1 / 29

Belasting Studie-eenheid 1 ( Deel 1)

Belasting Studie-eenheid 1 ( Deel 1). Tharien Hattingh t harien.akademia@gmail.com. Wat is BELASTING?. Belasting is inkomste wat die regering ontvang , wat hul weer in staat stel om die land en sy inwoners van sekere dienste te voorsien .

Download Presentation

Belasting Studie-eenheid 1 ( Deel 1)

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. BelastingStudie-eenheid 1 (Deel 1) Tharien Hattingh tharien.akademia@gmail.com

  2. Wat is BELASTING? Belasting is inkomstewat die regeringontvang, wathulweer in staatstelom die land en syinwoners van sekeredienstetevoorsien. Belastingkangesien word as ‘n heffingdeur die regering op die verdiende en onverdiendeinkomste van die land.

  3. Wiebetaal BELASTING? Belasting word betaaldeurinwoners van Suid-Afrika, sowel as nie-inwonerswatinkomste in Suid-Afrikaverdien. Elkepersoon/besigheidwatinkomste in Suid-Afrikaverdien, moet ‘n gedeelte van sy/haar/hulinkomsteaan die regeringoorbetaal. (Daar is wetgewingwatsekerepersonevrystel van belasting.) Belastingkangesien word as onsbetalingom in die land tebly en besigheidtedoen en dienste van die regeringteontvang. ‘n Persoonwatbelastingmoetbetaal, word ‘n BELASTINGPLIGTIGE genoem.

  4. Aanwie word die BELASTING betaal? Die staatsinstansie SAID (Suid-AfrikaanseInkomsteDiens) of SARS (South African Revenue Service) administreurallebelastingprosesse in Suid-Afrika. Allebelasting word ookaan SAID oorbetaal. Daar word ookdikwelsna SAID verwys as “Die Ontvanger” of “Die Taksman”.

  5. Tipes BELASTING • PersoonlikeinkomsteBELASTING Belasting word gehef op die inkomste van individue, huishoudings, vennootskappe en eenmansake. • KorporatieweinkomsteBELASTING Belasting word gehef op die winste (verdienste) van korporatieweinstansiessoosmaatskappye, beslotekorporasies en trusts.

  6. 1. PersoonlikeinkomsteBELASTING Die volgendetipesbelasting is op ‘n individu van toepassing: • PersoonlikeInkomstebelasting • Kapitaalwinsbelasting (KWB) • Skenkingsbelasting • Boedelbelasting • Belasting op toegevoegdewaarde (BTW) • Werkloosheidsversekeringsfonds (WVF)

  7. 2. KorporatieweinkomsteBELASTING Die volgendetipesbelasting is op korporatieweinstansiesvan toepassing: • Inkomstebelasting • Kapitaalwinsbelasting (KWB) • Belasting op toegevoegdewaarde (BTW) • Werkloosheidsversekeringsfonds (WVF) • Terughoubelastingop dividende (voor 1 April 2012 was ditSekondêreBelasting op Maatskappyeof SBM)

  8. PersoonlikeinkomsteBELASTING Inkomstebelastinggehef op alleinkomste en winstedeur ‘n belastingpligtigeverdien. ‘n Belastingpligtigevirpersoonlikeinkomstebelasting is alleindividuewatinwoners is en inkomsteverdien en allenie-inwonerswatinkomste in Suid-Afrikaverdien. DUS: Inwoners word belas op hulwêreldwyeinkomste. Nie-inwoners word belas op inkomste in Suid-Afrikaverdien.

  9. PersoonlikeinkomsteBELASTINGWie is ‘n inwoner van Suid-Afrika? ‘n Individu is ‘n inwoner van Suid-Afrika, as die persoon: • Gewoonlik in Suid-Afrikawoonagtig is, OF • Aan die FisieseTeenwoordigheidstoetsvoldoen Alleanderindividue is nie-inwoners van Suid-Afrika.

  10. PersoonlikeinkomsteBELASTINGHoe werk die FisieseTeenwoordigheidstoets? ‘n Individumoetvir die volgendetydperkebinne die Suid-Afrikaanselandsgrenseweesom as ‘n inwonertekwalifiseer: • Virmeer as 91 dae in die land wees in die jaar van aanslag (die huidigebelastingjaar), • Virmeer as 91 dae per jaar in die land weesvir die vorige 5 jaar, • In totaalmeer as 915 dae in die land weestydens die vorige 5 jaar.

