1 / 36

Geriatrie sindrome

Geriatrie sindrome. D. Greyling. Sindrome. 1. Broosheid / Verswakte bejaarde 2.Delirium 3. Slaap versteurings 4. Duiseligheid. Sindrome. 5. Sinkopie 6. Dekubutis ulkusse 7. Inkontinensie 8. Valle in die bejaarde 9. Mishandeling 10.Demensie 11. Parkinson’s. Broosheid.

kasi
Download Presentation

Geriatrie sindrome

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Geriatriesindrome D. Greyling

  2. Sindrome • 1. Broosheid/ Verswaktebejaarde • 2.Delirium • 3. Slaapversteurings • 4. Duiseligheid

  3. Sindrome • 5. Sinkopie • 6. Dekubutisulkusse • 7. Inkontinensie • 8. Valle in die bejaarde • 9. Mishandeling • 10.Demensie • 11. Parkinson’s

  4. Broosheid • ‘n Kliniesesindroom van verhoogdekwesbaarheiden verminderdevermoёomouderdomsverwantehomeostasetehandhaaf • Gekenmerkdeurafnamein die funksionelereserwe in veelvuldigefisiologiesesisteme.

  5. Kenmmerke van broosheid • Onwillekeurigegewigsverlies van meer as 4,5 kg in eenjaar • Chroniesemoegheid • Swakhandgreep • Stadige loop gang • Laefisieseaktiwiteit

  6. Broosheid • Geassosieerd met verhoogderisikovirvalle, afhanklikheidvirversorging , Institusionalisering , hospitalisasie , risikoviriatrogenese en neweeffekte van mediese/ chirurgieseprosedures met verhoogdemortaliteit. • Broosheidvormdeel van ‘n enkele of van ‘n veelvoud van kliniesesiektes

  7. Delirium • CAM ( Confusion assessment method): • 1. Akuteaankoms en fluktuerendeverloop • 2. Aandagafleibaar • 3. Gedisorganiseerdedenke • 4. Veranderdebewussynvlak : Wissel van lusteloosheid, stupor tot koma.

  8. Kliniese diagnose delirium • Presipiterendefaktoreuit die geskiedenis • Vra en bepaal die volgendevir diagnose: • 1. Bewussynsvlak • 2. Orientasie ( Tyd, plek en persoon) • 3. Geheue • 4. Aandagspan • 5. Perseptueleafwykings: Delusies • 6. Psigomotorgedrag • 7.Slaap – wakkersiklusversteur

  9. Presipiterendefaktore • D- Drugs • I – Infection • M – Metabolic • T- Toxins • O – Oxygen deficiency • P – Pschyciatric ( Rou proses/Emosionele stressors)

  10. Valle in die bejaarde • 35- 40% van personeouer as 65 val per jaar en valleneem toe met ouderdom • Risikofaktorevirvalle: • 1. Spierswakheid • 2.Gang afwykings • 3.Balans versteurings • 4.Visuele defekte • 5.Ingekorte DAL( Daaglikseaktiwiteit van lewe) • 6.Ouderdom meer as 80

  11. Evaluering van valle • 1. Geskiedenis • 2. Medikasie • 3. Visie • 4. Gang en balans • 5. Onderledemaatgewrigsondersoek • 6. Neurologieseondersoek • 7. Kardiovaskuler: Pols en polsritme • Ortostatiesehipotensie

  12. Slaapafwykings • 1. 50 % van bejaardeskla van problemeomteslaap. • 2. Slaaptydbenodigverminder met ouderdom • 3. Grootprobleem met polifarmasie en bensodiasepienmisbruik in bejaardes

  13. Klassifikasieslaapversteurings • 1. Slaapapnee / hipopnee • 2. Rustelosebenesindroom: Herhaaldesametrekking van groepespiereelke 20 – 40 sekondesgedurendeslaap • 3. Sirkadieseslaapsteurnisse: Slaapvroegaand en vroegoggendwakker • 4. Insomnia: Verminderdekwaliteit en tydsduur van slaap • 5. REM slaapversteurings: Dissosiatiewestaat met komplekse motor gedrag

  14. Duiseligheid • ‘n Breёterm watverskeieabnormalewaarnemingbeskryf van perseptuelesensasie, waar die liggaam se verhouding met die omgewingversteurvoel. Meestalgevoel van onvastigheid. • Personeouer as 65 het ‘n 10 % toename per 5 jaarvirepisodes van duiselgheid

  15. Oorsakeduiseligheid • 1. Vestibulereoorsake • 2.Sentrale senuweeoorsake ( TIA, Beroerte) • 3.Psigiatriese versteurings( Depressie/ Angs) • 4.Servikale oorsake( Vertebralearterieokklusie) • 5.Sitemiese oorsake ( DM, HT, IHS, Anemie , HVS, Hipotireose) • 6.Ortostatiese hipotensie • 7.Post prandialehipotensie • 8.Middels

  16. Sinkopie • Vinnigeaanvang van verbygaandebewussynverlies met spontanetotaleherstel. • Algemeenveroorsaakdeurafwesigebaroreseptorrespons in die bejaarde( Neuro-kardiogenesinkopie).

