1 / 20

Wat sal jy in die volgende situasies doen?

Wat sal jy in die volgende situasies doen?. Jy koop iets in ‘n winkel en die kassier gee jou R50 te veel kleingeld. Wat sal jy doen?. Wees eerlik asseblief. Wat sal jy in die volgende situasie doen?. Jy sien iemand vat iets wat nie aan hom behoort nie. Sal jy praat?. Met wie sal jy praat?.

arawn
Download Presentation

Wat sal jy in die volgende situasies doen?

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Wat sal jy in die volgende situasies doen?

  2. Jy koop iets in ‘n winkel en die kassier gee jou R50 te veel kleingeld. Wat sal jy doen? Wees eerlik asseblief

  3. Wat sal jy in die volgende situasie doen?

  4. Jy sien iemand vat iets wat nie aan hom behoort nie. Sal jy praat? Met wie sal jy praat?

  5. Wat sal die regte ding wees om hier te doen?

  6. Jy doen iets verkeerd wat die hele groep in die moeilikheid los, maar niemand weet dat dit jy was nie. Sal jy op jouself split? Is jy seker?

  7. Hoe sal jy reageer as …

  8. Jy is by ‘n partytjie waar almal alkohol gebruik. Jy is minderjarig net soos al die ander daar. Sal jy inval en dieselfde doen? Sal jy dit regtig doen?

  9. Pasop om nie nou uitgevang te word nie!

  10. Jy skryf ‘n toets wat jy net moet slaag. Jy het die geleentheid om te cheat son- der om uitge-vang te word. Sal jy? Ek hoop nie jy het nie!

  11. Wat sal jy hier gedoen het?

  12. ‘n Vriend vra jou om vir hom te lieg sodat hy nie in die moeilikheid sal kom nie. Sou jy dit kon regkry? Jy SAL uitgevang word.

  13. Het jy al die volgende ding gedoen?

  14. Jy belowe iemand dat jy iets vir hom sal doen, maar op die einde het jy nie. Wat sê jy vir hulle? Sal jy weer iets sê en dit nie doen nie?

  15. Hoe sou jy die volgende situasie hanteer?

  16. ‘n Vriendin vra jou wat dink jy van haar haar-styl, en jy dink dit lyk soos iets uit ‘n Steven King fliek. Wat sê jy vir haar? Sal julle nog vriende wees?

  17. En die laaste situasie!

  18. ‘n Baie goeie vriend wil iets doen wat hom baie sleg sal laat lyk. Hoe hanteer jy dit? Sal hy gelukkig wees met hoe jy dit hanteer het?

  19. Dis al vir vannaand. Het jy met al die antwoorde saam gestem?

More Related