  11. PersoonlikeinkomsteBELASTINGWanneer word ditbetaal? Die belastingjaarvir ‘n individustrek van 1 Maart tot 28/29 Februarie. Belasting word dusbereken op ‘n individu se inkomstevir die tydperkwatstrekvanaf 1 Maart tot 28/29 Februarie. Gewoonlik begin die belastingseisoenaan die begin van Julie en sluitweeraan die einde van November. Die belastingseisoen is die tydperkwaarin die belastingpligtigesy/haarbelastingmoetberekenvir die belastingjaar en dan ‘n opgawemoetindien by SAID en dan die berekendebelastingmoetbetaal.

  12. PersoonlikeinkomsteBELASTINGHoe word ditbereken? Stappe in die berekening van die inkomstebelasting: • Bepaal die BRUTO INKOMSTE • Trek die VRYGESTELDE INKOMSTEaf • Trek die toelaatbareAFTREKKINGS af • Vermenigvuldig die BELASBARE INKOMSTE met die BELASTINGKOERS • Trek die beskikbareKORTINGSaf

  13. PersoonlikeinkomsteBELASTINGHoe word ditbereken? Voorbeeld 1.3 (bl. 29) Formulevir die berekening van belastingbetaalbaar: BrutoInkomste: xxxxx Minus: VrygesteldeInkomste(xxxxx) Inkomstexxxxx Minus: Toelaatbareaftrekkings (xxxxx) Plus: Belasbaregedeelte van kapitaalwinsxxxxx BelasbareInkomstexxxxx Belastingsoos per belastingtabellexxxxx Minus: Kortings (xxxxx) Belastingbetaalbaarxxxxx

  14. PersoonlikeinkomsteBELASTINGBrutoInkomste Alleinkomstedeur die belastingjaardeur die individuverdien. Sluitbv. In: • Salaris • Bonus • Reistoelaag • Renteontvang • Dividendeontvang • Tantiemeontvang

  15. PersoonlikeinkomsteBELASTINGVrygesteldeInkomste Vrygesteldeinkomste is brutoinkomstewatnieonderhewig is aanbelastingnie. Vrygesteldeinkomste word ingesluit by ‘n persoon se brutoinkomste, maarweeruitgesluitondervrygesteldeinkomste. Die bekendstevrygesteldeinkomste: Rente & Dividende

  16. PersoonlikeinkomsteBELASTINGVrygesteldeInkomste: Suid-Afrikaanserente Rentevanuit ‘n Suid-Afrikaansebronword soosvolgvrygestel: • Individujonger as 65 jaar: R 22 800 vir 2012/2013 en R 22 300 vir 2011/2012 • Individuouer as 65 jaar: R 33 000 vir 2012/2013 en R 32 000 vir 2011/2012

  17. PersoonlikeinkomsteBELASTINGVrygesteldeInkomste: Suid-Afrikaansedividende Dividendevanuit ‘n bron in Suid-Afrika word 100% vrygestel. Vanaf 1 April 2012 is dividendeslegs 100% vrygestelindien die maatskappywat die dividendeverklaar het, al die terughoubelasting op dividendebetaal het. Buitelandserente & dividende word soosvolgvrygestel: Die eerste R 3 700 van die Suid-Afrikaanserentevrystelling is van toepassing op buitelandsedividende en rente. Die R 3 700 is eerste van toepassing op die dividende en danrente

  18. PersoonlikeinkomsteBELASTINGToelaatbareaftrekkings Alleaftrekkingstoegelaatsoosdeur die Belastingwetaangedui. Bv.: • Mediesefondsbydraesen medieseonkostes • Donasiesgemaak • Aftrekbaredeel van reistoelaag • Aftreëannuiteitsaftrekking Sal verder in studie-eenheid 4 behandel word.

