1 / 36

Woordsoorte In afrikaans

TYD IN AFRIKAANS. S. NWE. Woordsoorte In afrikaans. WERKWOORDE. Lid- woorde. V.NWE. B.NWE. Selfstandige naamwoorde. Wat is ‘n selfstandige naamwoord ?. Dit is ‘n woord wat gebruik word om dinge, mense , diere , plekke en abstrakte idees te benoem .

bern
Download Presentation

Woordsoorte In afrikaans

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. TYD IN AFRIKAANS S. NWE. Woordsoorte In afrikaans WERKWOORDE Lid- woorde V.NWE. B.NWE.

  2. Selfstandigenaamwoorde

  3. Wat is ‘n selfstandigenaamwoord? Dit is ‘n woordwat gebruik word omdinge, mense, diere, plekke en abstrakteidees tebenoem.

  4. Kykna die volgendevoorbeelde: 1.David is ‘n skranderleerder. 2. OnsryvandagDurban toe. 3.Daar is ‘n swerm bye in die boom. 4. Ekwaardeerjouvriendskap. 5.Die kombuis is baievuil.

  5. Sessoorte s.nwe: Soortname verwysnaalgemene dinge, Voorbeelde: stoel, tafelkers, kar, lig, huis

  6. Eiename : Die name van mense, tydskrifte, boeke, God, plekke, produkte Dit word met ‘n HOOFLETTER geskryf.

  7. ABSTRAKTE s.nwe. Verwysna dinge watonsniekansiennie, Voorbeelde Liefde, haat, jaloesie, afguns, vriendskap, simpatie, empatie, venyn.

  8. Maatname : Dui hoeveelheidaan, bv. ‘n koppiewater, ‘n litermelk, ‘n sakmeel

  9. Massaname Het nie ‘n meervoudnie. Water, goud, silwer, sand, meel, profyt, konfyt, suiker, sout. Ditgaansaam met maatname

  10. Versamelname ‘nskoolvisse ‘nswermbye ‘nbundelgedigte ‘nbosblomme ‘ntrosdruiwe ‘nhoopsand

  11. Let wel: S.nwe. word saam met die lidwoorde of determineerders, die en ‘ngebruik, byvoorbeeld: Die man is siek. Hy is deur‘n motor raakgery. Suzy bak‘n heerlikekoek.

  12. Selfstandigenaamwoorde het

  13. Selfstandigenaamwoorde het

  14. Kykna die volgendesinne en identifiseer die selfstandigenaamwoorde Ek lees graag die Huisgenoot. Afrika is die tweedegroostekontinent. Daarstaan twee pragtigestoele op onsstoep. Jymoet twee liter water by die mengselvoeg. Hulle het ‘n skoolsardientjies by Houtbaaiopgemerk. Die Bybel leer datonsniemekaarmoethaatnie.

  15. lidwoordeOFdetermineerders

  16. Daar is 2 lidwoorde in Afrikaans:

  17. Voornaam-woorde

  18. staan in die plek van die s.nw. Betreklik Vraend soorte Besitlik Persoonlik

  19. Staan in die plek van eiename.

  20. Dui besittingaan

  21. Betreklike v.nwe. Het betrekking op iets en word dikwels as voegwoordegebruikomsinneteverbind Met + wat =waarmee In + wat =waarin op + wat =waarop deur + wat =waardeur langs + wat =waarlangs onder + wat =waaronder MENSE: wie, met wie, op wie, virwie, aanwie & wat

  22. ‘n Vraag word gevra

  23. Byvoeglikenaamwoorde Of adjektiewe

  24. byvoeglikenaamwoordebeskryf selfstandigenaamwoorde Attributief:staan VOOR die s.nw Die mooihuis is onss’n. Robin se ma bakheerlikekoek. Mu-ain hou van swarthemde. Tasne is haarouers se jongste kind. Predikatief: staan NA die s.nw Onshuis is mooi. Die boom is baiehoog. Mu-ain se broek is swart.

  25. vergelyking trappe van Oortreffende trap Vergrotendetrap mooiste mooier Stellende trap mooi

  26. Intensiewevorme Dink aan die ergstegraad

  27. is woordewat Handeling Of Aksie aandui WERKWOORDE

  28. Hoofwerkwoorde

  29. Daar is 2 soorte:

  30. Saamgestelde of deeltjiewerkwoorde Die dele van die werkwoordkangeskei word óf as eenwoordgebruik word Ekstelhaaraan die gehoorvoor = voorstel Kelsey gaanvandagweg met vakansie= weggaan Devon houvoor die hekstil = stilhou

  31. HULPWERKWOORDE het, sal is, word Kan/ kon, wil/wou; sal/sou, moet/moet

  32. Tyd In Afrikaans

  33. Teenwoordige

  34. Verlede

  35. Toekomende

More Related