1 / 40

Die karakter van ‘n dissipel – is nie belangrik nie

Matt 5:5 . Die karakter van ‘n dissipel – is nie belangrik nie. Eer aan die Vader, wat alles gemaak het; eer aan die Seun, ons Verlosser en Vriend; LB 207 v 1/5 (a).

chill
Download Presentation

Die karakter van ‘n dissipel – is nie belangrik nie

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Matt 5:5 Die karakter van ‘n dissipel – is niebelangriknie

  2. Eer aan die Vader, wat alles gemaak het; eer aan die Seun, ons Verlosser en Vriend; LB 207 v 1/5 (a)

  3. Eer aan die Gees wat ons lei in die waarheid - aan God drie-enig ons lof en ons lied. LB 207 v 1/5 (b)

  4. Ere aan God! Die Heer van alle here woon ook in ons deur sy Woord en sy Gees. LB 207 Refrein 1/5 (a)

  5. Gee ons die liefde, geloof en vertroue om u gehoorsame kinders te wees. LB 207 Refrein 1/5 (b)

  6. Heiland,aan U al ons dank en aanbidding - U het kom soek, ons van sonde gered. LB 207 v 2/5 (a)

  7. Deur u verdienste kom ons na die Vader; hoor Hy sy kinders se lied en gebed. LB 207 v 2/5 (b)

  8. Ere aan God! Die Heer van alle here woon ook in ons deur sy Woord en sy Gees. LB 207 Refrein 2/5 (a)

  9. Gee ons die liefde, geloof en vertroue om u gehoorsame kinders te wees. LB 207 Refrein 2/5 (b)

  10. Wek in ons liefde, o Heer, vir u waarheid; waarheid gee insig, versterk en maak vry. LB 207 v 3/5 (a)

  11. U is die waarheid, die weg en die lewe; U woon in ons en laat ons in U bly. LB 207 v 3/5 (b)

  12. Ere aan God! Die Heer van alle here woon ook in ons deur sy Woord en sy Gees. LB 207 Refrein 3/5 (a)

  13. Gee ons die liefde, geloof en vertroue om u gehoorsame kinders te wees. LB 207 Refrein 3/5 (b)

  14. Jesus, ons eer U, opgestane Heer. Lewensvors en Koning, U het triomfeer! Hoe was U verneder, hoe het U gely; LB 417 v 1/2 (a)

  15. Hoe is U verheerlik! U voerheerskappy. Jesus, onseer U, opgestaneHeer. Lewensvors en Koning, U het triomfeer! LB 417 v 1/2 (b)

  16. Jesus, onseer U, opgestaneHeer, omdat U oorwin het, salonstriomfeer! Hoe was onsgebonde, hoe was onsverkneg. LB 417 v 2/2 (a)

  17. U bevry tot lewe, baanvirons die weg. Jesus, onseer U, opgestaneHeer, nou het ons ‘n toekoms: lewe by onsHeer! LB 417 v 2/2 (b)

  18. Heilig, heilig, heilig, God almagtige Heer. Heilig, heilig, heilig, God almagtig Heer. Die aarde getuig van U heerlikheid (x3) U is heilig, Heer. LB 172 v 1/1

  19. Die Boodskap • Gelukkig is almalwatnie dink hulle is belangriker as andermense is nie. God salsorgdatelkestukkiegrond in synuwewêreldaanhullebehoort

  20. Saligsprekinge • Elkesaligspreking het 2 dele: • Karakter van ‘n dissipel • Aard van die koninkryk van God

  21. Sagmoedig – is niebelangriker as andernie • Arm van gees – verhouding met God • Sagmoedigheid – verhouding met mense • Matt 11:29 – sagmoedig, nederig van hart • 1 Kor 4:6-8 – niebelangriker • v 21 – slaanding of liefde,vriendelikheid?

  22. Sagmoedig – nederig • Gal 5:23 – vrug van die Gees is nederigheid en selfbeheersing • Gal 6:1 – gees van sagmoedigheid • Efes 4:2 – beskeie, verdra in liefde • “meakness is not weakness”

  23. Elkestukkiegrond in God se nuwewêreld • 1 Kor 4:8 – “julle het mosklaaralleswatjullebegeer! Julle is klaarryk. Julleregeer al klaarsooskonings! ”

  24. Geseënd • Dissipelsgetuig van God se sorg • Dissipelsgetuig van God se troos • Dissipelsis niebelangriker as andernie

  25. Matt 5:6 Die karakter van ‘n dissipel – verlangna god

  26. Hoe heerlik is die Jesus-naam! ‘n Engel deel dit mee: Die Here kom sy volk verlos, hul lig en lewe gee. LB 264 v 1/4

  27. Hy’s Christus, deur die Gees gesalf tot leraar en profeet, tot grote koning wat bewaar, tot priester in ons leed.LB 264 v 2/4

  28. Hy leer ons in sy Naam te bid, te dien, te leer, te werk. En sou ons om dié Naam moes ly, bou Hy ook só sy kerk. LB 264 v 3/4

  29. Deur u verdienste het ek ook die Christen-naam verkry, gee dat ek U blymoedig eer; met woord en daad bely. LB 264 v 4/4

  30. Geseënd • Dissipelsgetuig van God se sorg • Dissipelsgetuig van God se troos • Dissipelsis niebelangriker as andernie

  31. Laat, Heer, u vrededeur my vloei - waarhaat is, laatekdaar u liefde bring. Laatek in pyn en smart vertroostendwees en krag gee deurgeloof in U, o Heer. LB 284 v 1/3

  32. O Heer, help my om altyd so te leef - om ander hoër as myself te ag, ja, om lief te hê – ander bo myself en ook eerder te gee as te verwag. LB 284 Refrein 1/2

  33. Laat, Heer, u vrede deur my vloei - en laat ek hoop gee waar daar twyfel is. Ek wil u lig in duisternis laat skyn Laat ware vreugde altyd uit my straal. LB 284 v 2/3

  34. O Heer, help my om altyd so te leef - om ander hoër as myself te ag, ja, om lief te hê – ander bo myself en ook eerder te gee as te verwag. LB 284 Refrein 2/2

  35. Laat, Heer, u vrede deur my vloei - leer my om ook soos U te kan vergeef. Maak my bereid om aan myself te sterf, dat ander U al meer in my kan sien. LB 284 v 3/3

More Related