1 / 8

Gedoen deur: Kelly, Lauren and Sam

Firenze. Gedoen deur: Kelly, Lauren and Sam. Die Palazzo Degli Uffizi. Die Palazzo Degli Uffizi is in die sestiende eeu gebou. Dit is in ‘n fort gebou en dit is waar ‘n mens die Uffizi Gallery vind. Dit is naby die Palazzo Della Signoria.

nevina
Download Presentation

Gedoen deur: Kelly, Lauren and Sam

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Firenze Gedoen deur: Kelly, Lauren and Sam

  2. Die Palazzo Degli Uffizi Die Palazzo Degli Uffizi is in die sestiende eeu gebou. Dit is in ‘n fort gebou en dit is waar ‘n mens die Uffizi Gallery vind. Dit is naby die Palazzo Della Signoria. Die pragtige versameling bestaan uit werke van skilders soos Raphael, Titian en Botticelli. Dit is een van die bekendste gallerye in die wêreld.

  3. Ghiberti Katedraal In Firenze wil ek baie plekke besoek - soos die kerk van Ghiberti. Dit is wereld bekend want as jy na Firenze kyk, sien jy die koepel van die katedraal. Hier verkoop die vrouens die kaartjies.Hier kry ‘n mens ook die bekende “Poorte Van Die Paradys” wat deur Ghiberti geskep is. Die katedraal is genoem na Lorenzo Ghiberti. Ghiberti het in Firenze op die eerste Desember 1455, gesterf

  4. Rivier Arno en Ponte Vecchio Die Rivier Arno in sentrale Italië vloei deur Florence en Pisa. Die rivier het in 1966 oorvloei en dit het al die skilderwerke beskadig. Baie van die ou brûein Firenze is nou verwoes. Die Ponte Vecchio is ‘n pragtige brug wat in 1345 gebou is. Op die brug vind ‘n mens baie juwelierswinkels. Voor die juwelierswinkels was daar net slagters op hierdie brug.

  5. Palazzo Della Signoria Hier is die Palazzo Della Signoria maar dit is ook bekend as die Palazzo Vecchio. In hierdie plek is die Davidbeeld, nie die egte een nie maar ‘n replika. Michelangelo het hierdie beeld gebeitel en daar is ook ander beelde vanhom aan die kantevan die Palazzo. Dit was eers ‘n stadsaal maar later is dit verander in‘n paleis. Dit is ‘n ope-lug beeldende kunste- museum

  6. Accademia Die Accademia is waar jy die egte Davidbeeld kan sien. Die Davidbeeld is van die publiek beskerm.

  7. Die einde

More Related