1 / 39

Teologiese Beplanning

Teologiese Beplanning . Bosberaad met ringsleraars Oos-Kaapland Maart 2007. Program. http://www.gemeentes.co.za. Diaken in Jerusalem.

cascata
Download Presentation

Teologiese Beplanning

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Teologiese Beplanning Bosberaad met ringsleraars Oos-Kaapland Maart 2007

  2. Program

  3. http://www.gemeentes.co.za

  4. Diaken in Jerusalem • Lees die brief (Word file) en maak aantekeninge waar die brief sake aanspreek wat byna soortgelyk is aan wat tans in julle vergaderings (gemeente, ring, sinode) gebeur. • Maak ‘n lys van die ooreenkomste en ook wat jy geleer het by die Diaken uit Jerusalem.

  5. Watter benadering in Besluitneming kom tans in vergaderings in julle gemeente voor? • Lees die onderstaande en merk die benaderings wat die meeste voorkom in julle gemeente wanneer julle vergaderings hou en besluite neem. •  (1- benadering wat die meeste voorkom- 5 benadering wat die minste voorkom)

  6. ‘n Hierargiese of eksklusiewe benadering

  7. ‘n Demokratiese benadering

  8. n Burokratiese of tegniese benadering

  9. ‘n Rasionele benadering

  10. ‘n Konsensus benadering

  11. Geloofsonderskeiding • Charles Olsen: • Geloofsonderskeiding is die kapasiteit om God se roeping te kan hoor en onderskei. • Geloofsonderskeiders is mense wat kan luister na die getuienisse van die gemeente en uit die gemeenskap, om daaruit te onderskei wat God besig is om te doen (Olsen, Charles M & Morris, Danny E 1997. Discerning God’s Will together. A Spiritual Practice for the Church) • Frederick Marais: • Dis ’n denkproses wat die hele tyd besig is met hierdie één vraag: die waarheid oor God

  12. Voorbeelde van “God-vrae” • Wie is God? • Waarmee is God nou besig? • Wat is God besig (herhaaldelik) om vir ons te sê? • Aan wie behoort die gemeente? • Wat is God se droom vir en oor die gemeente?

  13. Vertrekpunte vir geloofsonderskeiders • God wil geken word. • Vra jouself: Wat verstaan ons nou van God wat ons voorheen nie verstaan het nie? • God het hom in broosheid en nederigheid in Jesus Christus aan ons ge-openbaar: “Mens geword, slaaf geword, gesterf...”(Fil 2). • Vra jouself: Het ons in die proses gesterf aan onsself?

  14. … Vertrekpunte • Die Bybel bevat die volle raad van God. • Vra jouself: Is daar tekens dat ons gevorm word deur die Woord? • Die leiding van die Gees gebeur op verskillende en baie konkrete maniere: • Vra jouself: Het ons genoeg geluister na die getuienisse spesifiek die getuienisse van mense wat dit waag om grense te deurbreek?

  15. … vertrekpunte • In die proses van geloofsonderskeiding word my insigte ons insigte. • Vra jouself: Is dit my of ons antwoord? • Die drie-enige God van die Bybel het nie sy skepping verlaat nie, maar is steeds getrou besig om as Vader, Seun en Gees in die konkrete werklikheid waarin ons daagliks leef her-skeppend teenwoordig te wees. • Vra jouself: Het ons in die proses God al raakgesien in die gewone dinge van die lewe?

  16. Luister na mekaar • Hoe ons luister na mekaar in vergaderings? • Dominerende luister • Evaluerende luister God maak ons ’n luisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons

  17. Interpreterende luister

  18. Ondersteunende luister

  19. Vraende luister

  20. Outobiografies luister

  21. 3 Luister gewoontes • Om te eggo

  22. Om te bevestig eerder as te beskaam

  23. Om empaties te luister

  24. Luister weer na God se Woord • Is dit moontlik om die beweging van die Gees te sien? • “Lister”-teologie vs Missio Dei-teologie Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes

  25. Van vrees na vertroue • Dink ’n oomblik na of jy die afgelope tyd iets hiervan in jou lewe ervaar het. Ontvang dit as ’n gawe van die Gees (Hebr 11:1; Ef 2).

  26. Die beweging van skaamte na bevestiging en bemagtiging. • Dink ’n oomblik na of jy die afgelope tyd verras is deur mense wat vrymoedig was en na vore gekom het om koninkrykswerk op te neem.

  27. Die beweging van magteloosheid na bevryding. • Dink ’n oomblik aan ’n situasie van vasgelooptheid en hoe nuwe moontlikhede na vore gekom het.

  28. Die beweging van isolasie of vyandskap na gemeenskap. • Dink ’n oomblik aan mense wat in vyandskap of afsondering geleef het en nou in gemeenskap met mekaar leef. (Gal 5:22)

  29. Die beweging van die leuen of verwarring na die waarheid. • Is daar voorbeelde waaraan jy kan dink van “leuens” wat jy vir die waarheid raakgesien het, en toe tot ander insigte gekom het (1 Tim 3:15)?

  30. Die beweging van moedeloosheid na geloof en hoop. • Dink ’n oomblik aan nuwe hoop en geloof wat jy in die gemeenskap van die gelowiges ontvang het. Is dit nie gewoonlik iets wat jy nie uitgedink het nie, maar onverwags ontvang het (Rom 5:3)?

  31. Die beweging van ‘n selfgerigte lewe na ‘n roepingsgerigte lewe om in vryheid diens te lewer. • Dink ’n oomblik aan kere toe jy verras is deur die openheid wat daar gekom het deur iets prys te gee (Fil 2)

  32. Wat gebeur tans in die ring? • Kerkhereniging • Homoseksualiteit • Ringsprojekte • Gemeentestories • Voortgesette Bedienings Onderrig • ?

  33. Watter betekenis het dit vir jou? • Wat sê dit van ons mense? • Wat sê dit van ons leraars? • Wat sê dit vir jou? • Watter impak het dit op jou eie storie met die ring?

  34. Wat sien ons van God daarin raak?

  35. Watter tekste gebruik die Here tans in jou lewe? • Het dit raakpunte met dinge waaroor ons gesels? • Kies een

  36. Lees die teks • Lees en luister • Deel 2-2 • Deel in groep

  37. Wat sien ons nie raak nie? • Belange • Onbewuste • Mag • Gebruik die lens van die “ander” – sinodes, ringe, kerke, VGK

  38. Wat wil die Here hê moet ons doen? • Visievorming en begeleiding

  39. Beplanning • S – spesifieke konkrete doelwitte • M – missionaal: waar pas dit in? • A – authority and accountability? • R – bronne nodig? • T – Tydskale?

More Related