of ‘nes’. (in english: ‘like’ or ‘as’). “ Sannie gaan net soos ‘n aap tekere!” “Die ou Volla klink nes ‘n brulpadda!”. Metafoor.

toki
Download Presentation

Afrikaans Eerste Addisionele Taal

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Afrikaans Eerste Addisionele Taal Stylfigure Graad 8

  2. Vergelyking • Om iets met iets anders te vergelyk deur gebruik te maak van die woord ‘soos’ of ‘nes’. (in english: ‘like’ or ‘as’) “Sannie gaan net soos ‘n aap tekere!” “Die ou Volla klink nes ‘n brulpadda!”

  3. Metafoor • Om iets direk met iets anders te vergelyk (gewoonlik met die woord ‘is’) “Klein jakkals! Jy mag nie kul nie!” “Jy is die rots waarop ek staatmaak.”

  4. Personifikasie • Om ‘n nie-lewende ding met ‘n lewende wese (menslik of dierlik) te vergelyk. “Die son glimlag heerlik op ons vandag!” “Wanneer ‘n geleentheid aan die deur klop, gryp dit aan!”

  5. Alliterasie • Die herhaling van konsonante (medeklinkers) gewoonlik aan die begin van ‘n woord (maar nie altyd nie) “Grote Griet! Gautengers gaan groot!” “Sannie sê sy sal sewe sakke sout sleep...”

  6. Assonansie • Die herhaling van vokale (klinkers) in woorde • Let op na die KLANKE (sounds!) “Speel meer, streef meer, leef meer” “Hoe’s daai! Sê Hyundai”

  7. Onomatopee • Dit is woorde wat klanke namaak. • Dit word geskryf soos wat dit klink “Die bye zoem verby” “’n Slang sis in die bos”

  8. Waar gebruik ons dit? • Dit word oral rondom ons gebruik! • Advertensies, musiek (lirieke), letterkunde, tydskrifte, koerante.... ORAL! • Kom ons kyk na ‘n paar voorbeelde!

  9. “en ek mis jou vanaand in hierdie hel van ‘n plek” – Toe stop my hart

  10. Metafoor

  11. “het kadoemps op die grond geval” - Kabouterliefde

  12. Onomatopee

  13. “die winde wat sy arms om my vou” – Ek verlang na jou

  14. Personifikasie

  15. “stil soos die nag” – Neem my op vlerke

  16. Vergelyking

  17. “af, af, af en af gaan al die ligte in die nag, nag, nag. Sag speel die liedjie...” – Af en af

  18. Assonansie

  19. “Sannie sê sy sal sewe sakke sout sleep, sewe sakke sout is swaar sowaar”– Sewe Sakke Sout

  20. Alliterasie

  21. SPELETJIETYD!!

  22. “Gielie gaan gou-gou hardloop.” Alliterasie

  23. “Hy is so vet soos ‘n vark.” Vergelyking

  24. “Ek het ‘n toeter op my waterscooter ” Assonansie

  25. “Wille Willemien wou weet waar dit was” Alliterasie

  26. “Hy is ‘n mal haas” Metafoor

  27. “Woef! Woef!” Onomatopee

  28. “Die wind huil” Personifikasie

  29. “Die man gaan nes ‘n mal hoender tekere” Vergelyking

  30. “Hy is my rots” Metafoor

  31. “Die koekie krummel” Alliterasie

  32. Meer hulpbronne beskikbaar @ http://mnrvermeulen.blogspot.com

More Related