1 / 11

Mxit Wat is mxit? Mxit is ‘n selfoon program wat mense toe laat

Mxit Wat is mxit? Mxit is ‘n selfoon program wat mense toe laat om met hulle vriende en vriendinne te gesels teen ‘n baie goedkoper tarief as gewone sms’e. Jy kan ook met enige iemand enige plek in die wêreld praat dit is nou as hulle ook mxit op hulle fone of selfs op hulle rekenaars het.

yamal
Download Presentation

Mxit Wat is mxit? Mxit is ‘n selfoon program wat mense toe laat

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Mxit Wat is mxit? Mxit is ‘n selfoon program wat mense toe laat om met hulle vriende en vriendinne te gesels teen ‘n baie goedkoper tarief as gewone sms’e. Jy kan ook met enige iemand enige plek in die wêreld praat dit is nou as hulle ook mxit op hulle fone of selfs op hulle rekenaars het.

  2. Hoe kan mens mxit kry? Daar is twee maniere om mxit te kry, nl. : • Eerstens gaan jy moet kyk of jou foon GPRS/WAP het. Die maklikste manier om dit te sien is om te kyk op jou foon se opsies en te kyk of jy ‘n ‘Web ’ of ‘Internet’ funksie het. Gaan dan op jou selfoon se internet in en gaan dan na http://wap.mxit.co.za en volg die aanwysings op die skerm. As jy sukkel om by die internet in te kom is die GPRS funksie nie reg op jou foon in gestel nie. Bel jou selfoon verskaffers diens en vra hulle om jou om die GPRS op te stel op jou foon. Hulle sal waarskynlik vir jou stuur wat die GPRS funksie automaties sal oplaai. • Bel sentrums om GPRS op te laai: • Vodacom : 082 111 • MTN: 083 808 • Cell C: 086 1800400

  3. Hoe kan mens mxit kry? Daar is twee maniere om mxit te kry, nl. : • ‘n Ander manier om mxit op te laai is om die • woord “MG4823” na 32227 te SMS (sms kos R1). • Dan sal jy ‘n SMS kry met ‘n boekmerk wat reguit na • wap.mxit.co.za toe sal gaan. Sodra jy die SMS kry • druk ‘connect’. • As mxit dan nou af gelaai is, sal dit onder die afdeling • ‘applications’ op jou foon verskyn. • Maak dan mxit oop op jou foon. Die eerste keer wat • jy mxit begin, sal jy gevra word om of in te ‘log’ of • om te registreer. Sit jou selfoon nommer in en • kies ‘n pin nommer. Eerstens gaan jy moet kyk of jou foon GPRS/WAP het. Die maklikste manier om dit te sien is om te kyk op jou foon se opsies en te kyk of jy ‘n ‘Web ’ of ‘Internet’ funksie het. Gaan dan op jou selfoon se internet in en gaan dan na http://wap.mxit.co.za en volg die aanwysings op die skerm. As jy sukkel om by die internet in te kom is die GPRS funksie nie reg op jou foon in gestel nie.

  4. Hoe werk mxit? Mxit is ‘n selfoon program wat jou toelaat om met jou vriende en vriendinne te kuier en dis baie goedkoper as gewone tariewe. Jy registreer( mens sien eers wat jy moet doen as jy dit opgelaai het). Daan verskyn daar ‘n klomp verskillende ikone naamlik: • ‘Info’ • Hou hierdie een dop, want hy gee vir jou inligting oor • tegniese aspekte en inligting oor jou mxit. • ‘Gallery’ • Dit laat jou toe om jou gesprekke, prente en alle • ander dinge te bêre vir toekomstige gebruik. • Dit is ook ‘n plek waar jy ‘skinz’ en ‘emoticards’ wat vir • jou gestuur is deur ander mxit gebruikers kan bêre.

  5. ‘JoeBanker’ Dink aan JoeBanker as jou finansiële adviseer. Hy hanteer al jou ‘moola’(mxit se eie waarde) hou boek van jou transaksies op mxit. • ‘Tradepost’ Dit laat jou weet van nuwe kompetisies en ‘gadgets’ vir mxit gebruikers. Kliek net op dié opsie en die opsie verskyn. Van hier af kan jy net rond snuffel en kyk wat jou pas. Dit is ook die plek waar jy ‘chatrooms’ kry en ook inligting oor flieks ens.

  6. Dan sal jy gewoonlik as jy nou al mense ‘invite’ het of hulle jou ‘invite’ het sal hulle naam verskyn as hulle op mxit is. As hulle nie op is nie sal hulle naam nie verskyn nie. As hulle dan vir jou ‘n boodskap gestuur het sal jy dit kan sien, want daar sal ‘n klein koevertjie langs daardie persoon se naam wees. Jy kies dan dardie persoon se naam om met hom of haar te gesels.

  7. Voordele • As iemand jou ‘invite’ en jy ken nie die persoon • of nommer nie kan jy hom/haar ‘delete’. • By SMS kos dit 80c vir ‘n 160 karaat sms en • by mxit kos dit tussen 3c tot 5c vir • dieselfde grootte boodskap • Jy kan met jou vriendinne in ander skole wie • jy min sien gesels op mxit • Jy kan met enige iemand enige iewers op • die aarde gesels as hulle mxit op hulle fone • of rekenaars het • Dit is enige tyd enige plek beskikbaar

  8. Kan beheer of jy uitnodigings wil aanvaar. • Kan beheer met wie jy wil praat. • Is maklik bekomstigbaar.

  9. Nadele • Ouers kla dat kinders op hul fone is terwyl hul met ander mense moet komminukeer • Daar is onveilige aspekte op mxit • Mense misbruik dit • Kinders kan nie spel nie • Kinders kan ook nie behoorlik met ander mense praat nie • Is half en half verslawend, as jydit toelaat. • Kan genooi word deur ander mense • Verg baie van jou tyd en aandag.

  10. Veiligheidsaspekte • Moenie ‘n ‘invite’ van iemand wat jy nie ken aanvaar nie • Moenie by ‘chatrooms’ ingaan nie • Moenie vir enige iemand jou persoonlike inligting gee nie • Moenie te lank op mxit bly nie jy gaan ‘n teiken word • Moenie op jou foon wees as ouma by ons kuier nie

  11. Hou jou paaswoord vir jouself. • Moenie jou paaswoord vir iemand stuur nie. • Moenie laat iemand met jou foon mxit nie. • Moenie jou ware identiteit aan n vreemdeling gee nie. • Moenie n uitnodiging van n vreemdeling aanvaar nie. • Moenie jou mxit vriende fisies ontmoet nie. • Laat jou ouers weet van enige vreemde mense. • Moenie enige vals weergawe van mxit af laai nie.

More Related