1 / 17

Drie-eenheid

Drie-eenheid. WAAROM IS DIT BELANGRIK. Vader wil Hom aan sy kinders bekend maak Rom 1:18-20. Jahwe sê 20 000 dinge van Homself. As ons Hom reg ken en verstaan kan ons:-. - Hom liefh ê. - Jahshua beter verstaan. - tempels van die Heilige Gees wees. - dwaalleringe raaksien.

Download Presentation

Drie-eenheid

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Drie-eenheid

  2. WAAROM IS DIT BELANGRIK Vader wil Hom aan sy kinders bekend maak Rom 1:18-20 Jahwe sê 20 000 dinge van Homself As ons Hom reg ken en verstaan kan ons:- - Hom liefhê - Jahshua beter verstaan - tempels van die Heilige Gees wees - dwaalleringe raaksien

  3. WAT WORD BEDOEL MET DRIE-EENHEID Dat Vader, sy Seun en die Heilige Gees elkeen ‘n volledige persoon is Dat hulle in volmaakte liefde en eenheid bymekaar is en saam werk

  4. Onderlinge posisies: Vader (Jahweh) Heilige Gees Die Seun, (Jahshua) WAT SÊ DIE WOORD DAAROOR 1Kor 11:3 Joh 14:28 Joh 14:26, 15:26, 16:7, Hand 2:33

  5. Onderskeie Persone: Eenheid: Gen 1:1, 26, ens. Elohim = gode (27 000 keer in OT) Ps 110(Matt 22:44) Matt 3:16-17 Joh 1:14, 5:31-37, 14:2-3, 16, 26, 17: ..... Matt 28:19 Joh 17:11, 21-23 1Joh 5:7(Matt 18:16, 2Kor 13:1)

  6. Is die Heilige Gees ‘n persoon ?? 1Kor 12 Wat van Deut 6:4 ?? Kyk weer: .... Jahweh onse God ....(Elohim) Lees ook v 5: Daarom .... Dus: ‘enige’ = enigste, alleenlik, ens. (sien ook 1Kor 8:4,6)

  7. “Holy Trinity Column” in Olomouc*, Tsjeggo-Slowakye Dateer uit 18e eeu POGINGS OM DIE DRIE-EENHEID TE VERKLAAR Vanaf die 2de eeu NC Baie dwaalleringe in die Kerke tot vandag Gelowiges probeer hard om dit te verstaan

  8. Basilique Saint-Denis 11de eeu NC

  9. 15de eeu

  10. “Shield of the Trinity” (vanaf 12e eeu) Probleem! as A = B en C = B dan is A = C

  11. VERSKILLENDE LERINGE Daar is slegs een persoon in God, met verskillende manifestasies Die Vader alleen is God; Hy het die Seun geskape en die Seun het die Heilige Gees geskape God is drie persone in een Wese, soos ‘n mens drie wesens in een persoon is Die drie-eenheid is soos Pa, Ma en Kind Die drie-eenheid is te ingewikkeld om te verstaan Jahshua was Jahweh in die OT ens.

  12. WAT STAAN ONS TE DOEN? Kyk net na wat in die Woord staan Moenie menslike logika verhef tot Waarheid nie Lees en bepeins die tekste oor die onderwerp Bid vir wysheid Laat die Heilige Gees toe om dit duidelik te maak Laat jou toenemende kennis jou hart verbly en jou liefde vir Hom verdiep Laat jou lig vir Hom skyn

More Related