1 / 33

DIE OORLOG IS AAN!

DIE OORLOG IS AAN!. In ons koppe. DIE OORLOG IS AAN!. Vrees. Maar teen die bose magte in die lug rondom ons. Ons stryd is nie teen vlees en bloed nie. Stress. Efes 6:10. Wellus. Failure. DIE OORLOG IS AAN!. But against the spiritual forces in heavenlu places.

aaralyn
Download Presentation

DIE OORLOG IS AAN!

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. DIE OORLOG IS AAN! In ons koppe

  2. DIE OORLOG IS AAN! Vrees Maar teen die bose magte in die lug rondom ons Ons stryd is nie teen vlees en bloed nie Stress Efes 6:10 Wellus Failure

  3. DIE OORLOG IS AAN! But against the spiritual forces in heavenlu places.. Die vyand weet waar is jou landmyn areas in jou lewe, wat se dinge kry jou maklik in emosionele konflik en dan stel hy net dinge op rondom jou dat hierdie goed gereeld raakgetrap word. Daarmee is jy konstant uit rus uit en dus geen bedreiging vir hom nie. The battle is not against flesh and blood

  4. VREDE IS ONS ERFPORSIE Jesus se plan vir ons is om in vrede te lewe, dis die tipe omgewing waarin die Heilige Gees kan werk. Wanneer ons uit rus is dan sukkel ons om die Here se stem te hoor. Stress sluit ook die kreatiewe en probleem-oplossings funksionaliteit in ons brein af. Dit is dus krities om in toestand van vrede te lewe. Joh 14:27 Vrede laat Ek vir julle na, my vrede gee Ek aan julle; nie soos die wêreld gee, gee Ek aan julle nie. Laat julle hart nie ontsteld word en bang wees nie.

  5. DIE OORLOG IS AAN! Vrees Stress Wellus Failure Gaan ek ooit oorwinning hê?

  6. DIE OORLOG IS AAN! Jy kan die goed vernietig wat jou vrede steel!!! (Oh ja, en dis nie mense nie hoor!) Vrees Stress Jy is 'n wenner gebore Wellus Failure Ons het spesiale weapons of mass destruction

  7. DIE OORLOG IS AAN! Vrede is 'n keuse jou keuse

  8. DIE OORLOG IS AAN! 2Co 10:3-6 Want hoewel ons in die vlees wandel, voer ons die stryd nie volgens die vlees nie; (4) want die wapens van ons stryd is nie vleeslik nie, maar kragtig deur God om vestings neer te werp, (5) terwyl ons planne verbreek en elke skans wat opgewerp word teen die kennis van God, en elke gedagte gevange neem tot die gehoorsaamheid aan Christus, (6) en ons gereed hou om elke ongehoorsaamheid te straf wanneer julle gehoorsaamheid volkome is.

  9. DIE OORLOG IS AAN! Rom 12:2 En word nie aan hierdie wêreld gelykvormig nie, maar word verander deur die vernuwing van julle gemoed, sodat julle kan beproef wat die goeie en welgevallige en volmaakte wil van God is.

  10. DIE OORLOG IS AAN! • Die stryd le in wat ons dink • Jou denke bepaal jou gevoelens, reaksies en besluite • Ons moet dus die vyand oorwin in die veld van ons denke

  11. DIE BREIN Ons gedagtes en denke is in die brein gesetel! Dis nie ‘n “airie-fairy” wolkie oor jou nie. Dis hard-core real – fisies..

  12. DIE BREIN Geheue – boompies

  13. DIE BREIN • Toksiese denke • Satan probeer om ons geheue te besoedel sodat alle interpretasies van inligting vorentoe deur besoedelde filter sal gaan – dan is jy jou eie vyand! • Stress – woede – onvergifnis • Negatiewe emosiebelaaide geheue • Donker wolke in die brein • Gelaai met suur • Veroorsaak siekte

  14. DIE BREIN

  15. DIE BREIN • Toksiese denke • Elke situasie – trek emosies uit daardie donker wolk • Affekteer jou keuses • Veroorsaak meer stress

  16. DIE BREIN • Nuwe geheue benodig • Nuwe paradigm - verwysingsraamwerk • Belangrik om nuwe geheue te vorm • Bypass die ou neuronbane • Bou pad rondom die donker wolk

  17. DIE BREIN OU PAD DEUR DONKER WOUD

  18. DIE BREIN Impulse ontvang deur sintuig Filter / Paradigm (verkleur – vervuil) Ek sorg nie v my familie nie…ek is failure… Liefie, ek kort asb nuwe skoene, myne is stukkend

