1 / 18

Klou vas aan die Woord

Klou vas aan die Woord. Maar deel uit die vrug. Klou vas aan die Woord. Maar deel uit die vrug. Spreuke 4 :20 -23: 4:20 My seun ( G emeente ) , luister na wat ek sê , neig jou ( julle ) oor tot my woorde ,

layne
Download Presentation

Klou vas aan die Woord

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Klou vas aan die Woord Maar deeluit die vrug

  2. Klou vas aan die Woord Maar deeluit die vrug Spreuke 4 :20 -23: 4:20My seun(Gemeente), luisternawateksê, neigjou(julle)oor tot my woorde, 4:21laathulleniewykuitjou(julle)oënie, bewaarhullebinne-in jou(jul)hart. 4:22 Want hulle is die lewevir die wathullevind, en ‘n genesingvirhulle(julle) heleliggaam. 4:23Bewaakjou(jul)hart meer as alleswatbewaarmoet word, want daaruit is die oorspronge van die lewe.

  3. Mark.4:3-9, 14-20

  4. Klou vas aan die Woord Maar deeluit die vrug Spreuke 4 :20 -23: 4:20My seun(Gemeente), luisternawateksê, neigjou(julle)oor tot my woorde, 4:21laathulleniewykuitjou(julle)oënie, bewaarhullebinne-in jou(jul)hart. 4:22 Want hulle is die lewevir die wathullevind, en ‘n genesingvirhulle(julle) heleliggaam. 4:23Bewaakjou(jul)hart meer as alleswatbewaarmoet word, want daaruit is die oorspronge van die lewe.

  5. ?? Hoe weetmens of iemandVaderliefhet

  6. ?? Hoe weetmens of iemandVaderliefhet Joh 14:15 As julle My liefhet, bewaarmy gebooie.

  7. Joh14:21 -24: 14:21 Wiemy gebooiehet en diébewaar, dit is hywat My liefhet; en wie My liefhet, hómsal my Vaderliefhê, en Eksalhomliefhê en My aanhomopenbaar. 14:22 Judas, nie die Iskáriot nie, sê vir Hom: Here, hoe is dit dat U aan ons U sal openbaar en nie aan die wêreld nie? 14:23 Jesus antwoord en sêvirhom: As iemand My liefhet, salhy my woordbewaar, en my Vadersalhomliefhê, en Onssalnahom toe kom en by homwoningmaak. 14:24Hy wat My nieliefhetnie, bewaarmywoordenie; en die woord wat julle hoor, is nie myne nie, maar is van die Vader wat My gestuur het.

  8. 1Jn 2:3 -6 2:3En hieraan weet ons dat ons Hom ken: as ons sy gebooiebewaar. 2:4Hy wat sê: Ek kenHom, en sy gebooieniebewaarnie, is ‘n leuenaar en in hom is die waarheid nie. 2:5Maar elkeen wat sy woordbewaar, in hom het die liefdevanGodwaarlikvolmaakgeword. Hieraanweet ons dat ons in Hom is. 2:6Hy wat sê dat hy in Hom bly, behoort(G3784 - obligated/ verplig) self ook sotewandel soos Hygewandel het.

  9. ?? Hoe weetmens of iemandsynaaste liefhêt

  10. ?? Hoe weetmens of iemandsynaaste liefhêt 1Jn 5:2,3 5:2 Hieraan weet ons dat ons die kinders van God liefhet: wanneer ons God liefhet en sy gebooiebewaar. 5:3Want dit is die liefde tot God, dat ons sy gebooiebewaar; en sy gebooie is nieswaarnie.

  11. Gebooie van dood Matt. 15:8,9 – gebooie van mense

  12. Gebooie van dood Matt. 15:8,9 – gebooie van mense Mark. 7:7-9, 13– oorlewering, derglike dinge

  13. Gebooie van dood Matt. 15:8,9 – gebooie van mense Mark. 7:7-9, 13– oorlewering, derglike dinge Kol. 2:20-23–waardeloseinsettinge – versadiging van vlees

  14. Gebooie van dood Matt. 15:8,9 – gebooie van mense Mark. 7:7-9, 13– oorlewering, derglike dinge Kol. 2:20-23–waardeloseinsettinge – versadiging van vlees Tit. 1:14,16 – Fabels / stories

  15. Gebooie van lewe Rom 13:9 Want dít: Jy mag nieegbreeknie, jy mag niedoodslaannie, jy mag nie steel nie, jy mag geenvalsegetuienis gee nie, jy mag niebegeernie, en watterandergebodook al, word in hierdiewoordsaamgevat:Jymoetjounaasteliefhêsoosjouself.

  16. Gebooie van lewe Rom 13:9 Want dít: Jy mag nieegbreeknie, jy mag niedoodslaannie, jy mag nie steel nie, jy mag geenvalsegetuienis gee nie, jy mag niebegeernie, en watterandergebodook al, word in hierdiewoordsaamgevat:Jymoetjounaasteliefhêsoosjouself. Joh 13:34 ‘n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê.

  17. Afsluiting Joh 21:15 Toe hulledanklaar was met die môre-ete, vra Jesus vir Simon Petrus: Simon, seun van Jona, het jy My waarliklief, meer as hullehier? HyantwoordHom: Ja, Here, U weetdatek U liefhet. Hysêvirhom: Laat my lammerswei. Joh21:16 Pas my skape op. Joh21:17 Laat my skapewei.

More Related