1 / 16

MAL.4:2 Maar vir julle wat My Naam vrees, sal die son van geregtigheid

MAL.4:2 Maar vir julle wat My Naam vrees, sal die son van geregtigheid opgaan , en daar sal genesing onder sy vleuels wees; en julle sal uittrek en huppel soos kalwers uit die stal Vers .3: En julle sal die goddelose vertrap want hulle sal soos stof wees onder julle voetsole. EXODUS 20 : 7

kimama
Download Presentation

MAL.4:2 Maar vir julle wat My Naam vrees, sal die son van geregtigheid

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. MAL.4:2 Maar vir julle wat My Naam vrees, sal die son van geregtigheid opgaan , en daar sal genesing onder sy vleuels wees; en julle sal uittrek en huppel soos kalwers uit die stal Vers .3: En julle sal die goddelose vertrap want hulle sal soos stof wees onder julle voetsole

  2. EXODUS 20 : 7 • Jy mag die Naam van Jahweh jou God nie ydelik gebruik • nie ,want Jahweh sal die een wat Sy Naam ydelik gebruik • nie ongestraf laat bly nie • ---------------------------------------------------------------------- • Engelse vertaling : • you shall not use or repeat the Name of the Lord your • God in vain

  3. EINSTEIN EDDISON • VERWOERD JOHN RHODES • JOHN F KENNEDY NEBUKADNESER • IDI AMIN JUDAS • MANDELLA FRAKENSTEIN • NAAS BOTHA JOHANNES DIE DOPER • CARL MARX CHURCHILL • HITLER EMILY HOBHOUSE • PIET RETIEF HOUDINI • DE LA REY CAPT. MORGAN • PAUL KRUGER WILLIE DIEDERIK

  4. YDELIK BETEKEN 1. LIGSINNIG 2. SONDER EERBIED 3. OORDADIG (HERHALEND ) 4. VERNEDEREND 5. LEEG 6. DEGRADEREND 7. SINNELOOS 8. MISBRUIK 9. BELEDEGEND 10. AS VLOEK OF KRAGWOORD – IN TOORN

  5. MATT. 15 :8 Hierdie volk nader My met hulle mond en eer My met hulle lippe , maar hulle hart is ver van My af !!!!

  6. MATT.5: 34-37 maar Ek se vir julle , sweer hoegenaamd nie- nie by die hemel nie , omdat dit die troon van God is ; ook nie by die aarde nie , omdat dit die voetbank van Sy voete is ; ook nie , stad , hoof …………. Maar laat julle woord wees ; ja ja , nee nee . Wat meer is as dit , is uit die bose

  7. 1 JOHANNES .1 :6 ,7 AS ons se dat ons met Hom gemeenskap het en in die duisternis wandel , dan lieg ons en doen nie die waarheid nie . Maar as ons in die lig wandel soos Hy in die lig is , DAN het ons gemeenskap met mekaar

  8. JAKOBUS . 1 : 26 AS iemand onder julle meen dat hy godsdienstig ( gelowig ) is en sy tong nie in toom hou nie , maar sy hart mislei , die godsdiens ( geloof ) van hierdie man /vrou is tevergeefs !!!!

  9. JAKOBUS . 2 : 20 , 22 Maar wil jy weet , o nietige mens , dat die geloof sonder die werke dood is ? Sien jy dat die geloof saamgewerk het met die werke en dat die geloof volkome geword het uit die werke ? ( verw. na Abraham se geloof )

  10. LEVITIKUS . 19 : 17 ,18 Jy mag nie jou broer in jou hart haat nie , of n grief of n wrok teen hom / haar koester nie . Jy mag nie wraakgierig of haatdraend teenoor die kinders van jou Volk wees nie , MAAR , jy moet jou naaste liefhe soos jouself

  11. MATTHEUS . 10 : 31,32 , 33 Wees dan nie bevrees nie , julle is meer werd as baie mossies Elkeen dan wat My sal bely voor die mense , hom sal Ek ook bely voor My Vader wat in die hemele is MAAR , elkeen wat My verloen voor die mense , hom sal Ek ook verloen voor My Vader wat in die hemele is !!!!

  12. “ O – MY – GOD “ !! ( kort stilte ) gevolg deur : “ JESUS CHRIST , HOLY SHIT “ !!!

  13. Om op te som : Wanneer Israel Vader se Naam YDELIK gebruik – beteken dit om direk of indirek Sy Naam op enige manier te misbruik of te verneder of te minag OF toe te laat dat dit misbruik of geminag word of dat Sy eer en reputasie as DIE AMAGTIGE SKEPPER van die hemel en die aarde geskend word !!!!!! Wie dit dan doen , of toelaat , SAL GESTRAF WORD !!!

  14. HEBREERS . 10 : 28-31 As iemand die wet van Moses verwerp het , sterf hy sonder ontferming op die getuienis van twee of drie - Hoeveel swaarder straf ,dink julle , sal hy /sy verdien wat die Seun van Jahweh vertrap het en die bloed van die testament waardeur Hy geheilig is , onrein geag en die Gees van genade gesmaad het ? -- My kom die wraak toe , Ek sal vergelde , spreek Jahweh , en weer : Jahweh sal Sy volk oordeel . Vreeslik is dit om te val in die hande van die lewende God !!!!

  15. Wie regeer wie is in beheer Wie,s die begin en die einde Die EEN wat is wat was en wat kom My hart wil sing alle eer wil ek bring Hy,s die weg en die waarheid Daars niemand , daars niemand soos Hy Lig jou hande na Bo – sing halleluja Gee eer aan Hom - halleluja Ons Koning kom Loof Sy heilige Naam Lig jou hande na Bo – sing halleluja Vertrou op Hom –halleluja Ons Koning kom HY kom om ons te haal

  16. Elke knie sal buig En elke tong sal getuig Hy,t die dood vir ewig oorwin Hy,t opgestaan In n donker wereld vra almal Wie sal die volk kom lei Dis die ruiter op die wit perd Hy kom Hy kom vir jou en my Lig jou hande na Bo – sing halleluja Gee eer aan Hom – halleluja -------------

More Related