1 / 13

Helder,betroubare getuies dat Jesus opgestaan het en lewe

Helder,betroubare getuies dat Jesus opgestaan het en lewe. Mat 28:1-15. 1.Die belangrikheid vd Opstanding. 1 Kor 15:14. En as Christus nie opgewek is nie, is ons prediking sonder inhoud en julle geloof ook sonder inhoud.

lavi
Download Presentation

Helder,betroubare getuies dat Jesus opgestaan het en lewe

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Helder,betroubare getuies dat Jesus opgestaan het en lewe Mat 28:1-15

  2. 1.Die belangrikheid vd Opstanding 1 Kor 15:14. En as Christus nie opgewek is nie, is ons prediking sonder inhoud en julle geloof ook sonder inhoud. 17. En as Christus nie opgewek is nie, is julle geloof waardeloos en is julle nog gevange in julle sondes

  3. 1Kor 15:19. As ons net vir hierdie lewe ons hoop op Christus vestig, is ons die bejammerenswaardigste van alle mense. 20. Maar nou, Christus is opgewek uit die dood, as eersteling uit die wat gesterf het.

  4. 2.Die Twyfel wat deur die eeue gesaai is

  5. 3.Daar is `n skare getuies,luister en besluit self wat u glo

  6. Getuie 1:Die Vroue Mat 28:1-10

  7. Getuie 2:Maria Magdalena Joh 20:11-18

  8. Getuie 3:Die Soldate Mat 28:4,11-15

  9. Getuie 4:Die Priester- en Familiehoofde Mat 28:12-14

  10. Getuie 5:Die Emmausgangers Luk 24:13-35

  11. Getuie 6:Die 10 Dissipels Luk 24:36-49

  12. Getuie 7:Tomas Joh 20:26-31

  13. Ek en Jy?

More Related