  19. DIE BREIN Jou gevoel van failure bring frustrasie, en afhangende van hoe jy geleer het om met dit te deel kan jy of woedebui kry of stil raak of net geirreteerd wees. Maar Mammie weet nie waaroor nie, sy kort net skoene. Liefie, ek kort asb nuwe skoene, myne is stukkend Ek sorg nie v my familie nie…ek is failure…

  20. DIE BREIN As die impuls kom.. Sien hom kom..en stop hom.. Filter (verkleur – vervuil) Doelbewuste keuse – na identifisering – om ou paradigm af te sny – nie meer voer nie

  21. DIE BREIN Filter / Paradigm (Goddelike perspektief) Ons moet nuwe paradigm – filter – bou in ons gedagtes

  22. WAT VOER JY Voer jou gedagtes die….

  23. WAT VOER JY Of die…

  24. WAT VOER JY • IDENTIFISEER JOU DENKE • MOENIE WASIGE – “CLOUDY” GEVOEL HUISVES NIE • WAARAAN DINK JY • HOE DINK JY VAN GOED – Pos/Neg • TOP JY OOR DINGE – REVENGE • BOU JY SOLANK ARSENAAL VAN ARGUMENTE • SKETS JY SCENARIOS VOOR DIE TYD IN JOU GEDAGTES

  25. HOE LYK JOU GEDAGTES positief toksies apaties Is jou gedagtes…

  26. DIE OORLOG IS AAN! Wapens

  27. WAPENS / GEREEDSKAP • Skrif en beloftes • Positiewe denke • Identifiseer die probleem – demistify • Neem aksie – moenie lamsakkig wees nie • MAAK BESLUITE – VERAL OM REGUIT EN HELDER TE DINK

  28. DIE OORLOG IS AAN! Vrees • Wat is die vyand - spesifiek? • Wat sê die Woord? • Hoe sterk is hy werklik? • Wat is ergste wat kan gebeur? • Hoe kan ek sy impak stop? • Hoe kan ek hom dalk vertraag terwyl ek iets doen om uit situasie te kom? • Wat sê Jesus hiervan? • Psalm 23:4 • Psalm 34:7 • 1Joh 4:18

  29. DIE OORLOG IS AAN! Stress • Wat is die vyand - spesifiek? • Wat sê die Woord? • Hoe sterk is hy werklik? • Wat is ergste wat kan gebeur? • Hoe kan ek sy impak stop? • Hoe kan ek hom dalk vertraag terwyl ek iets doen om uit situasie te kom? • Wat sê Jesus hiervan? • Fil 4:6-7 • Ps 34:17

  30. DIE OORLOG IS AAN! Woede • Wat is die vyand - spesifiek? • Wat sê die Woord? • Hoekom is ek kwaad? Spesifiek! • Wat is die primêre emosie? • Is dit ‘n major of minor? • Wat sê Jesus hiervan? • Efes 4:26-27 • Jak 1:19 • Ps 37:8

  31. DIE OORLOG IS AAN! Wellus • Wat het die gevoel ge-trigger? • Wat sê die Woord? • Waarna kyk ek op TV of Internet (voer jy die septic tank??) • Bekeer jou – vergifnis – wees eerlik met die Here – Hy weet in elk geval daarvan • Moenie “skande” in jou hart toelaat nie • Verander jou denke • Wat sê Jesus hiervan? • Gal 5:19 • Mat 5:28 • Fil 4:8

  32. WEES VOORBEREID VIR DIE STRYD Wat pla my? • Skryf dit gou op papier – 3 spesifieke dinge • Vertel vir Jesus hiervan • Spreek begeerte vir verandering uit • Soek vir Skrif oor die onderwerp • Memoriseer die skrif en verwysing • Wat is ‘n Jesus tipe reaksie • Onderneem vooraf hoe jy gaan reageer • As jy faal – try weer – moenie in gat gaan sit nie!!!!

  33. WEES VOORBEREID VIR DIE STRYD • Maak besluit as jy wakker word dat niks jou gaan versteur vandag nie • Herhaal dit oor en oor vir jouself • As iets opkom en jy voel jy raak ontsteld, STOP, haal asem en herbevestig jou besluit • Wees helder oor jou gedagtes en moenie dat daardie donker wolk kom sak oor jou nie • Bid, vra vir die Heilige Gees se vreugde en vrede • Worship, verklaar oorwinning en stap in rus.. • DOEN DIT OOR EN OOR

More Related