1 / 7

MIDDEL MISBRUIK

MIDDEL MISBRUIK. Definisies. Middelmisbruik  Verkeerde of oormatige gebruik van ‘n bedwelemde of narkotiese chemiese stof of dwelmmiddel , veral van ‘n onwettige aard

avalon
Download Presentation

MIDDEL MISBRUIK

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. MIDDEL MISBRUIK

  2. Definisies • MiddelmisbruikVerkeerde of oormatigegebruik van ‘n bedwelemde of narkotiesechemiesestof of dwelmmiddel, veral van ‘n onwettigeaard • VerslawingAfhanklikheid as ‘n gewoonte; Die onvermoëomsonderietsklaartekom; Die onvermoëomdaarmee op tehousonderonaangenamenewe-effekte • RehabiliteringHerwinning van gesondheid of terugkeerna ‘n normaleleefwysedeurmiddel van opleiding en terapienagevangenisstraf, verslawing of siekte

  3. Faktorewat lei tot middelmisbruik • Moet moeilikesituasieshanteer • Tienersbeleefverskillendesituasieswathulledeurmekaarmaak • Onsekeroor self • Geen hoop • Glodathullenooitietsregkandoennie • Dink niemandhou van hullenie • Om teontsnap van negatiewegevoelenswat net teveel word • Dwelms gee ‘n valsgevoel van sekuriteitwaanneer met probleme sit • Slegtekinderlewe, opgebreektehuise • Groepsdruk – Wilsoosvriendewees en aanvaar word • Om betertepresteer – steroides • Advertensiessêdatsekeredrankies ‘n partytjiebetermaak • Nuuskierigheid – wonder hoe ditvoelomdronk of hoogtewees • SA gemeenskap vat baieoormiddelmisbruik – Karakters op TV drink en rook, sangers sing oordwelms, mensedra t-shirts met slagspreukewat drink en rook aanmoedig Persoonlike faktore Sosiale faktore

  4. Reaksies op middelmisbruik

  5. 10 Dinge om te onthou voor jy dwelms probeer Alle dwelms is psigologies verslawend. As jy eers begin het om dit te gebruik begin jy voel dat jy die dwelm nodig het. Niemand beplan om ‘n verslaafde te word nie, en dit kan met enige iemand gebeur. As jy probleme het sal dwelms slegs jou probleme erger maak in die lang termyn. Dwelms affekteer alle mense verskillend. Jou vriende kan niks voel nie, maar jy kan ‘n skrikwekkende reaksie hê en selfs doodgaan. Met onwettige dwelms is jy nooit seker wat jy gebruik nie, of hoe sterk dit is nie. Baie dwelms het ander dwelms of gifstowwe in. Dwelms affekteer jou vermoë om na jouself te kyk. Jy is baie meer vatbaar vir dinge.

  6. Dwelmgewoontes is ongelooflikduur. Mensespandeersoms R1000 per dag omhierdiegewoontetevoed. • Hoe meerdwelmsjy het, hoe meer het jynodig en hoe meersoekjy. Jouliggaamraakgewoondaan die dwelms en dankortjymeer en meeromdieselfdeeffektekry. • Die effekte van dwelms word meerernstig met gereeldegebruik. Sodrajy die langtermyneffekteervaar is ditdalk al telaatomte stop. • Dwelms is veralgevaarlik as jy in die volgendeval: Swanger, depressief, Epilepties, psigoties, diabeet, van ‘n familiekomwat ‘n geskiedenis met verslawing het, asma het. • As jy of jouvriende ‘n slegteervaring met dwelms het, onthou die volgende: • Probeeromniepaniekerigteraaknie • Drink water met ‘n bietjiesout en suikeromterehidreer • Sit rustigsaam met iemandwatjyvertrou tot die gevoeloorgaan. • As jouvrienddwelmsgebruik het, bly by hulle en krymediesehulp as hullebewussynverloor – weeseerlik met die mediesepersoneel.

  7. Middelmisbruik en rehabilitasie • Kry so gou as moontlik hulp – hoe langer die verslawing aangaan, hoe moeiliker raak dit om op te hou. • Rehabilitatsie programme – Konsultasies, Familie terapie, groep terapie, medikasie and ondersteunings groepe • Die eerste stap is om seker te maak dat jy baie rus en genoeg gesonde kos inkry. • Die liggaam sal onttrekking simptome wys: Bewe, sweet, hoofpyne en gevoel van desperaatheid. • Hierdie gevoel sal eindig en dan kan die eerste stap in jou nuwe lewe begin saam met die mense wat lief is vir jou.

More Related