1 / 5

JY BID NIE ALLEEN NIE!

JY BID NIE ALLEEN NIE!. Rom 8:24-27, 31-34 Maand van vas en gebed Jes 55:6 Soek die HERE terwyl Hy nog te vinde is; roep Hom aan terwyl Hy naby is. Gebed vra iets van jou. Hoekom kom gebed nie spontaan en vanself nie? Gebed is gesprek met God. . Saambid vs alleen bid

royal
Download Presentation

JY BID NIE ALLEEN NIE!

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. JY BID NIE ALLEEN NIE! Rom 8:24-27, 31-34 Maand van vas en gebed Jes 55:6 Soek die HERE terwyl Hy nog te vinde is; roep Hom aan terwyl Hy naby is. Gebed vra iets van jou. Hoekom kom gebed nie spontaan en vanself nie? Gebed is gesprek met God.

  2. Saambid vs alleen bid Jy is nooit alleen in gebed nie Rom 8:26 “En net so kom ook die Gees ons swakhede te hulp, want ons weet nie reg wat ons moet bid nie, ... Eweredige las .. Dit gaan nie oor wat ons met ons sintuie kan waarneem nie Rom 8:27 En Hy wat die harte deursoek, .....

  3. Heilige Gees in ernstig in Sy gebed saam met ons Rom 8:26 (Ampl) “...... But the Spirit Himself goes to meet our supplications and pleads in our behalf with unspeakable yearnings and groanings too deep for utternace” God antwoord nie enige gebed nie Rom 8:27 En Hy wat die harte deursoek, weet wat die bedoeling van die Gees is, omdat Hy ooreenkomstig die wil van God vir die heiliges intree. Rom 8:34 “... Christus is dit wat gesterf het, ja, meer nog, wat ook opgewek is, ..... , wat ook vir ons intree.”

  4. Jy bid nooit alleen nie!! Matt. 18:20 .....? Die beste gebedsvennote HOU AAN BID! JY BID NIE ALLEEN NIE

More Related