1 / 21

ACTS ACTION II.

ACTS ACTION II. Spr 16:33 . ‘ In die skoot word die lot gewerp , maar elke beslissing daarvan kom van die Here. ’. BELYDENDE BEKERING teenoor GOD die VADER. BELYDENDE GELOOF in die SEUN , JESUS CHRISTUS. DOPING in die HEILIGE GEES. DOOP in WATER in die

maxime
Download Presentation

ACTS ACTION II.

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. ACTS ACTION II.

  2. Spr 16:33. ‘In die skoot word die lot gewerp, maar elkebeslissingdaarvankom van die Here.’

  3. BELYDENDE BEKERING teenoor GOD die VADER.

  4. BELYDENDE GELOOF in die SEUN, JESUS CHRISTUS.

  5. DOPING in die HEILIGE GEES.

  6. DOOP in WATER in die Naamvan ALDRIE.

  7. Rom 6:3-4. ‘Of weetjulleniedatonsalmalwat in Christus Jesus gedoop is, in sydoodgedoop is nie? Ons is dussaam met Hombegrawedeur die doop in die dood, sodat net soosChristusuit die dodeopgewek is deur die heerlikheid van die Vader, onsook so in ‘n nuwelewekanwandel.’

  8. 1 Kor 10:1-2. ‘Want ekwilniehê, broeders, datjulleniesouweetniedatonsvadersalmalonder die wolk was en almaldeur die see deurgegaan het, en almal in Moses gedoop is in die wolk en in die see,…’

  9. Joh 3:23. ‘En Johanneswas ookbesigomtedoop in EnonnabySalim, omdatdaarbaie water was. En die mense het daargekom en is gedoop.’

  10. Hd 2:38. ‘En Petrussêvirhulle: Bekeerjulle, en laatelkeen van jullegedoop word in die Naam van Jesus Christus tot vergewing van sondes, en jullesal die gawe van die Heilige Gees ontvang.’

  11. REPENT, BELIEVE, BE BAPTISED AND RECEIVE THE HOLY SPIRIT.

  12. Hd 8:12. ‘Maar toe hulleFilippusgeglo het, wat die evangelieaangaande die koninkryk van God en die Naam van Jesus Christusverkondig het, is hullegedoop, mannesowel as vroue.’

  13. Hd 8:35. ‘En Filippus het symondgeopen en van hierdieSkrifaf begin en die evangelie van Jesus aanhomverkondig. En terwylhullevoortreis op die pad, komhulle by water; en die hofdienaarsêvirhom: Daar is water; watverhinder my omgedoopte word?’

  14. ‘Toe sêFilippus: As u glo met u hele hart, is ditgeoorloof. En hyantwoord en sê: Ekglodat Jesus Christus die Seun van God is. En hy het beveeldat die wamoesstilhou; en hulle het altwee in die water afgeklim, Filippus en die hofdienaar; en hy het homgedoop. En toe hulleuit die water opklim, het die Gees van die Here Filippusskielikweggevoer, en die hofdienaar het homniemeergesiennie, want hy het syweg met blydskapgereis.’

  15. Hd 10:43. ‘AangaandeHomgetuig al die profetedatelkeenwat in Homglo, vergifnis van sondesdeursyNaamontvang. En toe Petrusnogbesig was omhierdiewoordetespreek, het die Heilige Gees op almalgevalwat die woordgehoor het. En die gelowigesuit die besnydenis,almalwatsaam met Petrusgekom het, was verbaasdat die gawe van die Heilige Gees ook op die heideneuitgestort is. Want hulle het gehoor hoe hulle in tale spreek en God grootmaak. Toe het Petrus begin spreek: Niemandkan tog die water weer, dathierdiemense, wat net soosons die Heilige Gees ontvang het, niegedoop word nie?’

  16. ‘En hy het beveeldathullegedoopmoet word in die Naam van die Here. Toe het hullehomgevraomnog ‘n paardaetebly.’

  17. Hd 16:30. ‘En hy het hullenabuitegebring en gesê: Menere, watmoetekdoenomgeredte word?’

  18. ‘Toe sêhulle: Glo in die Here Jesus Christus en jysalgered word, jy en jouhuisgesin. En hulle het aanhom die woord van die Here verkondig en aanalmalwat in syhuis was. En in dieselfdeuur van die nag het hyhullegeneem en hullewondegewas, en hy is onmiddellikgedoop, hy en al symense.’

  19. Hd 19:1-6. ‘En terwylApollos in Korinthe was, het Paulus die boonstelandstrekedeurgereis en in Éfesegekom; en daar het hysommigedissipelsgevinden hullegevra: Het julle die Heilige Gees ontvang toe jullegelowiggeword het?En hulleantwoordhom: Ons het nieeensgehoordatdaar ‘n Heilige Gees is nie.’

  20. ‘En hyvrahulle: Met watterdoop is julledangedoop?En hulleantwoord: Met die doop van Johannes. Daaropsê Paulus: Johannes het met die doop van bekeringgedoop en aan die volkgesêdathullemoesglo in die Eenwatnáhomkom, dit is in Christus Jesus. En toe hulledithoor, is hullegedoop in die Naam van die Here Jesus.

  21. ‘En Paulus het hulle die handeopgelê, en die Heilige Gees het op hullegekom, en hulle het met tale gespreek en geprofeteer.’

More Related