1 / 11

NASIONALE DAE

NASIONALE DAE. Suid Afrika het 12 publieke vakansiedae volgens die Publieke vakansiedae wet. Hierdie wet sê dat wanneer enige vakansiedag op ‘n Sondag val , sal die Maandag daarna‘n publieke vakansie dag wees. PUBLIEKE VAKANSIEDAE. MENSE REGTE DAG 21 Maart.

cody
Download Presentation

NASIONALE DAE

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. NASIONALE DAE

  2. SuidAfrika het 12 publiekevakansiedaevolgens die Publiekevakansiedae wet. Hierdie wet sêdatwanneerenigevakansiedag op ‘n Sondagval, sal die Maandagdaarna‘npubliekevakansie dag wees.

  3. PUBLIEKE VAKANSIEDAE

  4. MENSE REGTE DAG21 Maart • Die Wysigingswet van 1952 het die regering beheer gegee oor die beweging van nie-wit Afrikaners na stedelike gebiede en die gebruik van die pasboek ( ‘n dokument wat nie-wit Afrikaners moes dra om te bewys dat hulle toegelaat word om in‘n “wit area” in te gaan)  • Wanneer hulle nie die pasboek op aanvraag van die polisie kon wys nie, was dit gesien as ‘n strafbare oortreding.  Die Pan-Africanist Congress (PAC) het voorgestel om 'n anti-pas veldtog te begin op 21 Maart 1960. Alle nie-wit mans sou deelneem aan die veldtog sonder hulle passe en hulle oorgee vir die arrestasie. • Betogers het by polisiestasies in townships naby Johannesburg saamgekom. By die Sharpeville-polisiekantoor het ‘n bakleieryuitgebreek. Die heinings is vertrapsodat die skarevorentoekonbeweeg. Die polisie het begin skiet, sonderenige bevel gegee is – 69 mense is daardie dag dood en 180 gewond. • Voor 1994 het hierdie dag bekendgestaan as Sharpeville dag en alhoewelditnieaangewys was as ‘n publiekevakansiedagnie, het mense steeds hierdie dag jaarliksherdenk.

  5. VRYHEIDSDAG27 April • Vryheidsdag word gehou om die eerste demokratiese verkiesing in Suid Afrika op 27 April 1994 te onthou.

  6. WERKERS DAG1 Mei • Werkers dag vier die rol wat die unies, kommunistiese party en ander arbeids bewegings gespeel het in die geveg teen apartheid.

  7. JEUG DAG16 Junie • In 1975 het daaropstandgekom in Afrikaskoleomdat die wet gesê het dat Afrikaans en Engels in dieselfdehoeveelheidgebruikmoet word in hoërskole. Die issue was niespesifiekoor Afrikaans nie, maarookoor die feitdatdaarverskillendeskole was virrasse, slegtefasiliteite, oorvolklaskamers, en swak, onopgeleideonderwysers. • Op 16 Junie 1976 het meer as 20 000 leerlinge van Soweto in opstandgekom. Die volgendepaarweke was volgeweld en omtrent 700 mense, waarvanbaiekinders was, is dood. Baieeiendom is ookbeskadig.

  8. NASIONALE VROUE DAG9 Augustus • Hier word 9 Augustus 1956 onthou. Dit is die dag toe vroue ‘n nasionale optog gehad het teen die pas wet.

  9. ERFENIS DAG24 September • Hierdie is ‘n nuwe vakansiedag en dit gaan oor Suid Afrikaanse kultuur wat veranderbaar is en moeilik is om neer te pen: Kreatiewe uitdrukking, ons historiese erfenis, taal, die kos wat ons eet asook die land waarin ons leef. • Die regering bepaal ‘n tema vir elke jaar se vieringe.

  10. DAG VAN REKONSILIASIE16 Desember • 16 Desember is ‘n dag van grootbelangomdatdaar twee historiesegebeurtenissegebeur het. • VirChristene staan16 Desemberbekend as Geloftedag. Die voortrekkers het in voorbereidingvir die slag van Bloedrivier teen die Zulus (16 Desember 1838) ‘n beloftegemaakaan die Here dathulle ‘n kerksoubou en hulle en hulnageslagtehierdie dag as ‘n heilige dag soubeskou as die Here hulle help omhierdie slag tewen. • Die tweedehistoriesegebeurtenis was op 16 Desember 1961, toe die militêrevleuel van die ANC gevorm is. Hierdiemilitêrevleuel het meestelopgetreeomdingetesaboteer, maar die effektiwiteit was gekeerdatorganiseringsprobleme en die leierswat in 1963 gearesteer was. Ten spyte van dit is hierdie dag steeds geviervanaf 1961.

  11. DAG VAN REKONSILIASIE16 Desember • SA se eerstenie-rasse en demokratieseregeringmoesrekonsiliasie en nasionaleeenheidbevorder. • Eenmanier hoe hulleditsimbolieswoudoen is ombeideGeloftedag van die Afrikaner en die • One way in which it aimed to do this symbolically was to acknowledge the significance of the 16 December in both the Afrikaner and liberation struggle traditions and to rename this day as the Day of Reconciliation. • Die dag van rekonsiliasie was die eerstekeer is SA gevier op 16 Desember 1995.

More Related