  17. Evalueringsinkopie • Vradrievrae: • 1. Is die oorsaakwelsinkopie ? Trauma, Epilepsie, Vaskulereinkorting van carotis arteries of vertebrale arteries, Konversieversteurings. • 2. Enigebestaandehartsiekte? • 3. Teenwoordigheid van kliniesemanifestasiesviroorsaak van sinkopie: Pols, Hartgeruise, ens

  18. Ondersoek van sinkopie • 1. Liggende en staandebloedrukmeet. • 2.Gebruik van loop hulpmiddels . • 3.Visie. • 4.Geheue toets – 5 item geheueretensie. • 5.Gang. • 6.Balans. • 7.Neuromuskulere ondersoek: Quadriceps krag, Tremor,Rigidteit,Bradikinesie • 8. Volledigeneurologieseondersoek

  19. Dekubitusdrukulsera • Lokaleweefsel trauma as gevolg van drukking op weefsel en benigeprominensie en ‘n eksterneoppervlak. • Meesalgemeneplekke: Sakrum • Iskialetuberositeite • Troganters • Hakke

  20. Stadium 1 drukseer • Velintakt met rooiheidoor die benigeprominensie

  21. Stadium 2 drukseer • Verlies van dermis met ‘n vlakulkus

  22. Stadium 3 drukseer • Voldiktevel en subkutaneweefselverlies

  23. Stadium 4 drukseer • Voldikteverlies met tendon/ spier / been betrek

  24. Inkontinensie • Onwillekeurigeverlies van urineringbeheer • “DRIP” • D – Delirium • R- Restricted mobility • I – Infeksie, Inflammasie, Impaksiefaeces • P - Pharmaceuticals

  25. Tipesinkontinensie • Stress inkontinensie: Urienverlies a. g. v. verhoogde intra-abdominaledruk. • Dranginkontinensie: Onvermoeёomurineringuittestelwanneer die gevoel van ‘n volblaaswaargeneemword. • Oorvloeiinkontinensie: Inkontinensie as gevolg van meganiesekragte op ‘n oorvolblaas.( Urienretensie, abnormaleblaas en sfinkterfunksie)

  26. Mishandeling van bejaardes • Die willekeurigeveroorsaking van pyn , beserings of emosionelemishandeling. • Algemenevoorkoms: • - Fisiesemishandeling • -Verwaarlosing • -Finasiele/ materielemisbruik • -Verbale / emosionelemishandeling • -Verbreking van ‘n vertrouensverhouding

  27. Risikofaktorevirmishandeling • 1. Fisieseongeskiktheid van die bejaarde • 2.Kognitiewe inkorting • 3.persoon watmishandelmisbruikalkohol/ dwelms • 4.Persoon watmishandel is finasieelafhanklik van die bejaarde • 5.Afhanklik van verblyf by die bejaardepersoon • 6.Sosoiale isolasie • 7.Vorige geskiedenis van geweld van die persoonwat die bejaardemishandel

  28. Demensie

  29. Demensie • Progressiewekognitiewe en gedragsafwykingsgeppard met strutureleveranderinge in die brein. • DSM IV Kriteria: • 1. Geheueinkorting • 2.Een van die volgende • - Spraakversteuring • -Onvermoёommotorieseaktiwiteitetekanverrig • -Onvermoёomvoorwerpeteidentifiseer • -Afwyking in uitvoerendefunksie • 3. Betekenisvolleinkorting van sosiale en beroepsfunksionering • 4. Niegedurende ‘n episode van delirium diagnoseernie

  30. Matigekognitieweinkorting • Vergeetagtig • Vergeetagtigheidnormaalvirouderdom en kwalifikasie status • Algemenekognitiewefunsieblybehoue en kansosiaal of in beroepfunksioneer.

  31. Parkinson’s se siekte • Enigekombinasie van sesonafhanklikemotoriesekenmerke: • 1. Rus tremor • 2.Bradikinesie • 3.Rigiditeit • 4. Verlies van posturalereflekse • 5.postuur geflekseerd • 6.Vries fenomeen ( Sukkelomte begin loop – vote gevries)

  32. Substantianigra: Dopamine neurons

  33. Parkinson’s

  34. Bibliography • Geriatric Medicine and Gerontology – Sixth Edition, Jeffrey B. Halter ,et al.

More Related