1 / 17

WELKOM!

Teorieë en Benaderings in Gemeenskapsontwikkeling Historiese agtergrond van gemeenskapsontwikkeling Yolanda van Huyssteen 11 Februarie 2013. WELKOM!. Baie welkom ! Dosent funksie Fasiliteerder Waardevolle en effektiewe leerervaring Formaat van sessies Interaktief.

maine
Download Presentation

WELKOM!

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Teorieë en Benaderings in GemeenskapsontwikkelingHistorieseagtergrond van gemeenskapsontwikkelingYolanda van Huyssteen11 Februarie 2013

  2. WELKOM! • Baie welkom! • Dosentfunksie • Fasiliteerder • Waardevolle en effektiewe leerervaring • Formaat van sessies • Interaktief

  3. Gemeenskapsopvoeding • Studente se insette en vrae • Gedurende sessie • Na afloop van die sessie • Voorbereiding van sessies • Voorbereiding baie belangrik • Lees • Skryfvraeneer en bring saam kontaksessie toe

  4. Gemeenskapsopvoeding • Algemeen • Datums vir inhandiging van werksopdragte • Plagiaat • Begin vroeg – as iets nie verstaan, vra. • Geen uitstel • Onduidelikheide? • Enige vrae?

  5. Inleiding Alvorens daar na teorieë en benaderingsgekyk word, moet die konteksverstaan word – bepaaldekontekste gee aanleiding tot bepaaldeteorieë en benaderings. • Proses van teorievorming: • Gelees • Vraaggevra: Wat is probleem? • Vraaggevra: Hoe gaan ons dit aanspreek? • Rolspelers

  6. Teorieë en benaderings • Om die konteks te verstaan, moet onseers die oorsprong / geskiedenisverstaan, anders word die probleemoplossingsmoontlikhedegekortwiek. • Vroeëontwikkeling van gemeenskapsontwikkeling: • Nie ooreenstemming • Inisiatiewe is geloods tot voordeel van groepe / dele van ‘n groep • Verledeprobeer om hul eie welstand te verbeter • Tsunami (Japan) • Hoe sou huldestyds op die uitdaging reageer het? • Midgely (1995) beweer dat gemeenskapsontwikkeling in die 1940’s ontwerp is deur kolonialeowerhede • Britseowerheid

  7. Teorieë en benaderings • Term gemeenskapsontwikkeling is in einde 1940’s wêreldwyd gebruik • Koueoorlog (1950 & 1960) - Konsepbereik ‘n hoogtepunt • VSA: beskou as instrument om demokrasie te vestig • Griekeland, Korea & Birma: Werksgeleenthede • Historiese Ontwikkeling van gemeenskapsontwikkeling in verskillende kontinente • Noord – Amerika • Progressiewe era • New Deal era • Stedelikevernuwingsprogram en area herontwikkeling • War on Poverty era • Nixon en Reagen eras • Clinton era • Bush era

  8. Teorieë en Benaderings • Europa – Ierland • Asië – Indië • VSA – Noord - Amerika • Verskillende eras • Kom ooreen met periode waartydensbepaalde president staatshoof was

  9. Teorieë en Benaderings • Progressiewe era: • Weerstand teen individualistieseverklarings van armoede en sosiale wanorde • Intervensies moet omwattend, samewerkend en gefokus wees op deelname • Settlement house movement • Verskil tussen landelike en stedelikegebiede • Gefokus op intervensies op mikro- of gemeenskapsvlak • Inwoners te integreer in die grotergemeenskap.

