1 / 26

Dekonstruksie en hergeboorte in gemeentes ’n Sistemiese kyk na die gemeente

Dekonstruksie en hergeboorte in gemeentes ’n Sistemiese kyk na die gemeente. Frederick Marais jfm@sun.ac.za Communitas: Stellenbosch www.communitas.co.za Blog: www.communitas.co.za/Padlangs.

mendel
Download Presentation

Dekonstruksie en hergeboorte in gemeentes ’n Sistemiese kyk na die gemeente

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Dekonstruksie en hergeboorte in gemeentes’n Sistemiese kyk na die gemeente Frederick Marais jfm@sun.ac.za Communitas: Stellenbosch www.communitas.co.za Blog: www.communitas.co.za/Padlangs

  2. “No problem can be solved from the same consciousness that created it. We must learn to see the world anew.” -- Albert Einstein

  3. WHAT IS SYSTEM DYNAMICS? In its simplest sense, system dynamics focuses on the flow of feedback (information that is transmitted and returned) that occurs throughout the parts of a system—and the system behaviors that result from those flows.

  4. Om bewus te word van die onderliggende dinamika in die gemeente deur dieper te kyk as die sigbare

  5. Sisteemdenke wil verstaan deur dieper te kyk as die waarneembare

  6. Gebeure Patrone Denkstrukture Vertel die storie- wat gebeur Wat is die patrone wat oor tyd gebeur? Identifiseer die dieper denkstrukture Waarom gebeur dinge? Wat is die drywers? Hoe moet ons nou hierop reageer? Sisteemdenke wil verstaan deur dieper te kyk as die waarneembare

  7. Gebeure Patrone Denkstrukture Sisteemdenke wil verstaan deur dieper te kyk as die waarneembare

  8. Kenmerke van Sisteme • Elke sisteem het ‘n doel binne groter sisteme • Al die dele van ‘n sisteem moet teenwoordig wees om optimaal te kan fiunksioneer itv die doel van die sisteem • Al die dele van die sisteem moet in ‘nspesifieke manier gerangskik wees om te kan funksioneer. • Sisteme verander in respons op “feedback”. • Systems reageer op die “feedback” deur terug te keer na ekwilibrium. • Geen sisteem kan permanent in “flux” wees nie.

  9. Trek ‘n grafiek van die vlakke van energie in jou gemeente oor die afgelope 20 jaar?

  10. Vlakke van energie oor tyd… + - 1988 1998 2008

  11. + - 1988 1998 2008 Dink na oor wat gebeur het tydens die draaipunte- wat was die oorsaak en wat was die gevolge

  12. Kan ons patrone oor tyd identifiseer wat herhaal? Sisteemdenke help ons om te verstaan deur dieper te kyk as die waarneembare

  13. Probeer in ‘n kort paragraaf die patrone wat herhaal beskryf. Het jy enige idee wat die denkraamwerk is wat dit ver-oorsaak?

  14. Wanneer her-geboortes plaasvind in gemeentes het dit gewoonlik te make met die deurbreking van die dominasies van ‘n argetipe?

  15. Archetypes System Archetypes describe common patterns of behavior in organizations. As diagnostic tools they provide insight into the underlying structures from which behavior over time and discreet events emerge.

  16. Mental models Mental models are deeply held internal images of how the world works, images that limit us to familiar ways of thinking and acting. Very often, we are not consciously aware of our mental models or the effects they have on our behavior.”

  17. Identifisering van Argetipes • Help ons om op ‘n diagnostiese vlak patrone en gedrag wat herhaal in die gemeente beter te verstaan. • Die eksternalisering of benaming van ‘n Argetipe skep dissonansie en veroorsaak leerbaarheid in die sisteem. • Help ons om geloofsonderskeiding op ‘n meer intelegente vlak te be-oefen omdat ons in die spieel kyk met selfkritiek. • Dit is ‘n sistemiese waarheid dat jy nooit jou “gut” alleen moet vertrou nie, omdat jou “gut” reageer op mental models of Archetypes waarvan jy gewoonlik self nie bewus is nie!

  18. Mental models & Archetypes Wanneer ‘n Argetipe allesoorheersend of dominant is in ‘n sisteem word dit ideologies en veroorsaak dit vasgelooptheid- stuckness

  19. Mental models & Archetypes • Fixes that fail • Denkraamwerk wat uitsluitlik fokus op die waarneembare en die • Onmiddellike- wil nou resultate sien • Ons het die probleem reggemaak- waarom is dinge nou erger as voorheen. Daar is gewoonlik onvoorsiene uitkomste wat die probleem oplossende benadering nie voorsien nie • Versteur die ekwilibrium van ‘n sisteem sonder om bewus te wees van die kompleksiteit van die siteem • Op die langtermyn ontneem dit die gemeente van hulle hoop van volhoubare vernuwing.

  20. Mental models & Archetypes • Eroding Goals- Verlaag die doelwitte • Toepaslik wanneer ons te hoog gemik dit- of nooit tevrede is met resultate nie • Soek ‘n rasionaal waarom sisteme agter-uit boer • Sekularisasie teorie • Ontvolking • Ons is maar in Afrika • Dit is apartheid se skuld • Oor ‘n lang teryn sal dit ‘n sisteem downsize!! Rasionalisering skryf God gewoonlik uit die werklikheid uit…

  21. Mental models & Archetypes • Success to the successful: Beloon die presteerders • Is lief vir die 80/20 beginsel • Ignoreer die onderpresteerders • Veroorsaak ‘n gaping tussen “haves” en “Have-nots” • Juis hulle wat die swakste voorkom is • noodsaaklik!

  22. Mental models & Archetypes • Tragedy of the common- Beperktheid van die Bronne • Vertrekpunt is dat bronne altyd minder sal wees as die aansprake daarop uit die sisteem • As die beperktheid van bronne ge-ignoreer word kan dit die sisteem so oorvra dat dit ineenstort • Mentaliteit is die van skaarsheid • Pot bronne op- “for the rainy days” • Is bang om risiko’s te neem

  23. Mental models & Archetypes • 5. Escalation- Groei ten alle koste • Versnelde groei deur kompetisie • Oor die lang termyn sit dit soveel druk op die sisteem dat dit uitbranding tot gevolg het • Benadeel verhoudings • Die aanvaarding van diversiteit kan die effek hiervan verlig- skep netwerke eerder as kompetisie- die organiese groei soos die Liggaam van Christus • Wat is die effek van oop gemeente grense?

  24. Mental models & Archetypes • 6. Limits to growth- Niks groei vir altyd nie • Wanneer groei plaasvind veroorsaak dit druk op bronne en uiteindelik verlangsaam die groei en gaan oor in konsolidasie • Groei is ‘n bedryging vir dié wat in die magsposisie is • Wanneer hierdie Argetipe dominant is in die sisteem is dit geneig om groei in die kiem te smoor • Hierdie argetipe kan noodsaaklike konsolidasie aanmoedig na ‘n groeifase: • Reformasie-Konsolidasie-Reformasie-Konsolidasie. • Ons groei so vinnig dat ons ‘n myl wyd maar ‘n duim diep is….

  25. Mental models & Archetypes • 7. Shifting the burden- Verlig die onmiddelike druk • Toepaslik wanneer die bloed loop in ‘n krisis situasie • Probleemoplossing sonder ‘n dieper kyk na die oorsake-gemaklike bedmaat met Fixes that Fail • Gewild onder bestuurders en DVK’s

  26. Mental models & Archetypes Watter een van hierdie Argetipes kon jy waarneem in die verhaal van die gemeente waarvan jy nou deel is?

More Related