1 / 16

Gen 1:3 En JHWH het gesê: Laat daar lig wees! En daar was lig.

Gen 1:3 En JHWH het gesê: Laat daar lig wees! En daar was lig. . Gen 1:1 In die begin het JHWH die hemel en die aarde geskape. Gen 1:2 En die aarde was woes en leeg, en duisternis ( H2822) was op die wêreldvloed, en die Gees van JHWH het gesweef op die waters.

agatha
Download Presentation

Gen 1:3 En JHWH het gesê: Laat daar lig wees! En daar was lig.

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Gen 1:3 En JHWH het gesê: Laat daar lig wees! En daar was lig.

  2. Gen 1:1 In die begin het JHWH die hemel en die aarde geskape. Gen 1:2 En die aarde was woes en leeg, en duisternis (H2822)was op die wêreldvloed, en die Gees van JHWH het gesweef op die waters. Gen 1:3 En JHWH het gesê: Laat daar lig (H216) wees! En daar was lig. Gen 1:4 Toe sien JHWH dat die lig goed was. En JHWH het skeiding gemaak tussen die lig en die duisternis;

  3. אור Aleph : א • Eerste letter van Hebreeusealfabet (Soosons letter A) • Grieksewoord Alpha α • Posisie van voorrang (HoogsteGesag) JHWH (יהוה)

  4. אור VAV: ו • Sesde letter van Hebreeusealfabet • Tentpen/ Haak – simboliseersekuriteit • “ Goddelike haak waarmee JHWH die hemele en die Aarde verbind”.

  5. אור Resh: ר • Hoof van ‘n man (Intellek) • Leier (hoof van ‘n huis) (Gen.1:28) • Verteenwoordig die MENS (âdâm)

  6. אור אJHWH ו VERBIND aan רdie MENS

  7. אור א JHWH ו VERBIND aan LIG ר die MENS = JAHSHUA

  8. JAHSHUA =אור • Joh. 1:1 – 14 • Joh. 8:12 • Joh 12:46

  9. JAHSHUA =אור

  10. JAHSHUA =אור 1Kor. 15:40 En daar is hemelseliggameen aardseliggame; maar die heerlikheidvan die hemelse is andersas dié van die aardse. 48Soos die aardsemenswas, so is ook die aardsemense; en soos die hemelsemensis, so is ook die hemelsemense. 49En soosons die beeld van die aardsegedra het, so salonsook die beeld van die hemelsedra. 50Maar ditverklaarek, broeders, datvlees en bloed die koninkryk van God niekanbeërwenie; ookbeërwe die verganklikheidnie die onverganklikheidnie. 51 Kyk, ekdeeljulle ‘n verborgenheidmee: Onssalwelniealmalontslaapnie, maar onssalalmalverander word, 52 in ‘n oomblik, in ‘n oogwink, by die laastebasuin; want die basuinsalweerklink, en die dodesalonverganklikopgewek word; en onssalverander word. 53Want hierdieverganklikemoet met onverganklikheidbeklee word, en hierdiesterflikemoet met onsterflikheidbekleeword.

  11. ONS =אור Mat 5:14 Julleis die lig van die wêreld. ‘n Stadwatbo-op ‘n berg lê, kannieweggesteek word nie;

  12. ONS =אור Mat 5:16 Laatjulleligsóskynvoor die mense, dathullejullegoeiewerkekansien en julle Vader wat in die hemele is, verheerlik.

  13. ONS =אור 1Th 5:5 Julle is almalkinders van die lig en kinders van die dag; ons is nie van die nag of die duisternisnie.

  14. אור Nuwe Jerusalem: Op 21:23 En die stad het die son of die maannienodigom in homteskynnie, want die heerlikheid van God het homverlig, en die Lam is sy lamp. 24 En die nasies van die watgered word, sal in die ligdaarvanwandel, en die konings van die aarde bring hulleheerlikheid en eerdaarin. 25 En bedags want nag saldaarniemeerweesniesalsypoortenooitgesluit word nie;

  15. אור Nuwe Jerusalem: Rev 22:5 En nag saldaarnieweesnie; en hulle het geen lamp of sonlignodignie, omdat die Here God hulleverlig; en hullesal as koningsregeer tot in alleewigheid.

  16. Eph 5:8 Want vroeër was julleduisternis, maar nou is jullelig in JHWH—wandelsooskinders van die אור

More Related