1 / 27

Welkom by hierdie MODKATS bekendstellingsessie

Welkom by hierdie MODKATS bekendstellingsessie.

inoke
Download Presentation

Welkom by hierdie MODKATS bekendstellingsessie

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Welkom by hierdie MODKATS bekendstellingsessie Modulêre Kategese (MODKATS) wil kinders en jongmense toerus met die nodige kennis aangaande God en sy Woord, skenk aandag aan die verhoudings waarin hulle geloof gevorm word, daag hulle uit om commitments vir Christus en sy kerk te maak en wil verseker ook die huisgesin van God betrek by die geloofsreis van kinders en jongmense…

  2. Die basiese uitgangspunte van MODKATS MODKATS bestaan uit DRIE afdelings: • Die basiese uitgangspunte. • Die model of strategie wat gevolg word. 3. Die programme of materiaal wat gebruik word. In hierdie sessie staan ons stil by die basiese uitgangspunte vir MODKATS Seniors en Juniors

  3. Waar kom die naam MODKATS vandaan? Jongmense en kinders werk met: - Hoë sigbaarheid - Hoë energie • Kort commitment of verbintenis MODKATS staan vir Modulêre Kategese, wat beteken een tema word vanuit verskillende hoeke behandel, … en dan gaan ons oor na die volgende tema – vandaar die woord “module”.

  4. Navorsingsresulate In navorsing wat ons gedurende 2002 – 2005 in 300 plus gemeentes gedoen het, het die volgende resultate na vore gekom in terme van die bywoning van jongmense (graad 7 – 11) Ons het nog ‘n groot presentasie van die kinders en jongmense by die kategese (om goeie en slegte redes). Wat doen ons met hulle? Wat doen ons om hulle te behou? Aksies = 15% – 25% Kategese = 75% – 95% Dit wil egter voorkom asof ons huidige belegging in ons kategetiese stelsel nie altyd die rente-opbrengs gee wat ons verwag of benodig nie – gemeet aan geestelike ekonomiese standaarde…

  5. Waarom geloofsvorming? Ons verkies die begrip “geloofsvorming” en nie… geloofsonderrig,geloofsleer of sondagskool nie Geloofsvorming (“faith formation”) laat val die klem op die geloofsreis van jongmense – (beeld van die pottebakker en die klei). Geloofsvorming wys op die vormingsjare en prosesse wat in jongmense se lewens plaasvind. Geloofsvorming laat val die klem op die nuwe verhoudings wat ontstaan en bestaan tussen volwassenes en jongmense (die sogenaamde “significant other”).

  6. Waarom geloofsvorming? #2 Ons verkies die begrip “geloofsvorming” en nie… geloofsonderrig,geloofsleer of sondagskool nie. Geloofsvorming is ‘n gemeentelike aktiwiteit en die gebeurtenisse in die gemeente help om jongmense en kinders se geloof te laat groei. Geloofsvorming berus op ‘n nou verbintenis tussen die jongmense se gesin/familie en die gemeente. Geloofsvorming wil jongmense inlyf en deelmaak van die familie of gesin van God. Geloofsvorming vind nie net by kinders en jongmense plaas nie – volwassenes en jongmense stap saam die pad in die gemeente. Geloofsvorming wys op die feit dat ons almal oppad is na die wederkoms van Christus.

  7. Wat is die uitkomste van MODKATS? Met ander woorde watter “produk” wil ons “aflewer”? Ons gebruik die resultate van die navorsing wat SEARCH Institute in die VSA gedoen het onder 60,000 jongmense, hulle vriende, jeugwerkers, predikante, ouers, ens. om te bepaal hoe lyk sogenaamde “committed” jongmense. Hierdie tien areas is die visier waardeur ons kyk wanneer ons materiaal ontwikkel en strategieë bedink vir MODKATS.

  8. Trusting in a personalChrist Engaging in mission and service Participating in the rituals of a Christian community Understanding grace and living in grace Committed Youth Who are Communing with God regularly Having a hopeful and positive attitude Demonstrating moral responsibility Accepting authority and being personally responsible Accepting responsibility in a congregation Demonstrating unprejudiced and loving lives

  9. Onthou die VIER P’s: # 1 P = Persone # 2 P = Prosesse # 3 P = Programme # 4 P = “Produk” Efesiërs 4:13 “… Dan sal ons, sy kerk, soos ‘n volgroeide mens wees, so volmaak en volwasse soos Christus.”

