1 / 17

Het ek maar nie daardie skuld aangegaan nie…

Het ek maar nie daardie skuld aangegaan nie…. Ek wens ek kon my huwelik oorbegin. Het ek tog nooit daardie eerste sigaret gevat nie. Van môre af gaan ek minder eet en meer oefen! (of dalk oormôre, of….). Ek is nou al so lank negatief oor my werk …. Tweede kanse. 7 April 2013.

daire
Download Presentation

Het ek maar nie daardie skuld aangegaan nie…

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Het ek maar nie daardie skuldaangegaan nie…

  2. Ek wens ek kon my huwelik oorbegin.

  3. Het ek tog nooit daardie eerste sigaret gevat nie.

  4. Van môreaf gaan ek minder eet en meer oefen! (of dalk oormôre, of….)

  5. Ek is nou al so lank negatiefoor my werk…

  6. Tweede kanse 7 April 2013

  7. Het ek tog nooit vir daardie vrou gekyk nie!

  8. Het ek liewer maar na Nineve gegaan...

  9. Waarom het ek gesê ek ken Hom nie??? Ag, het ek tog saam met Hom gesterf...

  10. Oeps! Ek het ernstig drooggemaak...

  11. Jona= duif seun van Amittai= waarheid uitGat-Hefer = wynpers van die uitgrawing

  12. Simon= gehoor Petrus/Cefas = rots  seun van Jona Matt 16:16 En Simon Petrus antwoord en sê: U is die Gesalfde, die Seun van die lewende God.[17]Toe antwoord Jahsua en sê vir hom: Salig is jy, Simon Bar-Jona, want vlees en bloed het dit nie aan jou geopenbaar nie, maar my Vader wat in die hemele is.

  13. Joh21:15 […] Jahsua [vra] virSimon Petrus: Simon, seun van Jona, het jy My waarliklief, meer as hullehier? HyantwoordHom: Ja, Heer, U weetdatek U liefhet. Hysêvirhom: Laat my lammerswei. [16]Hyvrahomweer die tweedemaal: Simon, seun van Jona, het jy My waarliklief? HyantwoordHom: Ja, Heer, U weetdatek U liefhet. Hysêvirhom: Pas my skape op. [17]Hyvrahom die derdemaal: Simon, seun van Jona, het jy My lief? Petrus het bedroefgeword, omdatHyhom die derdemaalvra: Het jy My lief? En hyantwoordHom: Heer, U weetalles, U weetdatek U liefhet. Jahsuasêvirhom: Laat my skapewei.

  14. Esau= grof/harig  ’n Onheilige Heb 12:16 Laat niemand [...] ’n onheilige [wees] soos Esau, wat vir één spysgereg sy eersgeboortereg verkoop het. [17] Want julle weet dat hy, toe hy ook later die seën wou beërwe, verwerp is, want hy het geen geleentheid vir berou gevind nie, al het hy dit met trane vurig begeer.

  15. Wat help ’n tweedekans as mens net op dieselfdeoutrant voortgaan?

  16. Moet Vader ons op ’n Jona-langnaweektrakteervoordatons ’n nuwekopkoers salinslaan?

More Related