1 / 19

Die Krismis van Map Jacobs

Die Krismis van Map Jacobs. Die Kaapse vlakte.

camila
Download Presentation

Die Krismis van Map Jacobs

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Die Krismisvan Map Jacobs

  2. Die Kaapsevlakte

  3. Die Kaapse Vlakte verwys na 'n sanderige gebied wat vanaf die Kaapse Skiereiland na die binneland strek en die grootste gedeelte van die landlengte tussen Tafelbaai en Valsbaai dek. Dit strek ongeveer tot teen aan Somerset Wes. In betreklike onlangse geologiese tydperke was dié vlakte deur die oseaan bedek. Die N2 nasionale pad gaan deur die Kaapse Vlakte.

  4. Die Kaapsevlaktes (Cape flats) was die“dumping ground” virNie-Blankesgedurende die apartheidsjare. Allekleurlinge en swart Suid-Afrikaners was uit die sentrale en mooigedeeltes in die Kaapontruim en geforseerom in hierdieinformelenedersettingtebly. Tot vandag word die area gekenmerkdeurvreeslikearmoede, werkloosheid, swakgesondheidstoestande, misdaad en bende- geweld.

  5. Nommerbendes in SAdie 28’s, 27’s en 26’s

  6. Gestig: Polsmoorgevangenis – Kaapstad • Jareaktief: 1911 – huidiglik • Gebiedsgebonde: alletronke in SA • Ras: Kaapsekleurling en swart Afrikaners • Krimineleaktiwiteite: afpersing, dwelm- gebruik, verkragting, gevangeneprostitusie, moord

  7. Po(woujong swart mans onderblankeverdukkingverlos) Nongoloza (zulu man) 28’s Nongilikatyane (Pondostam) 27’s 6 manne (Punt gevangenis) Onder die leiding van Grey 26’s

  8. - Po kies 15 manne- Moeskrimineleaktiwiteite op rots uitkerf- Rooilandbul by Rabiekoop- drink bloed en gal uit die horing- skryfwette op vel en rots- 1ste konflik: ekspedisie. Nongoloza en Magubaneblyagter- Po stuurKilikijanna die myne- Nongolozagroep van 8- Kilikijangroep van 7- Punt gevangenis, Durban- 6 smokkelaars en dobbelaarsonder Grey

  9. “Chappies”

  10. Die 28’s- hulledoen al die bakleiwerkvir die bendes, hulbeskerm die bende en staanbekend as die “warriors”- hullestaanookbekend as die bloedlyn van al die nommers en bestaanuit ‘n gouelyn en ‘n silwerlyn.- Die gouelyn is die krygers, afkomstig van Nongoloza,endoen al die baklei en beskermwerk van die nommers.- die silwerlyn word gesien as vroumense en is die wyfies van die gouelyn. Die silwerlyn is afkomstig van Magubane. Hullesienhulself as die denkers van die bende.

  11. - daar is verskillende range in die bendebv. “die draad” wat die “officer of intelligence is” hy word die tatoeёrmerk van oёgeggee, watbetekendathyalssienwataangaan.- as ‘n 28 is ditbelangrikom in die range op tegaanom ‘n beterposisiete he. Om dittekandoenmoetjyeersjoumanlikheidbewysdeur ‘n lid van ‘n anderbende, ‘n gevangene, wag of ongehoorsame lid doodtesteek.- indienjynie die range klimnie, word jynog as ‘n vroubeskou en magjoumede-bendeledejouseksueelteister.

  12. Kies van nuwelede • Wanneer ‘n nuwegevangene die tronkinkom, sal die hoof van die sel (cel cleaner) daardieaand of met homseks he of hombewusmaak van wie die baas is. • “die draad” salhom die volgendepaardaedophouomtekyk hoe hy met die andergevangenesmeng en oor die wegkom. • die draadsalhierdienuwegevangenedaneenkantneem en ‘n raaisel gee wat lei as volg: “Dit reёn. Jystaanonder ‘n sambreel. Ek reёn nat en is bang datekgaansiek word. Watdoenjy?” • Die antwoord op hierdievraagsalbepaalwat met jougebeur. As jyantwoorddatjyjousambreelsaldeel, word daar van jou ‘n “wyfie” gemaak en kan die bendejouseksueelteister. Indienjyantwoorddatjysaam met die anderpersoon in die reёn salstaan en nat reёn betekenditdatjydaardiepersoon as joubroerbeskou en enigeietsvirhomsaldoen, selfsdoodgaan. • Die nuwegevangene word dan ‘n mesgegee en gestuurom ‘n ongehoorsamebendelede, ‘n frans (normalegevangene), of tronkbewaarderdoodtesteek ten aanskoue van al die anderbendelede. Wanneerhyhierdietaakvervul, roep die res van die bendelede “nangampela” watbeteken, die nommer is vol.

  13. Voor die helebendemoetjydanjouklereuittreksodathulkansoekvir “vuilpapiere”, wattattoeёer- merke van anderbendes is. Ditgebeur op ‘n Saterdag – “the day of wrongs” • Die inhuldigingseremonievind op ‘n Sondagplaas – “the day of rights”. Die nuwe lid moetdan in die middel van die kamerstaan met al die anderledeomhom. Die nyangisaldan met ‘n gouepyp op syregterpolsslaan en met ‘n silwerpyp op sy linker pols en nahysypolsgemeet het aankondig: “Die man se polsklop 2 keer ‘n jaar” of “Die man se polsklopdriekeer per jaar”. As die nyangigese het datsypols twee keerklop, word hy tot die silwerlyngeroep en as sypolsdriekeerklop,wordhy tot die gouelyngeroep.

  14. Die gwenza (senior lid van bende) plaasdan ‘n mesonder ‘n sakdoek en kondigaan: “Van vandag is jyniemeerlanger ‘n fransnie. Jy is nou ‘n 28. Jysalnooitjoubroervloeknie. Jysalnooitjoubroerseermaaknie. Jysalnooitietsdoenwatslegreflekteer op die kampnie. As jy die kampsouwouverlaat, saljyslegs so doendeurjoueiebloed.” • Die “landdros” saldan die nuwe lid tattoeёer omtewysdathydeel van die bende is

More Related