  10. Teorieë en Benaderings • New Deal era • President Franklin Rooseveldt • Nuwe benadering tot onderontwikkeldegemeenskappe • 1930’s geloods • Spreek werkskepping, grondbesit, behuising, infrastruktuur en welstandaand • Federaleregering prominent – gemeenskap spreek eie behoeftes aan • Wet op behuising (meesinvloedrykewetgewing) • WPA (gestig in 1935)

  11. Teorieë en Benaderings • Stedelikevernuwingsprogram en area herontwikkeling: - Armoede neem toe in sentralestede in 1940’s en 1950’s • Primêre doel om krotbuurte te verwyder om stadsentra te vernuwe en middelklasinwoners terug te lok na middestede • ARA fokus op werkloosheid • Versakaf lae rentelenings aan besighede wat bereid was om in agtergeblewegebiede te bly en steeds sake te doen • War on Poverty era: • Middel 1960’s: CAP, Model Cities & SIP deel van War on Poverty • CAP meesomstrede • Model cities voorsien subsidies om lae-inkomstewoonbuurte te verbeter • SIP verhoogvlak van deelname van die armes– nie suksesvol

  12. Teorieë en Benaderings • Nixon en Reagan era: • Gee meer beheer aan plaaslikeregerings en state • Skep van CDBG’s in 1074 • Driedoelwitte: • Lae en middelklasgesinne te bevoordeel • Krotbuurte uit die weg te ruim of te voorkom • Dringende behoeftes in die gemeenskap aan te spreek • Besnoeing van federalegemeenskapsontwikkeling het grootsteimpak gehad • Clinton era: • EZ/EC • Ekonomiesegeleenthede te stimuleer • Verantwoordelikhede aan plaaslikeamptenare begin gee

  13. Bush era • Word onthou vir geloof-gebaseerdeinisiatief • Europa – Ierland • Wortelslê in kooperatiewebeweging in vestiging van Muintir na Tire • Bevorderkonsep van aktiewedeelname • Eers in 1990’s deel van hoofstroom denke geword • Groei was deelsreaksie op mislukking van tradisionelebenaderings tot armoede • Gedurende 1970’s het vrouebewegingbelangrikerolgespeel in die bevorderingvan direkteaksie (Motherway, 2006) • Aanspreek van armoedebelangriketema • In 1990’s was daar toenemendbelangstelling in regeringsbenadering en toenemende aanvaarding van die belangrikheid van deelname en insluiting

  14. 1991 was instelling van plaaslikevennootskapsmaatskappye om krisis van werkloosheid te koordineer • Doel was om dienslewering te verbeter en beleid te ontwikkel, terwylhul stem het in die proses • Teen 2000 sy doelwittebereikitvekonomiesegroei, maar minder suksesvol met betrekking tot armoede en uitsluiting • Vennootskappe bly kern van regering se beleid • Het ontstaan van gemeenskapsontwikkeling te danke aan die volgende: • Nasionale en EuropeseUnie – Programme • Vennootskapsooreenkoms • Plaaslikeregeringstrukture • PlaaslikeOntwikkelingsprogramme

  15. Asië – Indië: • Driebelangrikebakens • Oorsprong van gemeenskapsontwikkeling as gevolg van stigting van die Instituut vir LandelikeHeropbou in 1921 • Benadruk die gebruik van plaaslikehulpbronne sowel as die belang van geintegreerdebenadering • Tweede baken is Gandhieselandelikerekonstruksieeksperiment in 1931 • Benadrukselfvoorsiening en houdingsveranderings as vereistes vir gemeenskapsontwikkeling • Derdebaken is kolonialebenadering tot gemeenskapsontwikkeling • Ettawah 1948 • Landbouproduktiwiteit en plaaslikebedryfgefokus • Gerig op behoeftes van die plaaslikebevolking • Sukses is toegeskryf aan volgende aspekte: • Behoeftes is deur middel van probleem georiënteerderaamwerkgeidentifiseer

  16. Teorieë en Benaderings (Vervolg) • Sterk persoonlikheid van projekleier • Implementering en uitvoering deur goed opgeleidebeamptes • Sukses lei tot nasionaleimplementering, maar egter minder suksesvol • Nie plaaslikeinisiatiefaangemoedig nie en plaaslike leierskap is nie ontwikkel nie • Plaaslike elite het meer as arm inwonersgebaat by die projek.

  17. Teorieë en Benaderings ENIGE VRAE???? Voorbereiding vir kontaksessie 2 • Afrika – Suid-Afrika (bl22 begin) • Gaan deur gevallestudie • Bring vraeklas toe • Tot volgende week

More Related