  19. PersoonlikeinkomsteBELASTINGBelastingsoos per belastingskale Belasting word bepaalvolgens die glyskaalwaarin die individu se belasbareinkomste val. 2012/2013 Sien bl. 30 vir 2011/2012 belastingskale

  20. PersoonlikeinkomsteBELASTINGKortings Die kortings word afgetrek van die belastingbereken in die vorigestap. 2012/2013Sien bl.28 vir die 2011/2012 kortings

  21. PersoonlikeinkomsteBELASTINGMetodesvir die betaling van belasting Daarbestaanverskillendemetodesominkomstebelastingdeur die jaartebetaal. Om die belastingpligtige van eengrootbelastingbetalingaan die einde van die belastingjaarteverlig, bestaan die volgendebetalingsmetodes: • Betaalsoosjyverdien (LBS) of (PAYE - Pay as you earn) • Voorlopigebelasting • StandaardInkomstebelasting op Werknemers (SITE) (Vanaf 1 Maart 2013 niemeer van toepassingnie)

  22. Voorbeeld: PersoonlikeInkomstebelasting Saartjie se inkomstevir die 2012 belastingjaar: • Salaris: R 300 000 • Bonus: R 50 000 • RSA Rente: R 35 000 • Buitelandsedividende: R 2 000 • RSA dividende: R 10 000 Saartjie se aftrekkingslyksoosvolg: • Medieseaftrekking: R 20 000 Hoeveelbelastingmoetsyaan SAID oorbetaal?

  23. PersoonlikeinkomsteBELASTINGMetodesvir die betaling van belasting: LBS LBS word elkemaand van ‘n werknemer se salarisafgetrekdeur die werkgewer en direkdeur die werkgeweraan SAID oorbetaal. LBS word berekendeur ‘n werknemer se jaarliksesalaristebereken, die belastingdaaroptebereken en die jaar se belastingbedragdandeur 12 tedeel. So betaal die werknemer reeds elkemaand ‘n gedeelte van die totalebelastingverskuldigaan die einde van die jaar. Die metode bring grootverligtingvirindividue, aangesienhulnieaan die einde van die jaar ‘n grootsom geld aan SAID hoefoortebetaalnie, maar reeds gedurende die jaarbygedra het. Dit is die werkgewer se verantwoordelikheidommaandeliks LBS aan SAID oortebetaal.

  24. Voorbeeld: LBS Saartjiese werkgewerweetaan die begin van die 2012 belastingjaar die volgende: • Salaris: R 300 000 Hoe salSaartjie se LBS per maandbereken word?

  25. PersoonlikeinkomsteBELASTINGMetodesvir die betaling van belasting: Voorlopigebelasting Voorlopigebelasting word elke 6 maandedeur die belastingpligtigeaan SAID oorbetaal. Die voorlopigebelasting word bepaaldeur die belastingteberekenop die geskattebelasbareinkomste van die individuvir die jaar. Dws. die belastingpligtigeskataan die begin van die jaarwatsy/haarbelasbareinkomstegaanwees en so word die belastingbereken. Die belasting word danhalfjaarliksaan SAID oorbetaal. Die verskiltussen die geskattebelastingoorbetaal en die werklikebelastingverskuldig, word aan die einde van die belastingjaaraan SAID oorbetaal.

  26. Skenkingsbelasting Skenkingsgemaakdeurindividue is onderhewigaanskenkingsbelasting teen ‘n vastekoers van 20%. Die skenker is verantwoordelikom die skenkingsbelastingaan SAID oortebetaal. Skenkingsbelasting word berekendeur die waarde van die eiendomgeskenk met 20% tevermenigvuldig. Vrystelling: • Virallenatuurlikepersone is die eerste R 100 000 se skenkingswatgemaak word in ‘n belastingjaar van skenkingsbelastingvrygestel. • SkenkingsgemaakaanOpenbareWelsynsorganisasies is vrygestel van skenkingsbelasting. • Alleskenkingsgemaaktussengades is ookvrygestel van skenkingsbelasting.

  27. Boedelbelasting Boedelbelasting word bereken en oorbetaalaan SAID by die afsterwe van ‘n persoon. Boedelbelasting word bereken op die nettoboedelna die aftrekking van toelaatbareaftrekkings (bl. 24). Boedelbelasting word bereken teen 20%. Elkeindividuverkry ‘n R 3 500 000 vrystelling van die nettoboedelwaarde, voorboedelbelastingbereken word. Sien vb. 1.2, bl. 25

  28. Sienjullevolgende week! Werkdeur die res van Studie-eenheid 1 vir die volgende les!

More Related