1 / 28

Psalm 29

Psalm 29. Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. “Hoe meer getrou jy luister na die stem binne-in jou, hoe meer duidelik sal jy hoor wat buite gebeur.” Dag Hammarskjold - voormalige sekretaris van die VVO.

galena
Download Presentation

Psalm 29

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Psalm 29

  2. Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God

  3. “Hoe meer getrou jy luister na die stem binne-in jou, hoe meer duidelik sal jy hoor wat buite gebeur.” Dag Hammarskjold - voormalige sekretaris van die VVO

  4. You can help the ones that are right in front of you

  5. Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in

  6. Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God

  7. Ps 29Die mag van die stem van die Here

  8. Luister na mekaar God maak ons ’nluisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons

  9. Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoor

  10. Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes

  11. www.nous.org.za

  12. Gelowiges hoor iets waarvoor ander mense doof is: die stem van God

  13. Eet jou groente!

  14. Lees Psalm 29 in ’n donderstorm!

  15. God is altyd tuis. Dis ons wat vir ’n uitstappie gegaan het

  16. God fluister soms

  17. ‘Live’ uitsending

  18. Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig

  19. God van kragU stem kom skeur die hemelsoos weerlig in die nag.

  20. U woorde vernietig elke twyfel en vrees,want U lewe. U lewe!

  21. Ek sal sing al huil die stormwinde,al dreun die vloed met mag.

  22. ’n Ewige vlam van hoop brand diep in my, want U leef! U leef!U lewe!

  23. Meer as wat ek kan dinkof kan droom,kan U waar maak in my lewe.

  24. U regeer oor my donkerste nag.Ek vertrou U, God van krag.my God van krag,

  25. Antwoord met ons lewe Ons besluit op ’ngepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het

  26. Volgende week: 1 Sam 3

More Related