1 / 10

DIE WÊRELD

DIE WÊRELD. DIE AARDE SE ROTASIE OM SY EIE AS - DAG EN NAG. Aarde se as is die denkbeeldige lyn wat tussen die Noord-en Suidpool lê Die ronde vorm beteken dat die helfte van die wêreld ondervind nag, terwyl die ander helfte dag ondervind Aarde neem 24 uur om een omwenteling te voltooi.

xarles
Download Presentation

DIE WÊRELD

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. DIE WÊRELD

  2. DIE AARDE SE ROTASIE OM SY EIE AS - DAG EN NAG • Aarde se as is die denkbeeldige lyn wat tussen die Noord-en Suidpool lê • Die ronde vorm beteken dat die helfte van die wêreld ondervind nag, terwyl die ander helfte dag ondervind • Aarde neem 24 uur om een omwenteling te voltooi. • Soos die Aarde roteer, beweeg verskillende dele van die aarde se oppervlak in en uit die son se strale.Aarde se rotasie veroorsaak dag en nag. • Aarde draai van wes na oos.

  3. SON SON STRALE AARDE AARDE SE AS

  4. AARDE SE OMWENTELING OM DIE SON • HOEK VAN AS - Aarde se as kantel by 23 ½ grade weg van loodreg. - Dit beteken dat sekere tye van die jaar verskillende dele van die aarde na of weg van die son kantel. - Die kanteling van die Aarde se as beinvloed die lengte van die dag en nag en is verantwoordelik vir die seisoene- Dit neem 365¼ dae vir die aarde om een omwenteling rondom die son te voltooi. - Kyk na die diagram hoe die aarde se omwenteling en die hoek van die Aarde se as die seisoene in verskillende dele van die wêreld te veroorsaak.

  5. AARDE SE OMWENTELING OM DIE SON HOEK VAN AS - Aarde se as kantel by 23 ½ grade weg van loodreg. - Dit beteken dat sekere tye van die jaar verskillende dele van die aarde na of weg van die son kantel. - Die kanteling van die Aarde se as beinvloed die lengte van die dag en nag en is verantwoordelik vir die seisoene- Dit neem 365¼ dae vir die aarde om een omwenteling rondom die son te voltooi. - Kyk na die diagram hoe die aarde se omwenteling en die hoek van die Aarde se as die seisoene in verskillende dele van die wêreld te veroorsaak.

  6. DAG-EN-NAG EWENINGEN SONSTILSTAND DAG EN NAG EWENING • Sonstilstand beteken gelyke nag. Die sonstilstand is op 'n presiese datum wanneer die lengte van die dag en nag dieselfde aantal ure lank is. • Die sonstilstande vind plaas op 21 Maart en 23 September. • Die Aarde se as is nie weg of na die son getilt nie. Die son strale is direk bokant die ewenaar tydens die sonstilstande. • Die sonstilstand hou verbandmet die lente en herfs seisoene.

  7. 21 MAART HERFS in SUIDELIKE HALFROND LENTE IN DIE NOORDELIKE HALFROND 23 SEPTEMBER LENTE in SUIDELIKE HALFROND HERFS IN DIE NOORDELIKE HALFROND

  8. SONSTILSTAND/SONKEERPUNT • Die sonkeerpunt is die datums van die jaar wanneer een halfrond die langste aantal ure van dag lig het en die teenoorgestelde halfrond die kortste aantal ure van dag lighet. • Sonkeerpunte kom voor op 21 Desember en op 21 Junie • Op 21 Junie is die son strale direk bo die Kreefskeerkring. • Op 21 Desember is die son strale direk bo die Steenbokskeerkring. • Die sonkeerpunte hou verband met die somer en winter seisoene.

  9. 21 JUNIE WINTER in SUIDELIKE HALFROND SOMER in die NOORDELIKE HALFROND 21 DESEMBERT SOMER in SUIDELIKE HALFROND WiNTER in die NOORDELIKE HALFROND

More Related