  10. Geloofsvorming is ‘n wonderlike uitdaging en geleentheid vir die gemeente! Lidmate wat betrokke is by die selgroepe in die gemeente het ‘n “selgroepbediening”! Mense wat betrokke is by die musiek in die gemeente het ‘n “musiekbediening”! Waarom sien mense wat in die kategese met kinders en jongmense werk hulleself as mense… “wat maar net uithelp”?

  11. Kinder- en jeugmentors het ‘n wonderlike bediening!

  12. 1. Kerklik-/teologiese verwysingsraamwerk vir effektiewe geloofsvorming 2. Konteks/wêreld waarbinne geloofsvorming plaasvind Geloofsvorming is ‘n uitdaging en daarom bou ons dit op VIER fondamente! 3. Geestelike & emosionele behoeftes van jongmense 4. Praktiese realiteitewat geloofsvorming beinvloed

  13. Die teologiese of Bybelse verwysingsraamwerk vir die geloofsvorming van jongmense en volwassenes Verhoudings element Commitment element Misterie element Kennis/inhoud element Daar moet ‘n balans wees tussen: INHOUD- COMMITMENT- VERHOUDING –MISTERIE “R.Niebuhr” & “R. Osmer” se basiese model

  14. 1. Kom ons gesels oor die vier elemente - Kennis-element • Dit is die hart van Modulêre Kategese – om kinders en jongmense die Bybelse waarhede op ‘n eietydse en relevante manier aan te leer • Dit is egter baie meer as net “kop-kennis”! Kennis - element

  15. Wat beteken die commitment-element? Commitment- element • Kinders en jongmense moet begelei word om ‘n commitment vir Jesus Christus, sy kerk en as dissipels in die wêreld te maak. • Verder moet hulle “oefen” om ‘n daaglikse lewe van commitment te lewe, bv gebed, Bybelstudie en innerlike dissiplines.

  16. Wat behels verhoudings? • Geloof word nie oorgedra deur Bybeltekste nie, maar deur mense. • Dis belangrik vir kinders en jongmense om sinvolle verhoudings te bou met volwassenes. • Hulle leer en ervaar ook baie bymekaar en daarom is die rol van maats en die groep so belangrik. Verhoudings element

  17. Wat beteken die misterie-element van ons geloofslewe? Misterie- element • Die huisgesin van die geloof – maak nie saak hoe lyk daardie gesin nie – help kinders en jongmense om die “geheime” in hulle verhouding met God te integreer en te interpreteer. • So vind geloofsgroei en geloofsvorming plaas.

  18. 2. Die wêreld waarin kinders en jongmense grootword

  19. Wat beinvloed hulle? • 80% van alle jongmense in die wêreld luister na dieselfde musiek. • Hulle kyk na dieselfde TV programme – veral musiekvideos en MTV. • Hulle kyk na dieselfde flieks. • Hulle dra almal “brand name” klere, bv. “Adidas, Nikes, ens”. • Baie van hulle het toegang tot die Internet.

  20. Konteks waarin kinder- en jeugbediening plaasvind Globalisering post-modernisme PLURALISME "CONSUMERISM" Massamedia MULTIMEDIA TEGNOLOGIE

  21. George Barna “All of these things have taught them that you don’t have to connect the dots the way your parents did. What you have to do is just react to whatever you see out there and - as long as it feels good, as long as you can make some sense out it - that’s good enough” – George Barna

  22. 3. Geestelike en emosionele behoeftes van jongmense 1. ‘n Geestelike tuiste - nommer 1 behoefte. 2. Hulle wil God onmiddelik ervaar. 3. Hulle is op soek na sin en betekenis. 4. Rus hulle toe vir geloofskeuses. 5. Akkommodeer unieke talente en leerstyle. 6. Spreek “issues” aan waarmee hulle worstel. 7. Toon begrip vir eise wat aan hulle gestel word. 8. Respekteer en erken die reg tot deelname.

  23. Die uitroep van baie jongmense… • Please do not listen to what I am saying… • Listen to what I am not saying… Is ons sensitief vir die noodroepe?

  24. 4. Praktiese realiteite MODKATS hou rekening met die volgende praktiese realiteite waarmee gemeentes worstel en bied werkbare oplossings. 1. TE MIN TYD 2. ONVOLDOENDE LOKALE 3. TE MIN … EN ONGEMOTIVEERDE KATEGETE 4. DEURMEKAAR LEERSTOF

  25. Nuwe rolle en nuwe verantwoordelikhede Medereisiger groei steeds as gelowige Model leef voor Mentor stap saam Die rol van die “kategeet” verander nou om aan te pas by die nuwe uitdagings…

  26. Nuwe naam? In plaas van die vreemde woord: “kategeet”… Wat van “kindermentors” en “jeugmentors”?

More Related