1 / 6

Amos 3

Amos 3, Afr Bybel 83

Mannetjie
Download Presentation

Amos 3

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. 3

  2. Die Here God het gepraat 1 Luisterna die woord wat die Here teen julle rig, Israeliete, teen al die stamme wat HyuitEgiptelaat trek het: 2 Ekhet net virjulleuitgekiesuit al die volke van die aarde, daaromsalEkjullestrafoor al jullesondes. 3 Sal twee saamloop as hulleditnieafgespreek het nie? 4 Sal 'n leeu in die bosbrul as hyniks het om tevreetnie? Sal hy in syboerplekroep as hyniegevang het nie? 5 Sal 'n voël in 'n wip op die grondval as daarnie 'n strikvirhomgestel is nie? Sal 'n wip op die grondtoeklap as ditnieietsgevang het nie?

  3. Die Here God het gepraat 6 Sal daar in 'n stad op 'n ramshoringgeblaas word as die inwonersniegeskrik het nie? Sal daar 'n ramp oor 'n stadkom as die Here ditniegebring het nie? 7 Die Here God doenniks as Hyniesybesluitbekendgemaak het aansydienaars die profetenie. 8 Die leeu het gebrul, wiesalnie bang wees nie? Die Here God het gepraat, wiesalnie as profeetoptreenie?

  4. Hulleweetnie hoe om regtedoennie 9 Maakditbekend in die mooihuise in Asdod, in die mooihuise in Egipte, sêvir die mensedaarin: Kombymekaar op die Samariaberge, kykna die grootverwarring in Samaria, die verdrukkingdaarbinne. 10 Hullewat geweldenverwoesting in hullemooihuiseherberg, weetnie hoe om regtedoennie, sê die Here. 11 Daarom, so sê die Here my God: 'n Vyandsal die land inneem, hysaljou vesting bo-op jouafbreek, joumooihuisekaalstroop.

  5. Hulleweetnie hoe om regtedoennie 12 So sê die Here: Soos'n skaapwagter twee pootjies of 'n stukkieoorweggrypuit 'n leeu se bek, so sal die Israelieteweggegryp word, hullewat in Samaria op rusbanke sit, op oorgetrektegemakstoele! 13 Luisterhierna, enlêgetuienisaf teen Jakob, sêdie Here my God, die almagtige God!

  6. Hulleweetnie hoe om regtedoennie 14 Die dag as Ek Israel oorsysondesstraf, salEk die altare van Bet-El verwoes; die horings van syaltaresalafgebreekword enop die grond val. 15 Eksal die winterhuisplatslaansaammet die somerhuis, die huise met ivoorinlegsalvergaan, baiehuisesalverdwyn, sê die Here.

More Related