1 / 27

Baie welkom

Baie welkom. 505 1. Op berge en in dale en oral is my God; waar ons ook telkemale mag swerwe, daar is God! Waar ons gedagtes swewe of styg, ook daar is God; omlaag en hoog verhewe ja, oral is my God!. 2. Sy troue vaderoë sien alles van naby; ons leef uit sy vermoë -

rowdy
Download Presentation

Baie welkom

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Baie welkom

  2. 505 1. Op berge en in dale en oral is my God; waar ons ook telkemale mag swerwe, daar is God! Waar ons gedagtes swewe of styg, ook daar is God; omlaag en hoog verhewe ja, oral is my God!

  3. 2. Sy troue vaderoë sien alles van naby; ons leef uit sy vermoë - word deur sy Gees gelei. Die swaeltjies behoed Hy, beklee met gras die dal; die kleinste wurmpie voed Hy, sorg vir die groot heelal. ja, oral is my God!

  4. 4. Roem, Christen, heel my lewe is veilig in my God; waar alles my begewe, of waar ek ly, is God; waar troue vriendehande nie red nie, daar is God; selfs in die dood se bande ja, oral is my God!

  5. Miga 6:8Mens, die Here het jou bekend gemaak wat goed is: Hy vra van jou dat jy reg sal laat geskied, dat jy liefde en trou sal bewys, dat jy bedagsaam sal lewe voor jou God.

  6. 250 1. Gods wet vra al ons liefde vir Hom, ons God en Heer, en liefde vir ons naaste dis wat sy Woord ons leer.

  7. 2. O Heer, wil dan u liefde ook deur ons openbaar, dat ons mekaar mag liefhê en só u wet bewaar. 5. Laat ons welvoeglik lewe, geheilig deur die Gees, beklee met U, Heer Jesus, gekruisig na die vlees.

  8. Die Twaalf Artikels Ek glo in God die Vader, die Almagtige die Skepper van die hemel en die aarde. En in Jesus Christus, sy eniggebore Seun, ons Here; wat ontvang is van die Heilige Gees, gebore is uit die maagd Maria; wat gely het onder Pontius Pilatus, gekruisig is, gesterf het en begrawe is en ter helle neergedaal het; wat op die derde dag weer opgestaan het uit die dode;

  9. Wat opgevaar het na die hemel en sit aan die regterhand van God, die almagtige Vader, van waar Hy sal kom om te oordeel die wat nog lewe en die wat reeds gesterf het. Ek glo in die Heilige Gees. Ek glo aan 'n heilige algemene, Christelike kerk, die gemeenskap van die heiliges; die vergewing van sondes; die opstanding van die vlees en 'n ewige lewe.

  10. Hosea 11 :1 – 11

  11. God roep mense wat niks is nieomiets te weesGod is liefde!

  12. God roep mense om antwoord te gee Mense is dus Ver-antwoord-elik

  13. Hosea 11 Goed roep Israel Leer loop Op arms gedra Versorg en gelei Juk afgetel Afgebuk en kos gegee

  14. Israel Offer aan Baäl Erken God se sorg nie Weier om te bekeer

  15. Wat is God se reaksie? Stede word verwoes Waarsêers word uitgeroei

  16. "Wanneer jy in die land kom wat die Here jou God vir jou sal gee, moet jy nie die afskuwelike praktyke van daardie nasies aanleer nie. 10 Daar mag nie iemand by jou wees wat sy seun of dogter as offer laat verbrand nie. Daar mag nie ‘n besweerder by jou wees nie en ook nie ‘n towenaar of iemand wat voortekens lees of ‘n goëlaar 11 of ‘n slangbesweerder of iemand wat geeste om inligting vra en dooies raadpleeg nie. 12 Die Here het ‘n afsku van elkeen wat hierdie soort ding doen. Trouens, dit is juis oor die afskuwelike praktyke van die Kanaäniete dat die Here jou God hulle in jou belang gaan verdryf. 13 Jy moet opreg wees voor die Here jou God. 14 Hierdie nasies wat jy gaan verdryf, luister na towenaars en besweerders. Maar die Here jou God verbied jou om dit te doen." Deutr 18:9 - 14

  17. Wat is God se reaksie? Stede word verwoes Waarsêers word uitgeroei Oorlog verteer die land Party word opgehang Slawe tot dood toe

  18. Israel se ondankbaarheidbring God se oordeel oor hulle

  19. Wat maak ons? Wys jou lewe dat jy dankbaar is? Jou tyd en energie? Wie kry die meeste?

  20. Hosea 11: 1 - 7 Mense sal die ewige verderf in geslinger word deur verwerping van God se liefde

  21. Hosea 11: 8-11 God se liefde is sterker as sy oordeel. Die koninkryk bly Maar mense kan hulleself onttrek

  22. En wanneer iemand wat tot dusver reg gelewe het, die regte lewe laat vaar en onreg doen, en Ek bring hom tot ‘n val, sal hy sterwe. Omdat jy hom nie gewaarsku het nie, sal hy deur sy sonde sterf en die goeie dinge wat hy gedoen het, nie onthou word nie, maar Ek sal van jou rekenskap eis vir sy dood. Eseg 3:20

  23. Wat maak ons? Wys jou lewe dat jy dankbaar is? Jou tyd en energie? Wie kry die meeste? Wat sal die Here oor jou lewe nou sê?

  24. Offergawe

  25. 505 1. Jesus, U gaan voor - ons volg in u spoor. U ken alle lewenspaaie, al die hoogtes, dieptes, draaie. Kom en vat ons hand na die Vaderland.

  26. 3. Jesus, U gaan voor - ons volg in u spoor. Ons word vry van sondebande, van verslawing, skuld en skande. U is in beheer, ons Verlosser, Heer.

  27. 4. Jesus, U gaan voor - ons volg in u spoor, ook waar niemand dit wil waag nie, waar niks anders ooit sal slaag nie. U wat alles sien, leer ons sinvol dien.

More Related